Visit this profile later to see if your question was answered.
#Ouwlik?❤️
Nahh ek het nie n ou nie???
Maar eks ernstig as ek se ek voel my volgende ou moet my trouman wees..
En nee jiss ek kan nou nie se wie dit is nie jong??
❤️❤️
Ahw dies cute ?? dankie ek waardeer?
Sal graag wil weet wie die persoon is agter die oulike woordjies?x
Haha hoori child waarvan praat jy??? ons "vat" nie lekker nie ??
Aiii ons is vriende??
Heerlikheid waar kyk julle mense???
??Nee jammer
Se net wanneer??
Nee man eks nie kwaai nie?
waar val jy uit die bus uit??
Nee chom ek en hy is fwends?
Baie dankie?
Hayy hayy hayy ek dog ons is al verby dai naam??
Sorry chom ek stop by 3jaar ouer as ek??
Kyk daar is ouens wat respek het maar jinne ek kan myself verloor as hulle nie respek het nie veral nie vir meisies nie?
meeste ouens het nie respek nie so nahh
Nope??
Albei?
Haha nahh???
Nahh ons is net friends??
Ek dink nie ons sal goed funksioneer as n couple nie?
Eks maar n viber deesdae??
As jy my ken sal jy teen die tyd weet watse tipe mens ek is x
Jy laat dit rrg klink asof ek al met baie ouens was??
Nahh ekz nou oorit om eerlik te wees?
Hayy ek dog ons is al klaar oor dai storie??
Uhh NEE??
Ons het al gechat en gekuier en so maar nah ons nie so close nie??
Yeah i know?
Nee baie goed jong?
Hmmm dankie? dm?
Agh ons gaan maar net woensdag moet sien jong??
Ek wil net nie he hy moet soos n spesifieke persoon uitdraai nie?
(Jammer gaan nou ni sê wie di persoon is ni)
Maar verder wil ek hê hy moet die beste wees wie hy kan wees en nie fout vind in als nie
Yess please?
Anytime x
Eks jammer??
Ek antw net die boonste WhatsApps as ek tyd het?
Dis nogals moeilik om te sê aangesien ek ni weet wie jy is ni?
Net wat jou hart begeer?
Agh ek wil eintlik op n plaas bly maar as lewe nou ni vir my so uitdraai ni dan gaan ek heel moontlik Australia of New Zealand eksperimenteer??
Uhhh nee???
Net omdat ek n donkerder vel as hulle het en hulle so spierwit is??
Agh nee man
Mense het maar hulle redes?
Yes pah??
Wats die volle naam?
Katlego Lendiwe Sipho Sibanda???
Jy is sooo oulik??
Sure anytime? whatsApp/dm my gerus
Hmmm☺?
Agh wat maar dt raak nogals irreterent?
I actually got a new bad habit a few weeks ago...
Its kinda weird but when I'm nervous i actually bite my lip...?? so totally wanna break that?
And I'm frowning like always so thats one of the bad ones?
So yeah i really can't think of any others...
Defnitief by die huis?
By die movies is mense net te stil en like nie altyd die stilte nie want soos hkm gaan mens op n date en praat nie? soos wats die punt dan daarvoor...maar yes die huis is defs die beter keuse? mens kan nie juis lekka cuddle in movies nie jong?
Agh ek vibe maar met people dis maar die beste ding om te doen deesdae?
Ek het wel n oog op somebody maar hy sal nou ongelukkig nie vir my gaan nie??
Maar jy kan maar dm as jy wil x
Nee is n moerse lang storie?
Ek bly maar by die atletiek maar gaan met landloop ook begin?
Agh ja wat selfde?
Natuurlik?
Maar met die regte mense tho?
Nee glo my is 100% moontlik??
Seblief? dm?,
Don't wanna choose ey?
Hmm dankie?
Maar daars nog baie werk nodig jong
??
Yesss
dankieeeee xx
Weet dalk wie jy is? maar hey thanx hoor waardeer❤ maar alles is chill?
❤❤❤
Dankie ??
Nee??
Ek het ja?
Yess yess?
Ek kani sulke goed reply op social media nie??
Maar yes ek kan??
Awehhh?
Neee man dis beslis moontlik??