Visit this profile later to see if your question was answered.
Afr
Eng
Wisk
Bio
Skeinat
Rek
... moet ek die storie voltooi???
Ons moet n dag gaan adventure en êrens gaan waar ek nog nooit was nie.
Koffie, maar ek het 'n one cup a day limit? Ek drink nie meer rêrig tee nie?
Regso. Dankie dis nogal opbouend ??
Agg nie kleintjies wat belangrik is nie?? joke net... daar is nogal baie
Ek was in harties en vleesbaai.
Ek maak lame jokes, skryf slegte gedigte en neem organiese materiaal in om aan die lewe te bly.
Dit is verby.
Ag ek sal jou in persoon se????
Amper... bly kalm? Ek mis jou heel moontlik ook
Om die waarheid se- ek weet nie.
Maar ek is nou weet active???
Ja, dis 'n memior, maar ek is nog nie eers half pad nie? Maar sterk oppad.
Daar kom 'n digbundel ook???
Dit gaan heel moontlik net torture wees
Dis wat meneer Wessels ook vir my se????
????
Ek probeer maar...
Hulle se daar is nie pille vir dom wees nie? Maar dis wat ek benodig
#leer om te presteer
Ok
(Did you mean?: angs aanvalle en niks wat klop en sente waar daar nie sente moet wees nie)
Ek dink dit was ok? Dis klaar?
Ja en ek dink is vir eers weer klaar met qoohme. Sal weer oor 'n jaar terugkom??
Nie al my vrae nie, net die wat té ernstig is... want my lewe is n joke.
Jup. Hy is rek en ek is rek(t)
Al wat ek by het is t, maar raai wie maak dit vir my... ja, Ludwig maak vir my tee.
En daai als maak nul sin, nes die rek???
??? ja nee ek weet nie wat ek gedoen het om hom te verdien nie.
Ek gaan van die skaal af. 0. ,want dis hoeveel persent ek gaan kry??
Sien jy hoekom ek so sleg doen in die opsomming afdeling in taal vraestelle???
? baas van die plaas ja.
1. deurmekaar
2. Baas se defenisie (HAT): 1. Besitter, eienaar. 2. Hoof wat bevele gee, werkgewer.
Ek besit defnetief nie enige iemand nie, slawerny is afgeskaf.
My sakgeld laat my nie toe om iemand in diens te neem nie
So ek dink nie ek is jou baas nie.?????
Lang storie,
Ek kry 'n kaak operasie...
weereens messed up gene
Ja... Nee...
In die 1600's het die Coetsee en Coetzee families 'n gemeenskaplike voorvader gehad. So ek sal se nee, maar ja.
Ek sien hom nie by my nefies se troues of my ouma se verjaarsdag nie??
Umm?????
1. Plesier
2. Dankie vir dankie se
Ek sal vir my ouers se dat hulle n goeie persoon groot gemaak het, ten spyte van my slegte gene
Afrikaans
Eng huistaal
Wiskunde
Biologie
Skeinat
Rekeningkunde
Quotes oor my vakkeuse:
"Shame, het jy 'n sosiale lewe?"
"Die big six? Hoeeee?!"
"Ek is jammer, RIP."
"MOENIE"
Ek het die password vergeet...
help my probeer inlog??
Ken jy 'n hacker?
Blykbaar was daar al mense geskors vir 'n memepage soo... ek moet maar 'n plan maak
Hoekom nie?
? Ek weet nie
Maar oor die algemeeb weet ek nie juis veel nie
Daar is nie rerig die beste nie... daar is baie klein besluite wat gelei het tot waar ek myself nou bevind...
1. Dat ek besluit het om vir Jesus te volg?❤️
2. Dat ek besluit het om vir Ebenice te luister en op uitreike te gaan
Ek glo nie in coincidences nie, God beplan alles? Soos dar was al ongelukke langs, LANGS ons kar. Ons kar het al vas gesit in donker Afrika... daar het mense by ons ingebreek en ons is nog altyd veilig en gesond gehou
Agv Uitreik het my passie, my loopbaan rigting en God ontmoet.
En Ludwig was een huge bonus.
Snaaks?
My sin vir humor bestaan eintlik net uit embarrassing stories en lame jokes.
Ek voel ek is basicly n pa (lame dad jokes)
Ek slaan eintlik net my naam met n plank. Ek is semi bekend as cringe koning??
Van my? : ek kan nie spel nie
Van enige iets?: vir elke persoon wat toegang tot internet het, het hulle gemiddeld 3 sosiale media accounts ???
Ek verkies die term geek???
I know right
Star wars??
Want ek het nog nie al die star trek klaar gekyk nie.
? Live long and prosper
Eintlik soos 3.
Wiki= wikipedia
Ek lees net random feite oor random dinge en kry so wierd kennis.
Soos bv. Ek kan handskrif ontleed
Ek kan vir jou die plotline vn AHS vir jou vertel sonder dat ek dit gekyk het
Ek kn baie van SA se verkragtings syfers opnoem
Ek weet ook van baie wierd siektes
Daar het jy dit. Voorbeelde vn my nuttelose kennis waarmee ek nie juis veel kan bereik nie.
*Oven
Goeie kondisie. Hy bak goed. 8.5/10 sal weer gebruik en aanbeveel.
Tegnies is dit net 'n stelling, omdat daar geen vraagteken is nie. ???
1. Sies
2. Gaan swot bio sodat jy die regte term kan gebruik
3. Piele is 'n dorpie in Poland????
Ek weet nie.
Maar hy het my gekies...
vra maar vir hom
Homo Sapien
Tania Coetsee
ID nommer: 00081852180
1. 'n goeie lewe verseker
2. 'n dokter word om mense te help
3. Super baie uitreik ?
4. Die wêreld vol reis
5. SA 'n beter plek maak
6. Leef
Ek weet nie of ek al hierdie dinge sal kan bereik nie... ek is maar net mens. Maar die lewe is 'n adventure, geniet dit en vat dit soos dit kom. Hopelik met iemand aan my sy
Dalk iets met windrigtings
12/10
Te goed.
Meer soos Sukkel Surfer.
Ek het 'n solid 6maande laas gaan surf en ek s*ck nogal. Ek rip defnetief nie. Ek RIP.
Kat met 'n dolfyn emoji...
Ek het 2 katte en ek val geduurig van my surfboard af langs dolfyne...
So ek was al in kontak met al 2.
Die Koeberger, ons skool se koerant, is eintlik 2 blaaie van vryheid, want niemand lees dit eintlik nie...
Behalwe daai deel van al die skinder nuus/ nuwe couples.
1. Komponis
2. Hond in Beethoven movie
Tania vir woordeboek??
Ek stem nie saam met daardie stelling nie. Ek sal dit antwoord in 3 argumente.
1. Nee want ek is n loser
2. Nee want hy is goed in alles
3. Hy is basicly die beste ou wat bestaan.
Geen twyfel. Hy is uit my league uit.
Kies tussen 'n kitaar en 'n f**ot...
Ek is bietjie van n f*****... joke???
Ek is 'n kitaar, want dis die eenigste instrement wat ek kan speel... en ook die klank is $exy...
In redenaars was die eenigste positiewe kretiek dat ek blykbaar 'n 'fluweel stem' het.
Let wel ek het 50% gekry vir redenaars... wat my talent vir s*ck in als beklemtoon
Ek is in Durbanville Hoërskool
Ek weet nie noodwendig nie,
Een van my tragiese eienskappe is dat ek dink almal my bff is...
?
Lara.
Ek is jammer?
Heel moontlik Ludwig, maar ek kan nie altyd seker wees nie... ek het nie rêrig vriende nie.
#joke net dis jy
Ja, ek het die naweek 'n meme page oor my graad gemaak en toe... soos die mens wat ek is vergeet ek die password na 2 dae.
Dankie??? dit is wat eksamens aan my doen.
Want ek het geQooh.me voordat dit cool was?? wat kan ek se... #trendsetter
Tania Coetsee
My ouers is nie juis kreatief nie. En gelukkig is dit kort, want ek kan nie spel nie.
Ek hoop nie so nie, ek voel wel sterk vir gelykheid.
Ek gaan nou nie 'n swastika met 'n ♁ op myself tattoo nie
Baie dankie?
SR is nie hierdie jaar vir my bestem nie en dié wat op die SR is behoort defnetief daar. Ek is opgewonde om 'n verandering in ons skool te sien.
Die eenigste SR waar ek nou is, is Stupid Rek mense.
Ernstig? Eerder lig en lekker.
Dis Hoërskool nie jou dertigs nie??
Hy is Ludwig Sander en ek twyfel sterk. ???
Haai. Mis jou?
Series
Tangerine Tan... Sal aan iets beter dink
Baie dankie!! Ily
Jap ek gym, al lyk dit nie so nie... *lag* by Virgin Active
Soo bietjie mixed emotions umm: blou/groen
Dankie. Ja sure ek wil net seker weet wie jy is ;)
Dalk ;) as dit tel toe ek soos 4 was
Okayy... Klink lekker ;)
Ek het nou net ;)
Tania Coetsee en jy?
Hey. Nou doen ek
Hang af - ek is probably
Dankie Anke Pan jy is die beste
Jy kan vir my vrae vra