profile img

Juanique

that_girl_niki

Ask or tell me anything you like anonymously

58 Replies

You are extraordinary

I love you sooo much too, you’re absolutely pulchritudinous.❤️

that_girl_niki replied 1993 days ago

I love you sooooo much

Babette.❤️❤️❤️

that_girl_niki replied 1993 days ago

Hi my naam is Michael ek wil net se jy moet aseblief silke mense ignoereer hulle se net kak om jou sleg te laat voel en wie ookal vir haar gese het dat haar tandjies a biedjie geel is jou brein is a biedjie opgefok want sy is perfek in elke manier Ranger...123

Thanks Michael, I appreciate..?
People can be savage hey, ons moet manet altyd probeer sterk staan...

that_girl_niki replied 2323 days ago 1

Jou tandjies is maar bietjie geel hoor

Eks jammer ek voldoen nie aan jou perfekte image nie?

that_girl_niki replied 2328 days ago 1

Hoorie jou ou verneek moer erg op jou, dog ek se jou net. Hy verneek soooo erg, as jy weet wat hy met 2 ander meisies gedoen het sal jy verstaan.

“Hoorie”!
Ek dink nie ons praat eers van dieselfde ou hieso nie, of dalk weet jy net nie wat groot woorde soos verneek beteken nie.
Maar seriously, hierdie stunts wat jy trek is alles net jaloesie!
Ek en Dillan, het die mooiste, gesondste, verhouding!
En niks wat ‘n “no name” soos jy sê, sal dit ooit kan verander nie.??☝?

that_girl_niki replied 2395 days ago

Is daar n persoon in jou verlede wat jy voel jy nie wou verloor het nie.

Ja, maar in my lewe is dit half al waaraan ek gewoond was, so daars baie van hulle.

that_girl_niki replied 2403 days ago

Dillan het al op jou verneek asseblief jy hoef nie die te antw nie ma al wat ek se is is praat asb met Dillan oor waarmeer hy doennig is asseblief

Dankie vir die omgee...xx
Asb DM my, ek wil nie uitreageer op iets wat dalk n misverstand kon wees nie...☀️?

that_girl_niki replied 2418 days ago

What made you happy today? 100+

The fact that there may not be a tomorrow

that_girl_niki replied 2421 days ago

What is the longest running lie you have continued to tell?

I'm okay.?

that_girl_niki replied 2557 days ago

Jy het die regte houding vriendin!? Selfvetroue is die mooiste ding wat n girl kan dra??!!!

Wow, baie dankie, dis n surprise.. Dm my asb??????

that_girl_niki replied 2563 days ago

Brag about yourself. What are you really good at doing?

Dissapointing.????

that_girl_niki replied 2563 days ago

Nikiiii ek sal jou date??❤
-A

Awww.❤
Jy sal spyt wees.???

that_girl_niki replied 2608 days ago 1

What will you never ever do again?

Look at a situation without considering the deeper explanation.

that_girl_niki replied 2611 days ago

Ek judgemental

Mmm daars baie goed wat ek cir jou kan se maar ek bly stil en dis bad goed...?
Jy sal dit dalk onthou?

Se net wat jy wil, dit raak my nie, en dit bewys net my punt.????
Wie is jy even en hoe op aarde pas jy in my lewe in, wat maak jou ooit dink jyt die reg? Praat lekker groot anonymously...

that_girl_niki replied 2611 days ago

Are you a naughty girl?

No, but do me a favor? Don't harras girls on social media. I'm sure you know of better ways to keep yourself busy.?

that_girl_niki replied 2612 days ago 1
VIEW MORE