Visit this profile later to see if your question was answered.
Dankie, jy maak my dag??
EK wou soo graag maar daar is nie Pharmasie nie? x
No, not really one that I can think of now?
I really don’t know?
Dermatological skin resurfacing pH formula?
Matriek?? Potch Gim?
Nee ek het nie op die oomblik nie?..enige tyd?
Sjhoo dis noggal smooth hoor?
Yes ek gaan pukke toe?x
Aptekers❤️
Aptekers??
Wel die qooh was lank terug maaar..die saterdag oefen ek cheerleading die hele dag..en die aand gaan ons Joe Black gaan kyk☺️☝?
Thanks x❤️❤️
EK doen nou? ek was soo lank terug op qooh me ekt vergeet daarvan?
Op ñ plaas naby Fochville?
Verseker..?
?❤️eks so bly om dit te hoor!
Word rustig, ek belowe jy sal deur dit kan cope. Maak die besluit wat jy dink vir jul albei op die ou end die beste gaan wees, en hou daarby❤️ Dit mag dalk voel dat dit die einde van die wêreld is maar glo my, alles gebeur met ñ rede?
God moet sy eerste liefde wees, hy moet my met respek en eerbied hanteer en hy moet net ogies hê vir my?
Kattekwaad stout soos eiers teen huise gooi, ja✌? Wat okal jy van praat nee???
Strandfontein, Strand en Somerset❤️
Nee hulle doen nie..mens moet nou net nie iets suggestief aantrek wat jy vir die verkere redes aandag trek..as jy verstaan wat ek bedoel?
Om eerlik te wees doen ek nie een vd twee die vakansie nie. Ma eks n danser en ek gym soms..ma jahh ekt nie veel van n dieet of n ding nie?❤️x
Wel ons gaan altwee by pukke swot, maar sy is ñ jaar ouer?eks die jaar matriek!
Strandfontein, beste plek ooit!?
Breathing in snowflakes?
Geseënde Kersfees vir jou ook??
Uhmm ek en hy is nou op good terms as ek dit so kan stel?ons is goeie vriende?
Dankieee♥️??jy maak my dag!!
Wel dit hang af??♀️As ek van hom hou, dan hou ek van hom.?
In Strand x
Shots??
07..??woww daais good..?
mann...it was great!!?
Ek en Anro is April uit, hy kan seker maar doen wat hy wil x
Agg dankie?❤️Ek belowe ek voel anders!!
Dm my?x
Dankie, wel jy maak my dag♥️
Awhh dankiee...❤️Nope, goeie goed vat tyd??
??????Oh okeyss
Ek was daar waar almal kon wees hoor x?
DM my asbb❤️❤️x
As kos tel as “iemand” dan jahh✋?Ma wie weet, miskien is dit jy???♀️?
Ek het eenkeer 2 R200 note bd ruit uitgehou net om ñ grappie te maak met een van my vriendinne, toe waai dit regtig weg en ons kon nie terug draai nie..????♀️
Ek dink ek gaan..?❤️
Sodra jy dit gevind het hoop ek jy bring vir my oook???
Ek tref my reëlings wanneer ek so voel?☺️x
..ekt nog nie heeltemal vaste reëlings nie maar is ma meestal in my valley???
Uhmm..Forever 21, Mr Price, Cotton On of Factory???hang ma af..
Al my vriende ja????Dink daar is n rede hoekom jy nog nooit hier was nie?
???dankie man!!
Ek sal self regkom??♀️??♀️✋?
Nee ek het nie ñ kêrel nie..wat van jy Dm my net???♀️
Ek mis jouu♥️♥️
???sjhoo dis noggal skills as ek nie eers weet wie jy is nie☝?dm my!
Nee dankie..ek dink ek kan manage op my eie?
Thank you??
Dankie baiee ek waardeer dit???
Die dag wanneer ek weet wie jy isss??x
Dankieee♥️♥️Ek weet nou nie hoe jy lyk nie maar ek glo jy is tien keer mooier!
Miskien as jy my dm?!??♀️
Dankie❤️Dm my!!
Ek ook nie...??
Dankie, ma jahh soos ek se ek het iemand oulik?❤️
en ek wil nie graag by hulle verhouding betrokke wees nie..ek ken vir René al baie jare en sy is baie oulik vir my. Hulle twee pas volgens my baie goed en hulle lyk gelukkig dink ek, ma dit wat gebeur of die stories wat vertel word wil ek nie graag mee betrek word nie???
Awhhh dankie dis sulke mooi woorde, jy maak sopas my aand!!???DM my asbb!!x
Ek dink hy en sy meisie is baie gelukkig saam en ek gun dit vir hom????maar ek het iemand baie spesiaals dankie..???
??ja ons doen?hoekom?
Sjhooo voel asof ek gestalk word hooor???dankiee, ma ek weet nie...hulle is my vriende??♀️?
Awhhh dankie jy maak my dag!!?☺️DM my want ek wil graag weet wie jy is?!!
?sy naam is Jp,, en hoe weet jy van al die mense in my lewe as ek mag vra??? En weereens dis vriende wat al ñ lang pad saam my kom en ek sal hulle vir niks verruil nie?
Ek en Daf is goeie vriende..?
Daar is meer as een persoon..ma hey, dis deel van die lewe...soms is party mense in jou lewe geplaas net om ñ hoofstuk in jou lewe te wees eerder as in die hele verhaal en dan moet jy dit maar aanvaar?
'n Player?? Ek sal net dit sê as dit waar is? Ma eks ernstig ekt nie 'n idee wie jy is nie, Dm my asb? Enn mens weet nooit as jy nie 'n kans vat nie!???
Awhh dankie☺️?Jahh natuurlik,, DM my?!
Maritz?????ons praat nie eers nie???
Ek en..????
Hy het 'n meisie ma dankie?ons is goeie vriende?
??ek weet nie hang af wie jy is?!
Okeyy?
Thanks??DM me then???