654
Replies
hoe ver het jy al gegaan met ń meisie??????????
vra jou sussie
jou katte is cute
the cutest🥺
she's mine boiii
time will tell✌🏻
Cause you make me happy! ❤️
🥺♥️
is jy en dyllan nog vriende noudat jy en cayce “saam” is?
yeah💋
ek hoop jys gelukkig en kry alles wat jy nog altyd van droom❤️
dankie ;) vir jou ook✌🏻🙂
is jy bang vir n nuwe verhouding na mieke?
only careful🤪
Ag gee ons n leidraad wie die meisie is
time will tell🤙🏻
wassup goldie :)
what's cookin'
Het jy n meisie op die oog?
mm maybe👀
sjoe … is jy maar nie mooi op die oog nie 🙈😍
dankie ;)♥️
Jy sê altyd depends🙄
dis nie n nee nie ;)
Is jy nuuskierig om weer iemand nuut te ontmoet?
depends..
bly jy gaan ook stellies toe, see ya there ;)
oof maybe!
who dis👀
why u wanna go so far?
over this place.
Hoekom het jy nog n highlight oor mieke op ig
good memories✌🏻
Ek ship vir jou en Eunice
matter of opinion🤙🏻
Stellies is vêrrrr! Wat swot j?
Engineering👀
Hoe verder hoe beter...
Hoe lyk jou universiteit keuses?
Het in gekom by tuks maar sal nog kyk✌🏻
Gaan either Tuks, Potch of Stellies toe
Jyt n goeie een verloor smh
goes both ways✌🏻
You trash😒
jealousy makes you nastyyy😂😂😂
Corné en Dominique nou iets????Snaaks.
waar hoor jy dit🤣
my name's eugene😭
i like poetry
Julle is duidelik saam 😂
nope
Sho bafana 🤙🏿 Love you ❤️
-pags
mad love budwam😂♥️
Waar was j vandag?
covid test :/
Hoekom gaan jy nie??
dis boring
Sal jy saam met my medians toe gaan?
ek gaan nie meidans toe nie✌🏻
what’s cooking good looking?
always good✌🏻♥️ u?
Gunsteling liedjie?????
wunna
save your tears
shadows- the midnight
$extasy
behind barz
Oulikste graad nege
ek ken nie die gr 9's nie
Sies jy follow my nie eers terug nie! 😂🤭
my bad sorry
Maar julle praat nie eers nie 🤔
...
dominique is already mine boy
nice🤣
Vibe julle
not yo business
ahhh dominique, i knew it
wat van haar🤣
Het jy iemand op die oog
hmm ek besluit nog
you are trash 🤬
isit🤣
dm my banggat
So jy het niemand op die oog nie
nah
Wat soek jy in n meisie
loyal
consistent
fun+ adventurous
iemand wat my sal happy maak en support all the way... ek raak baie attached so nmr 1 is seker loyalty :)
Ek hou van jou maar ek weet nie of jy met anders vibe nie so ek vat nie n kans nie
alright
hoe praat ek met jou? ek wil jou beter leer ken.
Msg my dan chat ons ;) easy peasy
Ek hou rerig van hom, maar ek weet nie hoe om vir hom te sê nie
Take the risk or lose the chance
Iemand op die oog??
🤷🏼♂️🤷🏼♂️
Wie is sy?
Ek wil ook weet
Jy iemand op die oog?
maybe
Ops oor Zanei vdw
very cool🤪net skaam
maar ek's bang jy voel nie dieselfde nie :/
Only one way to find out
Ok wel ek't lowkey my ogie op jou
then tell me dummy
Jy sê ons gan jag hierdie jaar ?
Can't wait🥰
WIE het jy jou oog op
Don't know yet
jy skuld my steeds n haardoër😉
true story🤣
Gaan jy na daai kuier toe vrydag
mm maybe
Mad love brother❤️
-pagel
Mad love budwam❤
jyt nogsteeds nie kom kuier nie 🥺
Where is the invite😑
Sal jy ooit vir 'n graad 10 gaan
Maybe ;)
Jy's kinda hot ngl
Dankie❤dm
soek jy iemand
Good question
be mine🥵
Well...wie is jy?😂
Maar sy is nie soos in “daai” groepie nie sy is minder populer as die ander so idkkkk
Ek worry nie oor popularity nie🤪sometimes lowkey is better
Mooiste gr9 en 8s meisies in volgorde?/
8-ken nie
9- nie in volgorde
isabel
Erika
Anika
Lara
Ken nie nog nie😂
Fancy race exe
Lets dice wena son
Rate the top 5 most beautiful girls in your school⚡️?
Corne
Ryan
Sous
Leonard
Pagel
Hoekom sal jy nie vir Eunice date nie?
Ons is vriende🤪
Hotste meisie op die oomblik?
Daar is n paar mooi meisies so dis moeilik om te sê.
is daar n spesiale meisie?
not at the moment
Wat is jou planne vir die jaar, liefde gewys?
Idk😂hang af wie dit is...
Ek weet van n graad 11 wat jou smaak👀
Tell me :)
hkm jy so stil??
wat moet ek se?🤣
ek like jou, jys cool😉
dankie❤dm
hoe is matriek sover?
busy busy
Jy en Eunice lyk so oulik saam🤗
ons is net vriende🙋🏻♂️
VIEW MORE