50
Replies
Tessie ? jys my heel , heel , heel , beste , mooiste , oulikste , mens in die hele wye wêreld.
I loooove youu pops.. ek mis jou ek belowe ?
Babe ? x ek belowe ek mis jou meer jou beautiful mens ??
Was jy saam lize by die see?
Jaa ?
Happy birthday???
Dankie baieeeee ??
Hoeveel kinders is julle???
4?
top 10 goed wat jou gelukkig maak?
1. Kos ?
2. Lize Bester ?
3. P.c van Rooyen ?
4. Wifi ?
5. Cocktails ?
6. Kos ?
7. Nuwe klere ?
8. ń Sondag middag saam die gesin ?
9. Kuiers ?
10. Vakansie ??
pla dit jou dat Lize nie drink nie???
Glad nie.
noem 4 dinge waaroor jy spyt is in die lewe?
Ek is nie spyt oor enige iets nie. ?
Sooo jy sê Lize was al dronk????
Nee fok. Dis ń liedjie!
What do you want in boyfriend ?
Organs. ???
Jy is fkn mooi tess?..
Dankie baie ?
Ken jy enige ouens van hennenman .. en as jy doen top 3 ?
Nee
Is jou naam Johan, want jy is fokken aan!!??
Dankie ? , maar ongelukkig is dit nie my naam nie ?
Noem 3 persone wie jy van hou om saam dronk te word?
Grietjie
Etienne
Johan ???
Tessa waar bly jy?
Hoekom ?
Uhmmm how are u
Gooood , how you ??
Hoe hard dink jy sal ek iemand klap as hulle fieslik is met jou?
Ons moet dalk biedjie weer n movie gan kyk ????
lvj xx
Ek dink jy sal iemand dood moer. ? Ek hoop jy weet dat ek ook iemand sal slaan vir jou x
Ek dink ook ons moet x love you ?
Jys moer mooi Tes.. ??
Dankie babe ? x jys mooier Lize ?
Tesssaaaaa...
ek hou so baie van jou ek het my hond na jou vernoem??
? agg cute x
Hoekom is jy nie meer vriende met Veronica nie?
Lang storie. Vra haar sy het dalk tyd ?
Hoekom is jy vriende met Lize??
Want hoekom nie ?.
- Sy is ń amazing mens ?. Met ń goeie hart ?.
wat was die slegste vir jou in 2016 ?
Om my ma te sien huil ?
Hoeveel kerels het jy al in die hoerskool gehad?
Tweee ?
Jy is Goals??
Baie dankie x ? jys seker ook.
Ek wil net se jy is goals ... ??
Baie dankie ? x eks seker jys ook.
Are youre daddy a boxer?
Because you're a knockout!?
Haha fanks ?
As jy sê jy sou wou verander dat jy nooit begin drink het nie....
Hoekom hou jy dan nie op drink nie? ??
Makliker gesê as gedaan.
wie het jou geleer om te drink??
seker my ma !?
As jy iets in jou lewe kon verander, wat sou dit wees ?
Om nie te begin drink het nie.
Al ooit meer as net gesoen?
Ja, gevry. ?
top 3 persone in jou not-so-favourite-boek ?
Ek het nie sulke boek nie ?
Bra size??
Maak dit saak?
Jou hare is goals??
Baie dankie x ?
Thongs or g-strings?
Sal jy nie wil weet nie. ?
10 feite oor Lize?!???
1. Sy is my alles. ?
2. Syt ń hart van goud.?
3. Sy sny haar hare elke vakansie.?
4. Sy is altyd op haar foon.?
5. Ons haat dieselfde mense.?
6. Sy choke baie.??
7. Syt ń groot hol.?
8. Sy eet omtrent spur sous met alles.?
9. Sy gym.?
10. Sys my gunsteling.?
Wanneer verjaar jy? ??
20 Desember.?
Wa was jou lekkerste vry nog ooit..
En met wie?
Êrens met iemand ?
Ek dnk persoonlik jy en Lize is goals?
Baie dankie x ?
What phone do you have?
Samsung ?
Do you have anyone special like a "boyfriend" ?
Yes ?
Ek wil so graag saam ju en Lize kuier??
Dm my , dan maak ons ń plan ?
Why don't you follow people back when they follow you?
I have my reasons. ?
Watse app gebruik jy vir jou awesome effects op jou fotos??
VSCO ?
Coolest people from bloem you've partied with. ?
Waldo &
Leandré. ☝
Nie net my alles nie☝☝
My beste este maatjie?❤
Awhh x jys oulik ?. Jys my beste este maatjie ook ?
Belowe jys my alles ?
En jys myne x ?
Fokkkkitttt eks lief vijo?????
En ek vijouu x ?
Who is your best friend ?
Lize Bester. ?
VIEW MORE