144
Replies
Last song you listened to ?
Twenty one Pilots _ House of Gold
Wat het van Eugene geword?
Ek dink hy lewe nog?
Wie is iemand wie jy graag sal wil leerken maar wie jy nie doen nie
Enige ander hokkie speler basies??
Jyt gesê ek moet jou qooh...soo jys welkom??
Dankie baie??hierdie word rerig wardeer
What common thing have you never done?
Play rugby?
Why are you single?
Yeaaah nahh who knows
Jyt van ha vergeet na sy haar alles vju gegee het.
Word net gou vimy rustig en hou opdramaties wees n meisie het nog nooit vimy haar alles gegee ni?
Wat maak jou baie kwaad?
Kort af mense.
Mense wat seh om goaly tespeel is maklik.
Mense wat lieg.
Mense oor die algemeen.
Wat maak jou huil?
Teveel goed??maar jy sal maar moet self uitvind
Top 5 goeie meisie vriende?
Yeaah naah eks ni so seker daaroor ni?
What do you want for your birthday
Lots of food would be nice?
Ons moet baie meer saam kuier ... mis jou *jong* ?
- neem aan jy weet wie dit is . !?
Seh net waar en wanner?mis jou seker ook ?maar ek weet nie wie di is nie?
Ek sien jy speel nogsteeds hokkie. Hou net op ou?
Wie ookal hierdie is neh?kry my op gim se astro dan kyk ons of ek moet ophou
Beste liedjie?
Nee ek weet nie?enigie iets tedoen met twenty one pilots of thirty seconds to mars seker maar?
Ek dink ek like jou...?
Well kontak my dan meskien dink ek ek like jou ook?
Mis jy haar?
Ek mis baie mense in my lewe..
As jy nie n droom kar het nie. Nou wat het jy?
Ek het n droom om eendag oorals hokkie tespeel??
hoor jy verkoop tik by dwergiebos se stopstraat
Haha wiet jou dt vertel???goeie werk ou
Dream car ?
Het ni so iets ni??
Sal jy my rekenaar reg maak?
Ds my werk deesdae soja ek sal??
Nou dat jy klaar is met skool gaan jy seker nog meer s*ck in hokiie
*hokkie
Well dt gaan my nie laat stop hokkie speel nie.??
Val vir my video ??
Want ek vetrou jou way teveel??
Oooh.me please xx
Haha wat? En hoe???
Syt jou lief gehad, toe breek jy haar hart.
Ek is jammer. Dt is nie wat ek wou doen nie. Maar ek het ook nie n idee wie jy is nie. So kantak my neskien is dt net n misvertand.
Sien ek jou die week?
As jy by psi nationals is is daar n kans ja??
Poes.
Intressante vraag umm weet jou ma jy praat so??
What's pissing you off right now ?
Kort aff mense?
Van watter probleme wil jy van weghardloop?
Like nie daarvan om mense tepla met my probleme ni??jammer
Eks seker ek hoef jou nie te kontak nie aangesien jy klaar weet wie ek is ? x
Ek weet klaar wie jy is?is dt my ma? Hoet moeder qooh me ondek??
Baie liefde vir jou ❤☝
Baie danki??
Kontak my seblief?
Wie is jou gunsteling mens, en hoekom?
Seker my sister??want sys altyd daar vir my en stuffs
If you could turn back time to any thing in your life with all the information you have now, how far will you turn time back?
Maybe to gr8?I did some stupid stuff in high school
? jy oulik
Dankie?jys seker net so oulik
Doos
Wats met di negatiewe stuffs???
Skiet jouself
Nee danki. ?het nog baie plekke waarheen ek will gaan
Wie is leandri krige?
Meskien di een wat vra??
Your six word story?
Almal het een???
Be something that makes you happy.
??ni seker rerig wat om teseh nie
Want sy was gagga dagga #Gims. Jy weet wie.
WaaarHeid????
Ek hoor jy kan nie n meise hou nie.
Ds seker waar aangesien di een oficail meisie wat ek gehad het kon ek ni hou ni?
What's an instant turn off for you?
When people ignore me and do not tell me the truth just not to hurt my feelings.
Haha lyk my wolfie word nou n alone wolf!!??
??waar kom jy daaraan?
Soos so teseh net 5 mense noem my daai thou??
Sal jy ooit wee n meisie n kans gee?
Ek will eendag trou soja ?✌
Jy is nogal n orait ou...
Wens ek kon jou ontmoet though???
Danki??
Stuur vir my n whatsapp✌?
Jys cool hoor??
Sal maar vimy n baadji moet aantrek dan?
Is jy Wiskunde? Want ek verstaan jou nie, Maar ek wil jou doen?
Sal jy ooit hierdie pickup line gebruik??
Awee maar net soos as n joke want ds mal snaaks?????
Daai gaan een groot agterjaard moet wees tho..?
Nahh nodig net n stukki astro so groot soos my agteryard??dans dt n groot jol??
Special meisie in jou lewe??
My hokki stok???jokes
Vra my maar in persoon dan seh ek jou meskien as daar een is??
You have unlimited money. What's the first thing you do?
Buy me the newest best goaly kit out there and build me a backyard astro. ??
Jy se #HockeyIsLife ???
Lyk of jy jou DAMN goed is ook nog?? Monique_vercuil
Ek seh soja??
Danki maar ek dink dt lyk net so??
Brandweer : "Hoe kan ek help." ??
Well daars hierdie dame en syt my mal erg gebrand??
Is jy single?
Nee eks album?
Speel jy indoor hokki by larochelle?
Jaap? vir di black nights??
0735836143
Intressante vraag hoor?ek sou jou wou kontak maar dt lyk ni asof jy whatsapp het ni...
Would u ever date a girl younger than u?
I did before so yeah don't see anything wrong with that✌?
What will your child's name be ?
Max?
Hulle se jy is die beste hokkie goalkeeper in die boland!! #ninjagoaly
Wies di hulle??is ek soos di enigste goaly wat hulle al gesien het? Maar danki
Beste hokkie goalkeeper in die boland!!
Wie ek???Seker beste in Labori ja?
Jys die oulikste ???
Kyk wie praat??
Ek het eenkeer, maar dit was nie dieselfde nie
Well daars n rede vir alles..Meskien was ek net moeg daai dag meskien nie✌
You just won $50 million from the lottery. What's next?
Hokkie stok??
En paintball kit??
Sun-mari, wie dit?
Ds n dame met wie ek praat?
Ons het n goeie vriendskap??
Hey... Vrystaat mis jou nogal
Vrystaaaaat!?
Ek mis ons talks..
Nou begin weer met my praat??
Ek kan nou nie so lekker onthou nie... was dit jy wat in die doring bosse in Yzerfontein gespring het ? dantelle_xo
Haha nee daai was Johan dink ek??
Ek kan ni ondou dat ek iets mal gedoen het ni thou?
Hkom is jy so weg getrek van mense soms?
Ek gee ni om alleen tewees by sommige tye ni?
Beste hokki stok?
Alle Gryphons??
Jy sal nooit so goed wees soos wat jy will wees ni hoor!
Well ds seker hkom ek elke dag van my lewe oefen om so goed teword??
Het jy al ooit gewonder hoe jy sal lyk sonder hare? ?
Naah daai het ek ni al gedink oor ni??
Ek hoor jy se jys n goeie mens...wat verkies jy .. Hokkie of pizza???
Jys di een wat seh eks n goeie mens???
Albei??
Jys oulik oky !! ??
Haai my moeder seh ook dt vimy baie??
Hkm wolfi
Ek dra altyd n beani met wolf ore en pote as dt koud is?
Stingel?? Blondie?? Watse name is dit..? jys dani blond ni?
Daai name het almal redes voor hoor??
What does your name mean ?
Nie iets spesifiek ni?is afgely van Theron en Theron beteken jagter sooo?✌
Wats al ju byname?
Het al n paar gehad?
Wolfi,,Stingel,,Jagter,,Theronitji..Blondie??
Jys oulik !! ?❤
Raai wii?? ,,
Ag jy ook danki??
Uum wi??
Jys my tipe mens ????
En jys myne??ds nou as jyvan hokki hou natuurlik?
ken jy vir leandri krige?
Ja ek doen. Moet haar nog in persoon ontmoet thou.
ken jy vir lindre augustyn?
Yass. Sy is in gr8 in my skool...
Verste wat jy al met n meisie gegaan het?
Ek was al saam n dame Ierland toe. Dis nogals ver.
Is daar iemand wat jy eye. BEHALWE HOKKIE.?
Naah nie op die oomblik nie.
Kan jy ooit ernstig word?
Japp vat my hokkie ernstig op.
Help my met my hokkie!!
Seh net wie jy is!! En ek doen dt graag?
Wat gaan jy volgende jaar doen?
Umm meskien australia toe..meskien nie..meskien new-zealand..meskien nie...ek weet ni rerig ni
Sal jy vir iemand gan wat nie hokkie speel nie?
Well dit kan gebeur ja..Solank sy net hou daarvan om hokki tekyk?of so iets
Wat soek jy in n meisie?
Sy moet verkieslik hokkie speel en van eet hou??
Hoe het jy so baie skills? Maar jy is n goalkeeper?
Umm sien as ek verveeld is speel ek hokkie en dan oefen ek skills? As dt wat jy bedoel???
Wat soek jy baue graag op die oomblik?
Ek neem aan daais baie??
En ek soek n obo robo kit of n paintball gun???
Watter skool is jy
Hoerskool Labori??
#ProudViking
Beste blondie.x
#Veryrandomimsorry?
Aaah Gimy??
#WhySoRandom?
Erin du toit?
Cool meisie en in gim??wat ni rerig sin maak ni
Do you even make sense?
Do you even hockey brah?
Gryphon or TK?
Gryphon???
VIEW MORE