Visit this profile later to see if your question was answered.
Die wat saam my in laerskool was, is Anje, Talje, Annelia, Sebastian en Reyneke? Ek kuier nie rerig meer met hul nie, maar gaan binnekort?
Daar n paar?♀️
Nie rerig nie?
Ek ken nie rerig die Linden ouens nie?♀️
Nee nee ek speel hokkie?
Sal maar kyk wat die toekoms inhou.
Hulle is nogal streng? maar ek dink dis n goeie ding x
In Randburg?
Ons kuier nog saam. Maar ons net nie meer so close soos in laerskool?
Ja nogal❤️
Close met albei❤️
Ek doen...hierdie jaar was net nie so n great jaar nie? maar eks reg vir landloop??♀️
Nie rerig nie?