Visit this profile later to see if your question was answered.
$exhê 😂😂
Yipp.
Was nog altyd en gaan nog altyd 😉
Jis buddy ek try rerig verstaan 😂
Maar die fok aleen weet.
Die stemme wat jou skaam maak, is die wat jy heeltemal moet van vergeet as hulle met jou praat. 🤘🏻😉
Ooh. 🤔
Soos n combo ?
😂😂wtf even.
Waar plaas jy jou klem ?
Ek was in Schoonspruit yes.
En Wessies
En Volkies
En Hoogenhoud
En Hentie Cilliers
Maar thanks 😁
Ooeeh.. En dan ? ?
Nopes.. No girls at this stage of my life.. ?
??dit maak nie sin nie..
Ek mis jul gesiggies ook maar ek moet sê, vrystaat is ngals n kakkerige plek..??
Mmhm.. Doen jy ? Dm my..
Dankie K..
No way.. Wat laat jou ooit so dink ?
Aahg dankie.. ?
Wel eerlikwaar ek sal niks doen nie.. Ek behoort vir jou te sê "dankie" en dan n vêrdere gesprek met jou te voer.. Hang obviously af wie jy is en hoe goed ek jou ken ? ?
Uhm ek en n paar vriende is van plan om knysna toe te gaan en dan so aand of twee plet toe te skied vir daai rage..?
Joh.. ?
Daai is n aggressiewe vraag..
That just mindfcked me..
But I would like to be a next gen Muhammed ali. ?
Ek gaan French foreign legion toe (franse weermag) ??
Hehe..
Dalk iets soos n verkoue ?
Op die oomblik reply ek gougou jou vraag..
Haai tog.. Ek behoort dit te onthou as ek kon weet wie die gestuur het.. ?
Dankie... Eks bly jy dink so..
Lmimp..
So jy was seker een van die 500 wat daar gestaan het ?
Ek sê jou neh...
Ek het baie mense in my lewe wat spesiaal is..
Dis absolute magic ?
Hehe
Ek sal dit in gedagte hou..
Kan jy lees ?
Jy sal moet wag en sien
Ek het..
Mmmhmm ?
Ngals uit die bloute uit ?
But thanks.. I'll keep that in mind ?
Eks lekker, jys maklik, kom ons eindig die gesprek..
Only if you'll be mine ?
Wie kan jy wees ?
Hehe hoor nouweer. Dis n goeie een tho ???
Jy moet darm kan spel ?
Dit maak my bly ?
Hehe jy verbeel jou seker net ?
Harm ??
Nee nie die jaar nie..
het besluit om eerder op vakansie te gaan ??
Mos my secret ?
Baie kan in 6 maande gebeur
Dis n semi lang storie..
Uhm ek was van plan om al 15 januarie van die jaar french foreign legion toe te gaan.. dit is die french army..
Maar daar het endie 2017 iets voorgeval waar ek nie uit die land kon gaan nie tot 2019 toe.. so ek het basies n jaar in sa oor toe besluit ek maar om my jaar oor te doen om my punte beter te kry en dan kan ek nog rugby speel ens..
Yip⚡️
Random dorp wakker word en nie kan onthou wat gebeur het en hoe ek daar gekom het nie ??
Sommer nou ?
Huh ? In watter opsig ?
As jy maar net beter was met als wat jy doen, sou ek jou nie rondneek nie ?
Hehe dankie hoor..
Wie is jy ?
Dm my..⚡️
Oewh.. ??
Gaan hartenbos toe?
Hehe wat keer jou dan ?
werk net nie
☺️ hella hella..
Gaan jy my ophou qooh aangesien ek jou nie antwoord nie ?
Hehe.. Nee maar lekker
Nee nog nie..
Ek moes net.. want jou glimlag kan n oorlog tot einde bring..☺️
Ek verkies al 2 ?
Eks bly om dit te weet ?
Hoe sou mens op die reply ?
??uhm...
Seker...
Ek weet nie...
Dit sal interessant af wees ?
bietjie rus dan bietjie lê :)
Hop ja..??
Thanx hay... I appreciate it ?
Mia Khalifa..??⚡️
Nope?dis als n mindgame
Uhm.. dalk?
Ons was nie in n verhouding nie...
Rerigwaar los dit nou die Denise ding... dit raak oud..
Kry vir jou n verhouding kollega en bepaal jou by dit... dankie.. ✌?
Thank you..⚡️
Complications..
Hayy jou $exy kat ook ?
Nie waarvan ek weet nie ??
Was ons ?
op die brein? ?
Wel fanx hoor ☺️⚡️
Smile ek nounet vir my foon ?
Uhm... ek is nie seker nie
Dankie hoor..☺️
Dm my
Ek het nie nee ?
Dankie jy ☺️⚡️
?
Wees n doos, dose kry meises?
Mmmhmm nie op die heidige oomblik nie...
Ek wonder ook nog..
Los die speelwerk vir my en bepaal jouself by jou eie lewe..
Nie noodwendig nie..
Niks nie..?