149
Replies
Heyy hoe oud is jy
Hii.......14
Jy is darem net legit???❤ Ahbs1306
Ag dnki ahbs?
Top 10 beste vriendinne ?
Moelik om te se?
Ek het baie?
Ek staan by jou deur en wag
Lekker wag
Report the piece of sht
?
Ek wag vir jou
Lekker wag
Ignoreer net die ou. Dan sal hy ophou met sy stront. TheJackman
Ja dis moeilik
Ek sit hier in julle bosse
Nee jy doeni
Oorkant jou kamer venster
Nee
Waar is jy
Ek gaan die polisie bel as jy nie nou ophou ni
Sal jou pa raas as ek na jou kamer toe kom
Ja
Klink my iemand het nie die b$lls om jou direk aan te spreek nie. Sy ma en pa het hom ook duidelik nooit maniere geleer nie. TheJackman
Jip
Dis mos aan die swembad se kant
Nee
Dis mos aan die swembad se kant
Nee
Ek kom na jou kamer toe
Nee
Kaas? Sounds like that guy can only think of one thing actually childish and irritating probably looks like some street Frikkie
Yes thats right
Hkm hardloop jy weg jou kaaskind
Want ek wil
Ons sit agter die muurtjie
Kom uit laat ek jou sien
Kaas kom groet my asb
Kom groet jy my ek, ek gaan jou nie groet nie
Ek is in die parkie voor jou huis kaas ek sien jou
Hou op lieg ek sien niemand in parkie ni
Speel jy nooit buite kant nie
Ek doen ek is dan nou buite
Wat maak jy in die huis
Hoekom wil jy weet
Jou Kar staan hiervoor die huis
Ok eks bly jy kan sien!!
Kaaaaas waar is jy. Ek staan buitekant jou huis
Ok goed vir jou
Jou kaaskind
Jou staat vëer!!
Melkie man se kasie kind
Rerig sal jy asb ophou met jou K@K. Jy is baie kinderagtig!!!
Jy eet mos toiletpapier
Ja ek doen dom drol!!!!!! Ek is mos n robot!!!
So nou het jy ñ kar
Hoekom wil jy weet
Watse kar het jy
Hoekom wil jy weet! Vanaf wanneer af gee jy om oor wat ek het!!!
Kase het mos vriende né
Ja hulle het dof kop
Jou pa werk mos by die melkery. Of is ek verkeerd?
Jy is verkeerd. Ek hoor jy vee strate is dit waar
Ek hoor jou kamer is so groot jy parkeer jou kar daar binnekant
Ja jy is toevallig reg ?
K k k k k kaaas
Sal jy asb ophou met jou k@k jy is rerig n diep k@k mens as jy my opinie soek. Darem hoef ek nie met jou vriende te wees nie.
Aii kasie nou is jy weer stil
Nee ek is ni!! Sal jy asb ophou met jou k@k jy inpress niemand en glad nie vir my nie. Ek dink persoonlik jy is net n persoon wat glad nie genoeg aandag kry nie en nou soek jy aandag by my, ek kan vir jou sommer nou sê ek val nie vir dom mense en dom grappies nie so probeer dit maar eerder op iemand anders!!!
I’m not a photographer, but I can picture me and you together.
Nee as jy eendag kan fotos neem sal ek vir jou bid. Nee jammer ek soek niemand ni!!!
Wie dink jy is ek?
Ek weti maar ek gaan uitvind en ek dink jy is in my graad
Jy is net te mooi?xx
Ag dnki❤❤
Wie dink jy is ek?
Ek weti maar ek gaan uitvind
Ontspan jou tieties en eet kaas. Jy ruk jou gans teveel op
Kan jy asb ophou ek het nie lus vir kinderagtigheid nie.?
Kasie. Vandag nadat ons geskryf het het ek gesien jy ry huistoe. Was daai jou kar gewees?
Ja dit was?
Ek dink ek weet wie jy is want net iemand sal my sulke vra vra as hulle weet ek is siek en was huis toe
Toe jy klein was het jy jou ma of pa se melk gedrink?
Wat is jou probleem????!!!
Nou maak alles vir my sin
Jou pa is die melkman wat die kaas maak. En daarom noem almal jou kaaswalms
?????
Arme jy
Jy eet seker die kaas in die straat ook
Is dit waar
Ja ek doen jammer vir jou jy is nie so bevoorreg nie!!!
Asb kaaswalms hou op jouself opruk
Ek kan my opruk net wanneer ek my self wil opruk. Het jy nou rerig ek gaan luister vir so n drol soos jy
Jy het nog nie gêse wat jou bynaam is nie
Want ek wil nie jammer
Waar slaap jy saans
Buite in die straat
Ek hoor jy het ñ crush op kurt darren
Is dit ooit waar
Ja ek het!!!
Jammer vir jou dit is nie jy nie??
Tannie kaas lewe jy nog
Nee ek doen ni
Ek net gewonder hoe kan ek jou antwoord as ek nie meer lewe nie????
Ek hoor jou ma is karlien van jaarsveld. Is dit waar
Ja dit is?
Sal tannie weer môre in die snoepie werk asb
Nee ek sal nie en sal jy asb more snoepie toe kom laat ek sien wi die aap is
Sing vir my ñ liedjie toe asb
Nee ek voel ni so nie
Jammer vir jou. Jy moet dalk iemand vra wat gaan val vir jou dom vrae nie!!
Jy ry mos ñ Polo né
Ja ek doen
Wat ry jy n taxi??
Môre is dit ek jy en ñ stukkie kaas
En asb trek klere aan ek hou nie van daai kaas reuk nie
?
Jy kan mos sing of hoe
Ja ek kan nie
Dalk is jy die een wat soos in glad nie kan sing nie
Is dit waar dat jy ma wil president word?
Nee dit is nie
Wil jy nie dalk ni
Los vir jeané jou drol ??? Ahbs1306
Dankie ahbe❤
Ek dink daai persoon soek net aandag en kry nie genoeg nie.....jammer vir die kind?
Karre karre ryk ryk kaas kaas walms walms
?
Jeané jy is awesome❤❤ Ahbs1306
Ag dankie❤❤
Princess kendall
Kaas is mos lekker of hoe?
Nee dit is nie!!!
Hoe sal jy nou nie weet nie probeer dit dan as jy wil weet of dit lekker is of nie!!!
Watse kleur is jou tone nou weer?
?
Hi hoe gaan dit vandag ?
Goed dankie?
Jy het nog nie my qooh geantwoord van kaaswalms nie?
Want ek wil nie
Sorry vir jou
Het jy ñ probleem met kaaswalms?
Ja ek het!!!!
Karre karre**ryk ryk
Glo wat jy wil
As kaas nie vir jou ñ reuk afgee nie dan is dit heeltemal oraait. Moet asb net nie jouself opruk nie
Ek kan my opruk as ek wil!!
Die kinders sê jy hou van kaaswalms
?
Ek hoor dat jy ñ probleem het met kurt darren. Is dit waar?
Ja jy is reg
En hoekom wil jy weet
Hoekom tik jy nie?
Want ek voel ni so nie
Halooooooo tjeane waar is jy
By my huis waar anders?
Kaaswalms??is jy daar
Nee drol
Hoekom steur jy jouself nie aan wat mense sê nie?
Want ek doen ni. Ek is nie dom ni
Kan ek asb ñ lift in jou kar kry
Neee ongelukkig ni, jammer vir jou
Watse soort kar het jy?
Ht ni n kar ni!!!
Stel jy belang in ñ verhouding?
Nee jammer
Hoekom sê jy ek is dom
Want kyk hoe gaan jy aan!!!
As ek en jy eendag trou sal jy die man wees asb?
Nee ongelukkig nie!!!!!
Jammer vir jou!!!
Ek hoor jy hou van kaas?
Nee ek doeni!!!!!
Glo jy rerig wat ander mense se want dan is jy dom........glo wat jy wil
Watse kleur is jou tone
Die selfde kleur as jou gesig
Sal jy ooit blare eet
Ja want dit is lekker ..... Sal jy??
Hoekom is jy nou so
Want jy is so
Wie is die
Wats fout met kurt?
Hoe moet ek weet
Wats jou nr? Nie jou foon nr nie die andr 1
Gaan nie gee ni jmr
As jy mos hou van kurt darren dan is jy seker nog lief vir cd's
Ek hou ni van hom ni
Kan jy ruik
Ja ek kan!!!
Kan jy?????
Kan jy ruik
Ja ek kan!!!!
Kan jy???
So jy sê jy dink jys mooi
Nee ek het dit nooit gese ni
As jy nie eens skoene het nie hoe kan jy mooi wees
Ek weti vra jouself
VIEW MORE