29
Replies
Ja watse hoerskool toe gaan jy?
Montana
vixsi replied
3880 days ago
Ja right asif ons gan more opu toer hehe grap net ek gaan ook volgende jAar hoerskkool gaan fun wees
Jips kani wag nie hoerskool gaan amazing wees
vixsi replied
3888 days ago
Hey is hip hop lekker ek wil dit doen maar ek dink ek gaan sulke want ons dans is nogal moeliek e
Dans is ni n sport of n stokperdjie ni ds n leefslyl hip hop is amazing. Maar nu en dan moeilik!!
vixsi replied
3888 days ago
Hey hkm dun jy ni netball ni
Sal volgende jaar
vixsi replied
3889 days ago
Hoe was die dans chommie??
Bja leka choma maar moet my ni weer aleen los ni asb :(
vixsi replied
3890 days ago
What is your favorite piece of clothing?
Classified
vixsi replied
3890 days ago
Moenie juw aan nicole stuur nie
Ag doen ni juis ni
vixsi replied
3891 days ago
Hey andri Micala het iets bja leilik van jou gese
Ag weet jy ne ek is moeg vir mense wt so kinderagtig ni want rgr word groot
vixsi replied
3891 days ago
HaYY Andrie thxx Viir Alll
Dis mpQ jy weet mos!!!
vixsi replied
3891 days ago
Hey ek is rascel flats
Helo ek ken ju ni :D
vixsi replied
3892 days ago
Hey do you like anoons kos I only eat onions and is like sombody hahah ek is mal kwl go me go me
No not really
vixsi replied
3892 days ago
Hey Andri jy is rerrig n bja goei vriendin .. *
Dank !
vixsi replied
3892 days ago
What bores you about people ?
if they think they know it all and makes no kind of funny jokes!!
vixsi replied
3893 days ago
Hey ek is gr 6 en ek is mal oor jou ek wil soos jy wees raad ek het swart hare gehaad toe kleur ek dit blond soos jou hare jy is kwler as rascel flats en hy is the bomdigeding
Dank maar as jy soos ek wil wees wys wie jy is moet nie dink wt ander mense se ni wees net jouself :)
Hey jyis so oulik
Dank ping my op bbm wil vir ju mooi dank se
Heyo I like tomata pato soup and you
Nope
vixsi replied
3896 days ago
Heto potato
Helo
vixsi replied
3896 days ago
When r you going to swadini again
I don't know hopefully soon can't wait to see you!!!*
Bly jou ou by jou omgoodnes
Nee hy doen ni en hoe kan hy ek het nie eers een ni
vixsi replied
3898 days ago
Your father's name?
André
vixsi replied
3898 days ago
Wat maak jy nou
Le in my bed en voel ni so leka ni
vixsi replied
3898 days ago
Wat dink jy van janlo
Dat hy n pyn is en hy slaan hart
vixsi replied
3898 days ago
Wan wie hou jy in jou klas van die seuns as n vriend
Niemand nie dalk nog janlo maar ek weni as jy gevra ht in ons graad so ek ju kon help * :p
vixsi replied
3898 days ago
Van wwie houjy glad nie
Mense wt dink hul is beter as ander
Jy het dan altyd een
Sorry maar ek is ni nu reg vir so n sterk verhouding met iemand nie en op die einde kry iemand altyd seer so ja *
Wie is jou ou
Ek het ni n ou ni en ek dink ek hu dit nu so vir n rukie!!!*
Hou jy van my as n maatjie ?
Wie is jy ping my op bbm asb
vixsi replied
3898 days ago
Wie is jou kerel?
Het ni een sorry ma
vixsi replied
3898 days ago
Van wie hou jy
Nu op die oomlik niemand.
vixsi replied
3898 days ago
VIEW MORE