Tea Van Der Merwe
tea_vdm
Ask anything what comes to mind __
232
Replies
You can't say "i miss you too🥰" if you don't know who sented the qooh
Only people with taste will miss me , so then I miss you 2 🥂🥳
As een van jou vriende/vriendinne trek ,wie sou jy di meeste mis?
Wel , twee het al getrek en glo my ek mis hulle met my hele hartjie ❤❤
Heyy
i kinda think of you alot lately
I miss you too 🥰
Wat sal jy se as iemand jou vra na matriek afskeid toe?
Hang af wie dit is , ma sal seker ja se 🤷♀️
Wat maak in jou oë 'n ou n goeie ou?
N nice ou wat waardes het 💫
I think i fell in love with you☹️😞🙈
Don't think you tell a girl like this ? 🤸♀️
Did you swallow a magnet cause im quite attracted to you😂😂😌🙈
Izzit 💫was nogals moeilik om dit te sluk !
Ek mis jou en dis weird
Dis gladnie weird nie 👌
If I had a flower for every time i thought of you, I could walk in my garden forever. 🌸🌸 Yupp
Dink die tuin kan mooi wees
wat se blomme is jou gunsteling of hou jy van rose
Proteas
Sonneblomme
Wit rose
Do you have an crush
Or some in eye
Nope , still waiting for my special someone 😊
What if i told you i liked you a lot
that means nothing to me because I don't know you 👌
Hoekom is jy en Stofberg nie meer saam nie
Ons was nooit saam nie
Wat is jou tipe boyfriend?
N oulike een ! 👐
May i be youre stud muffin
Ek sal dit oorweeg , as ek weet wie j is 👌
Jys awesome !!! ❤️❤️❤️
Dankie , j is ook awesome want j versprei positivity! 🥰
Ek ken jou nie rerig so goed nie maar jy lyk baie nice en jys super duper vriendelik 🙊
Aagg Thanks
Mens probeer ma wees 👌
Jy weet neh my hartjie is redelik seer en ek weet nie hoe om hom te fix nie 💔🥺🙈
Chat mt my in die DM's eerder daaroor . Ek luister eerder na jou storie as wat ek n begrafenis moet bywoon 😌🌻
Wie sal jy date n ou wat sport speel of maak dit nie rerig saak nie
Wel hy moet iets doen in sy lewe . Kan hom nie oppas nie 😂
As ek iets kon verander van jou sal dit verseker jou van wees 💍🤭😂😂😂🤪
ek like nogals my van 😉
As j jou watch verkoop se my😮🔥
Hoe moet ek dit vir jou se as ek nie weet wie j is nie 🤣👌
Jy weet neh ek sal dit love om n glasie wyn saam jou te kan drink 🙈😂
DM my , dan maak ek n bottle oop 👌
Saam wie gaan jy vrydag wyn oop maak
Wil j nie graag weet nie 😌
Wine wine 🍷, hell eknis nou lus vir wyn 🍷❤️
Ons sal Vrydag een oop maak 😊❤
Jy ken my van geen kant af nie jy kan nie na my verlang nie 💔sorry neh as jy gedink het dis daardie crush van jou wat jou dit noem dis nie hy nie eks van jhb af tho
Okay so nou noem 2 mense my dit 😂🤞
Soet of stout?😏
Omw ek love my sweeties 🍫🍬🍭🧁🍰🍪🍪🎂🍧🍨🍧🍦🍩🍩🍩🍧🍨
Mejouffrou 🌻
Hoe gaan dit
daars net een mens wat my dit noem 😊👌🌻
Ek verlang na jou ... chat bietjie meer 🥰
ily 😘
Dankie , solank j ook jouself lief ht . 😊😌❤
Ek dink ek moet jou dm sodat ek daardie single status kan verander
Nou waarvoor wag j ?? 👌
Maar hkm is jy single
Hoe moet ek weet 😂😱
Is jy single
So single soos wat n mens kan wees 👌
Dink jy zanthe is n goeie dj?
Natuuurlik 😇😁Sy is die beste wat daar kan wees
Hkm jy jy moet bietq videos post
En mag ek jou maar follow daarop🤷♂️🙈😂🌻
Jy kan my follow ma ek post nt niks nie 😂
Vi jou sal ek buig soos 'n warm fizzer😼
Umm nu wil ek nie meer fizzers eet nie dankie 🥺
Het jy tiktok 😱😱
😂🙈🌻
Yess , ma ek post niks 😂🙌
Wie is gewoonlik die dj vir jou?
The one and only Zanthe vd Merwe 🥰😎
nee eks nie gelukkig nie ek sal dit graag liewers wil hoor ek dink dit sal oulik klink 🙈
Sterkte 🍃😂
Nee ek jok nie dis die waarheid 👉👈
Watse tiktok akword ding is dit ?? 😂😂🙌
Jy verseker nie n lelike gesing nie ek het jou al gehoor sing en dis amazing om eerlik te wees ek het jou net nie al gehoor lag nie 🤗🙃
Wel j is gelukkig 😂🙌
Jy is supper $exy weet jy dit?
Weet j as j jok groei ju neus 😱
Vertel my n grappie 🤷♂️😂🙈
Ek is die grappie 😂🙌Ek s*ck in jokes ma ek kan rrg sarkasties wees
Kuier ,kuier ,kuier!
Kom vinnig berge toe asb!!jy is nou te lank weg chops😉
Vir jou enige tyd ! ❤🍃
Ek verlang nt so baiie na ju 😂
Julle het 'n lekke bakkie daar gehad hoor. Issit Jessica se wildebees bakkie?
Daar gehad?
Yess yess die bakkie is Jessica sin 🍃
Wat is jou tipe boyfriend?
N snaakse een 😂 Die een wat mt my lelike lag en gesing kan uithou 😅
Maar soos hkm vra mdns dit oor dm🙈😂
As jy gewonder het dis ek anonymous 😜😬😀
Oohh woow 🍃Dm of hou asbb op om my te Qooh . Soos rrg ek verpes mense wat nie kan man up nie . Sorry not sorry 🌻
Is Zanthe jou suster🤷♂️🙈
Ek wens , Pappa God het net geweet ons sou ons ouers moeg gemaak ht 😂😂
Hey hgd
Eey altyd gaan dit goed , ma ek dink mens vrae dit oor n Dm ? 🤷♀️
Ek het amper daar op jou story confess wie ek is 😂 🙈
J moes ma , want die raai game raak bietjie oud 🍃🌻
sien die probleem is ek het nie een nie want ek het nooit n matriek gehaat nie so enige naam is beter as niks nie 😂🙈🙈🙈jy moet vi my n naam gee 😜😂
Jou bynaam is dan Anonymous want ek weet nogsteets nie wie j is nie 🙌
Enige iemand hou van eet
Maar ek weet nie wi jou matriek was nie 😂
Maar soos dis n cool bynaam choppie ek wens myne was so cool 😂🙈🔥
Wat is joune ? 😂
Dis goed n meisie moet kwaai maar hulle is atgeval kwaai gebore so 😂
😅Askuus
ek sal vi hulle preach😂🙈
📖📖📖
Hkm is jou bynaam choppie hoe het jy dit gekry hou jy van vark chops of iets 😂😂🙈
Ek hou van eet oor die algemeen 😂😂Ma vrae my matriek , sy dit gegee en dt bly ma
Sien dis hkm ek in persoonlikheid liewers belangstell want innerlike voorkoms is for keeps,uiterlike voorkoms het n expiration date😂😂🙈😉
Jitte dis ware woorde . Preach for them 🙌🍃
gaan dit rwerig jou reaksie wees 😂🙈
Natuurlik 🌻🔥
So jys net n klein bietq kwaai 😂😂
Ma almal moet bietjie kwaai wees , want iewers moet j vi jouself op kom 😂😂
Se net waar en wanneer en eks daar🙈😉😃
Klink goed 😂
Daardie foto op jou story van 27july se post as n memory joh dis n baie mooi foto rerig jys freaking mooi 🔥🔥🙈
Dankie rrg baiie ekke wardeer dit , ekke love dit net om voor of agter n Kamera te wees 🍃🌻
So jys n nie moeilike mens nie maar jy lyk nogals soos n kwaai meisie 🙈👀😉
Ek kry dit baiie , ek lyk kwaai ma is rrg nie so kwaai nie 😂😂
Hoe het die eerste persoon wat 'n horlosie uitgevind het, geweet hoe laat dit was? 😂😜🙈👊
Die son is n wonderlike ding hoor 😉
Nee dis nie dat ek nie guts het nie dis maar net ek weet nie wat jou reaksie gaan wees soos as ek jou dm nie soos gaaan jy dink eks n weirdo of iets soos dit jy verstaan of jy my ooit gaan antwoord goed soos dit pla my
My reaksie is dat ek trots gaan wees want j ht uit jou gemaksone geklim en n jou vrese aangepak 🙌
Eks rerig jammer ek het nie geweet van die ouderdom nie ek is geleer n mens vra nooit oor die gewig nie want dis nie iets wat saak maak nie dit gaan als jou peroonlikheid en die soort hart wat jy het en niks anders is belangrikker nie
Nou weet j en dis wat saak maak 😌
Ma dis gaaf dat j dink persoonlikheid is belangriker
Jah sulke mense moet iemand gaan sien want ek dink nie al hulle skroefies in hulle koppe is bas nie 😂🙈🙈en dis n plesier
Ek sal hul even sponser 😂🙌
Ek sien jy hou van rooi wyn waars myne 😂🙈
Ekke love enige wyn persoonlik 😂 J kan saam my n glasie kom drink hoor 😉
Jammer vir my taal en als maar ek dink persoonlik dis fcked up van iemand om nou so iets vir jou te vra daardie van die pantie dis rerig nie nice nie en net sodat jy weet dit was nie ek nie ek is nie so n ou nie as jy uitvind wie ek is weet dit net asb
Dankie vi die omgee , ek wardeer dit . Soms kry mens nt siek mense in die lewe 🤸♀️
Is jy dood seker jy byt nie maar as jy byt asb moenie my dood byt nie ek wil nie nou al dood gaan nie 😂😃😉😜🙈
DM my of DM my nie 🤷♀️ Soos ek love dit om nuwe mense te leer ken , ma as j ni die guts het nie is dit ook okay .
nee ek het eintlik soos boedel as ek jou gedm het en jy weet wie ek is en ons chat en als sal jy dan soos saam iemand gaan koffie of iets drink maar net soos as n mens jou beter leer ken het 🙈
Eks ni n moeilike mens nie 😉
Nee wat die ouderdom is nie so persoonlik nie 😂
Jah wie weet miskien is ons maar ek weet nie of ek die kans moet vat on jou te dm nie 😂🤷♂️🙈
Ht j nie geleer j vrae ni vi n dame hul oueder of gewig nie 😉
Have you ever been on a trip where they pulled over for the guys to pee but wouldn't stop at a bathrooms for the girls?
Ek dink eks te dominant vir dit om plaas te vind 😂😂
Het jy n pantie aan😂
Sal j ni graag wil weeti 😂
Eish maar eks bietq bang om jou te dm 😂🙈
Ek byt ni belowe 😜
Wat sal jy se as ek jou vra om saam my koffie of iets te gaan drink 🙈
Hoori ek gaani op n Koffie date saam n Anonymous ou ni , as ek dalk n naam ht sal ek dt oorweeg 🙌
Daardie persoon soos wat se hy sien jy ry rond in bhm hy het niks beter om met sy tyd te doen nie 😂
En ek kan dit nie deur dm uitvind nie want dan weet jy wie ek is 😂😂🙈
Omw wat is fout daarmee as ek weet wie j is 😂🤸♀️🙌
Wie weet dalk is ons goeie geselskap
You will never know till you try darlin 😉
As ek mag vra hoe oud is jy nou 🤷♂️🙈😂
Dis bietjie persoonlik dink j ni ? 😂
Maar soos is jy single want ek wil jou nie dm as jy n ou het nie dit gaan net wierd wees dink ek 😂🙈🤷♂️😉
Kom ons se net dis complicated , ma ons sali weet totdat j DM nie neh 🤸♀️🤷♀️
Is seker jy niks om te verloor nie 🤔😂😉
Dood seker 🙌
Wat wil jy eendag word as jy klaar is met skool🤷♂️😂🙈
Ek wil bitterlik graag rekenmeester studeer tot by my CA graad 🍃🤸♀️
Wat sal jy antwoord as ek jou nou moet dm en vra vi jou nommer 🤷♂️🙈😂
Go for it 😉🙌Ek ht niks om te verloor nie
Haha nou weet ek dat jy goeie nogals goeie maniere het 😂🤪
Plaas vind j nt uit deur Dm 😉
Eish hierdie mense wat so jaloers is dat jy op die plaas rond ry sonder n learners of n lisensie 😂😂
Jitte , ek sou ook jaloers gewees ht . Plaas lewe is NET lekker 🙌 En ek dink dit gaan oor dat hulle ouers hulle ni so baiie vertrou ni ... soos eish that gotta hurt 😱
Ek is pretty sure. Want jy verjaar eers in Junie en jy het al voor dit rond gery in Bethlehem 🤷♀️
Damn , I got myself a stalker 🤔😱
Hulle laat toe dat jy sonder n learners of lisensie alleen rond ry mes jy wil
En hoe seker is j van jou feite 🤔
Jy weet nie ers vi wat ek dankie se nie 😂
Maaki saak vi wat ni , die goeie manier om plesier te se as iemand dankie se so 🤷♀️🤸♀️
Hoe kry jy dit reg om jou oeuers so om jou pinkie te draai?
En wat laat jou so dink ?
Maar ek follow nog jou qoohme acount as ek op my qoohme app in gaan dan kry ek jou qoohme link 😂😂🙈 dis hoe ek dit doen
J weet nt 2 seuns follow my
En ek weet dit salli di een weesi 😂🙌
En hoe weet ek of ek jou kan vertrou 🤪😉😂
Weet j wat is ironies ?
J kan my qooh ma ek ht ju geblock . As j iemand block op insta kan j nie die account vind op insta nie 👐
En dan antwoord jy dit en dan sien die hele land my naam hier op jou qoohme nee 😂🙈
Omw ek sal dit ni share nie , dan sien die hele wereld wie ek block so ... nee dis nie wat gaan gebeur ni 😂😂😂
Hoe wil jy he ek moet jou dm as jy my geblock het 😂😂🤷♂️
Gee my jou naam dan 😂😂
Hoekom hou jy nie van bloed nie ?
Dis net n fobie vir my , ek paas uit as ek dit sien 😂
Is jy single?
Ongelukkig is ekke ja ☀️🌻
Kom jy agter dat die Tiaan met wie jy praat met baie ander meisies ook praat?
Ja , ons is nie saam nie so hy kan met soveel girlas praat soos hy wil .
Goeie naand
Goeie dag ? 👐🤸♀️
So jy en Tiaan?
Tiaan wie ? 🌻
Wies jou amazing pelle dan😊😋
Umm die meeste van hulle is op my feed en die ander is getag ... so entertain yourself 😉😂
Wies jou fav mense🍻😎😋
Moeilik om te kies 😱Soos ht jul al my amazing pelle gesien 😁🌻👐
Waar boer julle naby wat se dorp
Naby Bethlehem 😂😉
Hey hkm het jy my geblock ons het laas jaar nog so lekker gechat en als en toe ek weer kyk toe is ek geblock boom bang geblock
DM my want ek weet rrg nie wie j is nie 😂😅🙌
Jy is Beeld skoon en wens ons kon meer praat
Dis bitterlik gaaf van jou 😊
Ma dan gaan maak n Draai by my DMs aangesien ek nie weet wie jy is nie 😉
Wie is jou gunstelling st 6 Lisavanas
Wel , dit sal verseker Luandri wees (Warden mense moet by mekaar bly ) 🌈
En GillaQ , sy het die mooiiste hartjie 😁
Die res se name moet ek nog eers leer ken , name is my swak punt 😅
VIEW MORE