68
Replies
Eintlik mis ek jou :(
Dan praat met my . stuur my n ping nu
Eintlik praat ons nie meer so baie nie .. Dinge net verander* maar ek mis jou bull !!*
Lief vir jou , jy beteken vemy baie <3
Slinger my n boodskap daar op BBM of whatsapp dan breek ons n paar woorde
Liefies jou ♡
Omw , I love me 2 , :P .. #jokes ping my
Theo jys n great oukii moet dit nooit vergeet nie, jyt rrig n diep plekkie in my hart en ek sal jou nooit kan vergeet nie en ek miss jou baie , jy beteken baie vimy meer as enige iemand anders al wys ek dit nie ,jys een uit n biljoen ♡
Ping ve bull.
Wat if I wer to tell u, dat I've had this huge crush on u since da dey we met....?
Than I would say nothing , because if you liked me , you would have already try to talk to me , or kyer with me , and after we good friends , told me you liked me .... But nah you didn't soo I'm going to say nothing
Hoekom het jy so 'n goeie hart *sigh*..ek meen jy's 'n blerrie oulike mens *hugs*,en wie is die lucky meisie om jou hart te wen *sigh*..?•
Heeh. Nee ek hti n sagter hart\'Q ni
Heyy my monster'Q
Weet net as ek jou weer sien gaan ek jou rol..
Haha
Ag vokit ja baas... Ons sal sien hu rol j my ;) ehehe. ((Hugs))
Hahaha ek dog dus net my bene wat jy natspat* .....hahaha en jy kan jok...jy se heeltyd hey vir my*!!
Meeyaaauwww!!!* =P
Haah. Nee j begin met my prt hehe.
Ja theeeo..ek haal asem..*:|*eish..wt anders!
Mut ni vegeet om asem te haal ni neh
Hey theo'qii,, leke stil deesdae!! Skild j nog j hoet!! Sal hm nog vijo gea...j gan mal an lyk mt hm,,* ;) ((liefies jw)) j mal kiind
J weet mos hu ons rol. Heeh
Hehe...theo..ju beast bull..rapist hier!!lol...lieve juw hoor mwah..tnxx vir als..jy die beste.xxx
Jissie eks n bull hoor..... :P lololololol
Hehe jaja .. Moet net nie nou n ego kry omdat ek bgese het jys awesome nie ..* :p
As ek ni n ego gehad ht ni was ek ni theo ni... :P grappie. Maar ping my gu op BBM
Hahaha..theo jy se altyd hey vimy juw meatball..jy chat met ide galz man*xxx
Hahaahah. Ja jou vleisbal. Wat teveel TW kyk lololo j ht ve n slag iets anderste gedun as tw
Jys die oulikste,se*yste,En die beste bull ooit ! Liefvijuw.. Raai raai wie.... ((Eyelashes)) xx mwah*..
Jissie koei ek wonder wi. Ons rol ma. Mwa ((hugs)).
Hallo Theo'kii!!* jy is een awesome mensie !* (: liefies xx
Jissie j weet mos hu ons rol. Ons kap ve hm hard some once B)
HoEkOm HaAt Jy My?Ek HeT jMe GeSe En AlS mAaR jY mY niE vErGeWe NiE sO sE nEt WeEr JmE eN wiL nEt WeEt HkM jY mY nG hAaT?!*:)
Wi j???
Hey se*yas*!! Haha uhmmmm missS jy my daram al?! Of sskaats jy ander meisies se bene nat!?*xX<3
Hey as iemand met n kort broek skaats mut ek ma hule been nat spray :@
Sien j het nu n paar grls wat an ju lyn'q hang!
Uhm wi j???
Ok watse 1 is emo
Hule isi emo ni.
Jyt seker nogi eers agter gekom eks weg nie neh ?? Hehe
Uhm okay? Wi j?
Saam wie was j gista aand?dai meisie wat bietjie emo gelyk het en dai ane ou
Haha. Ek was saam shaun. Chante. Nidette.
Op juw pfp hehe
Nee ek gym ni
Ey theo ds Nelda hi en ek moet vra gym jy want jy nogal n nice lyfie haha :))
Uhm waar ht j hm al gesien
Ja soene
Sy my wi is j...... Of los my yt
Man lief moenie maak of j my nie ken!
Wat te vok.... Wi is j
Ag moeni maak of j my nog nooit gesien het ni ek het al try in ju kompleks kom maar kani ek kyk maar vir jou as j stap ons kinders gan fraai rooi hare he
Ok wi ever j is los my yt... Okay. J freak my nu yt
Die fraai rooi kappie maat in ju straat
Wi is di????
Ek het ni so ding soos blackberry messenger ni maar ek het n maat wat n blackberry ht en dis wa ek ju gevind het ek is in ju straat en as j stap dan hoor ek klokke en ju neusie is te fraai hy buit amper nn haai en ek joke ni j is my man
Wi is j???
Jou vrou maar lyk my j het ons net so gelos ek kan ju ni glo nni wat van toe j vir my hello gese het ek dog dit was die mooiste hello van my lewe ek het in jou oe gesien hoe dit glanster vir my en toe weet ek dis ek en jy vir alltyd myh man
Wi is j... Ping my op bbm
Antwoord net my vraag ek dog dis ek en jy vir di res van altyd!!!!!!!
Chante. En wi is j?
Wie is jou closet 3 guy vriende en closet 3 girl vriende?
Jason.Donavon. Micheal. Mohau. ....... Yuanita.shinay. Minette
HkM pwT j nikS oor bbM ni ,,maar oor. QooHme..hahah lol jyS awesomE!!!!vaN ::blondi
Hahahahah...... Jamer
Was jy rreg lief vi mnette
Jap. Ma ek ht nu iemand anders
Oor wat dink jy nou?mmmmmmmm
Aan slaap haha
Hkm word jy so gou of maklik kwaad vi iemand??
Ek ht biq angre issues. En ek kani di beheer ni soo my draai'Q is kort.
Dai is nt 2 mysies
Ek weet.
Hay...* vi watse 3 meisies sal jy jou vuiste af baklei??
My ma. My susi.
Vir wi is jy di liefste in jou helle familie
My pa. My ma. En my susi.
Wat sal jy doen as j girl jou los oor n chappie geveg
Ek weti yt freak en kwd rak
Nu het j en ju nuwe crush al gevry en as jule het vry hy of sy leka?
Vokit hu lyk ek ve j gay???
Celest
Hahaah. Ht j nu net j naam gese lol
Hoe ver was jy al mt n gal?
Vry
Hey wi like j
6 letters en ha naam begin met n C
Watse meisie wat jy al gevry het,het die lekkerste gevry?
Uhm hkm mut ek j se? Dis n biq personnlik
Van wie hou jy nou....en gee 'n ordenlike antw
6letters en ha nam begin met n C
Wie was. Ju eerste hoerskwl liefde
Minette.
Hkm is j bang om di meisi se naam te se?cheat j
Nee. Ma ek sal j se op bbm as j my vra
Mis jy vir Minette................het j nog gevoelings vir haar?
Ek weti.
Wie is ju beste vriendin?
Katau. Shinay. Yaunita.
Sal jy n girl se hart seer maak??
Ni aspris ni.
As jy 3 goed op n vakansie moet vat wat sal dit wees
My foon. My family. En kleure haahah
Wat jou beste vriend se naam
My beste vriende se naam. Is micheal,dewan,devean,maurne,erik,shaun,pierre, mike, mohau,renaldo. Andrew,
As ek jou nou vra hoori sal j saam my op vakansie gaan wat sal dit wees
Hang af waantu os gan.
Hou jy daar van om meisies se harte eina te maak???...........want jys moer goed daar in glo MY!!!
Nope ek hu ni da vani.
Hoeveel ouens het jy al gemoer?
15 ek dnk
Hoeveel ouens ht jy al gemoer
15 ek dnk
As jy 'n speciale iemand in ju lewe wil terug he,of 'n speciale iemand wil he,wie moet dit wees ????
My pel duncan.
Wat die punt van dt dat mense ju vrae vrae en j ant dti ordentlik
Ag danki
Wat di laaste girl wat j al gedate het
Minette
Is j single en het j feelings vr iemand
As j bbm ht sal ek j se oor bbm
Wt is ju fav dng om te doen sam n gal?
Net biq chil en kyer
Hkm dra j boksers en ÅŠÆ– broeke ÅŠÆ–
Hahaha. Want n bokser is n murse lker dng j vestani ni. Dis hu ek roll
Wi laaik j nu ??
As ek j op bbm ht sal ek j se.
Wie is die mysie wat jou hart di ergste laat klop het ?
Gani se ni
Wat was die weirdste ding wat jy al gedoen het??
Nee hell ek weti..... Eks normal :D
VIEW MORE