277
Replies
Iss jy en Erik nog tjommies? want dit lyk nie so nie
Neenee is ons nie meer nie...
Wies jhou beste vriend?
Smr jy x
Fkt jy is mooi
Uhmmm dnkii, ma nee ek issi😂🧡
Gaan jy bal toe😎
Ek gaan ja 🤪
Instagram????
@tracey_reeders 🕺🏻
Hoekom n nuwe account
Geen rede rrg nie, ek was maar net lus😂
Vind jou nogsteeds nie
Nee skies man dan weet ek rrg nie??♀️
Is jy en Willie iets?
Neenee ons is rrg net vriende?
Nee maar eks ernstig, julle is regtig. ? Waarmee boer julle?
Skape en beeste
Ds so awesome. En geen wonder jy's so nice nie, plaasmense is mos almal sulke nice mense? ☺
Jahhh jy weet mos plaas mense is altyd legit mense?
Kry jou nie op insta nie
Hoe bedoel jy nou???
Ma umm my IG username is reederstracey
Joh, ds nie eens n halwe klas vol nie. Ma wat maak mens in rhodes, kom jy van die plaas af?
Yeahh ons was min, ma dt was rrg n baie lekker skool?
Ja ek is n plaaskind
Ag nee, ek weet ook nie waar dit is nie ? Ma as dit so klein is is jy seke nie daar op skool nie?
Tuma ek verstaan? neenee ek was laerskool da ma ons was net soos 18 kinders
#weetjywiehierdieis? #kanjydiesignslees?
#ummmeenvantweeopsies ❤
#jaekisnoualingeoefen
Ma wat's die naaste groot dorp?
Umm Barkley-Oos ma ek sou dit nie rrg groot noem nie?
Rhodes, is dit nie soos in vrugtesap en konfyt en sulke goed nie? Maar jy's reg, ek het geen idee waar dit is nie. Waar's dit?
Aggeee nee almal sê dit, ma nee ds het niks met mekaar te doenni? Ds in die Oos-Kaap ma ds n baie baie klein dorpie so ek kan nie rrg verduidelik nie??♀️
Terwyl ons nou so chat, van waar is jy?
Eks van Rhodes af, ma jy sal nie weet waar dt is nie
Ma isit nie eintlik wat ons nou doen nie. Ons qooh chat?
Jahh is skr?
Nee sjoe, hoekom sal jy dit sê? Jy's soos in nogal rerig n interessante persoon. En boonop nog n lekker qooh chatter ook ☺Onderskat jy dan gereeld jouself so?
Ek belowe ekt nog nooit die term qooh chatter gehoor nie??neenee ek sê manet
Hoekom noem jy en Christiaan mekaar baby cakes??
Ummm ek weet eerlikwaar nie, ons het net eendag mekaar dt begin noem ??
Ma wat as ek dit nie kan help nie, wat as interessante mense soos jy my net van nature laat wonder?
Johhh ek weet dan nie, ma ek belowe jou eks nie interessant nie so jy hoef rrg nie te wonder nie?
Nee dis nie n goeie idee nie want dan wonder ek oor twee dinge Soos nou wonder ek ook nog oor hoekom jy nie wil sê nie?
Jahh nee ek dink jy moet ma eerder ophou wonder oor hierdie tiepe goed?
Dit is nogal regtig simpel. Ja dit gee meer tyd om te wonder ? maar ek hoor dis blykbaar n baie slegte kombinasie om te wonder terwyl mens geïrriteerd is, so dalk moet jy maar net help en sê? ?
Nahhh ek dink jy moet maar oor iets anders begin wonder?
Jhy is bje mooi
Awhhh dnki baie, ma ek belowe ek issie
Ons is seker maar almal wat jou follow. Nee man disi goed om mense te laat wonder nie, veral as dit nog kragonderbrekings is ook nie ?
Ma dit gee jou mos meer tyd om te wonder??♀️ ma johh hierdie krag situasie irriteer my??
Ma as jy ons vertel dan hoef ons nie langer te wonder nie ?
Nou wie presies is "ons" ???
Ma julle gaan nou ma lank moet wonder hoor
Seker maar oor ek daaroor wonder ☺
Ma jy moet nou ma leke wonder?
#traceeklovedie
#jysalverstaan?
#omigashhhhjymaakmyhartbly
#loveyou❤
Hoeveel ouens het jy al gesoen?
Hoekom wil jy weet???
Wil jy dalk praat
Ummm sure hkm nie
Wie is die meisie op jou status en hoe ken jy haar??
Charlize en ons het saam groot geword ??
Is jy closer met Willie of Erik ?
Umm Erik om eerlik te wees
Gaan jy en Willie uit?
Neenee ons is net goeie vriende, hkm???
Willie se spesiale tag?
Wat van dt????♀️
Ek soek jouuu??
Sjoeee sterkte met daai?
Whats your snap ?
traceyreeders
I want to get closer xxx
Ummm if you mean become better friends, sure why not
Saam met wie was j valenteinsbal toe?
Johan du Raan
Daai dog is cute af??
nehhh, ds pietie hul sin. Ma soos ek belowe eks verlief???
If you could turn someone into a toilet would you?
I don't know, I haven't thought of it like that before?
Is jy en willie iets?
oehh neenee ons is net vriende?
Is jy en Johan P nog pelle
eerlikwaar weet ek rrg nie meer nie??♀️
Hoe kan 1 myci so baie oor di vakansie verander
wie ek?? nee man jy verbeel jouself, eks nog presies dieselfde meisie?
j word net elke fkn dag al hoe mooier?????
ek belowe ds nie waar nie ma dnki xx
Hoekom is jy en stixx ni meer so clos ni ?
idk, mense drift ma
Jys n leke mens???
ummm dnki?
Have you ever been in a situation where you and a friend drank heaps of water/soda, then ended up stuck somewhere without bathrooms?
maybe?
why??
Where you from?
on a farm in Rhodes?
Sweet and innocent or all grown up?
obviously sweet and innocent??
Nou hkm het jy my nie saam genooi om pizza te gaan eet nie?
eks jmr, kom asb volgende keer saam ?
dm??
Jy is fkn mooi ?
dnki baie ?
Dem legs ??
neenee? ma dnki tho xx
Jy is die mooiste volsrys wat ek ken??
ummhh dnki, ek dink??
Jinne daai recent ??
dnki baie❤
Kuier jy by Lalla of sy by jou?
ek het by haar gaan kuier??
Het jy vandag lekker by Lalla gaan kuier ?
ummm yeahh dt was amazing ??
Ek like jou stukkend ?
oohh izitt
Jy is sooooooo n mooi meisie en ek wil jou dm maar ek is te skaam ? ?
awhh dnki xx
ma moet asb nie wees nie
Tracey Reeders????
yeahh ds ek daai??♀️?
By wie jul so lekke gan swem???die 15 de
ons het by dominique hul gaan swem??
Hoe het jy sooo mooi geword ??
awhhh baie dnki ma nee❤
dm??
Ennn ekt jul 2 ook by die mall gesien
okay, het jy ons soos gestalk of wat??
Ekt vir jou en Johan by die atletiek gesien, het jul saam gegaan ?
jaja ons het, ons het bietjie die tralies gaan support???
Jy is oulik ek moet se??
ek moet sê jy is ook nggls oulik hoor??
Jy het leg goals???
awwhh dnki baie, ma johhh jy??
dm??
Ek het nou die dag Toy Story gekyk
Ek het gewens jys in hom want ek is soos Andy en ek wil met jou speel?
ewwww nee?
Stokkies?
goeie vriend ??
Jy is mooi?
nie soooo mooi soos jy nie?
Jy is ????
dnki dnki xx
jy ook ?
Trace jy is baie mooi ??
awwwhh dnki baie, jy is seker 10 000 keer mooier??
dm??
Ek het n voëltjie gehoor fluit
Hy sê tjuurp tjuurp?
okay, glad nie random nie?
Ek het al jou vibe gevoel
voel soos girlfriend material?
oohh izitt?
dm??
Ek kan nie glo jy het so opgekom vir daai ander meisie nie ? ! Wow jys n goeie mens !
awhhh dnki baie, ma nee ek is rrg nie xx
Jy
Is
Mooi
Sal jhy mhy date?
hmmm sê eers vimy wie jy is?
Daai bene ???
ewww nee, ma dnki??
Kan jy ophou ?
Want hella jys $exxyy??
dnki baie, ma kan jy ophou om soooo oulik te wees?
Kan ek vir jou brille kry?
Want jyt my nog nie raakgesien nie?????
ai ek jmr, koop vir my brille dan sal ek ?
Hoekom het jy so hartseer gelyk in die saak vdag??
jy bedoel seker saal nehhh???
nee dt was die matrieks se laaste dag en ekt n broer in matriek toe word ek net n bietjie sad ds al xx
Jy is
Dit is so
Amen broeder
hehe agg dnki man?
Jou feed is goals?
awwwhh baie dnki?
Jy is n baja mooi meisie ??
awwh baie dnki?
Is Erik, Sticks, Stixx en Stix die selfde mens ??
ja, sy naam is Erik en soos niemand weet rrg hoe om sy sottenaam te spel nie. Hkm????
Jy weet hy hou van jou
umm nee ek weet dt nie? wie??
dm??
VIEW MORE