profile img

Tinka

tinkafox

Vra ma****

54 Replies

Ja hanru. Jou opinie oor hom?

Hys nice?

tinkafox replied 2865 days ago

Wat is jou opinie oor die nuwe gr 9 ou?

Hanru?

tinkafox replied 2868 days ago

Jy het dan net 2 voete

Dis net die naam??? my voete was 90° binne toe gedraai?

tinkafox replied 2890 days ago

Watse gebrek het jy?

Eks met klomp voete gebore✌✌

tinkafox replied 2905 days ago 1

Watse gebrek het jy?

Eks met klomp voete gebore✌✌

tinkafox replied 2905 days ago

Jy en dassie?

Net vriende??

tinkafox replied 2905 days ago

hay there ? Jy kort qoohhhssss , btw , dis jou babe aaan die kant ❤ A

Ahhhh I love youuu❤❤

tinkafox replied 2966 days ago

Soooo jy mis my neh....

Se wie jy is en dan kan ek vir jou se of ek!??

tinkafox replied 2984 days ago

What popular thing doesn't appeal to you?

Mense met mooi bene of groot kuite?

tinkafox replied 2984 days ago

Jys mooi ?

Baie dankie❤

tinkafox replied 2984 days ago

Tinka vir watter ou mis jy die meeste..

Vir my om te weet en vir jou om uit tevind?

tinkafox replied 3013 days ago

Vir water ou mis jy die meeste

Aggg nie eintlik iemand, eks happy op my eie? het ni n ou nodig om my gelukkig te maak nie??

tinkafox replied 3013 days ago 1

Mia Vanderwalt?

Ken haar glad nie goed nie maar wat ek sover gesien het lyk sy heel nice en na n baie oulike meisie?

tinkafox replied 3013 days ago

Jeandre?

Wat van hom??

tinkafox replied 3023 days ago

Gunsteling graad 8?

Agggg almal is soo oulik en daars teveel ek kani een uitsonder nie??❤

tinkafox replied 3040 days ago
VIEW MORE