213
Replies
Ek sou jou wou dm maar jy verstaan nie lekker nie😘
Jy kan my maar dm hoor
Heyyy djyyy wanneer maak ons plannnn😘
Dm my en ons maak plans
Krugerdrp is rof hul blixem hard daar
Hulle doen jy moet kom kyk hoe werk ons hier
Maar jys actually n kwaai cool mens danki v die anner aand se kuierqi jy my hart nogals lat staan n few times
Hehee danki maar lig my net in watse kuier
Die mense hier like jou fokkol
fck em
Don’t pannic ek gaan jou hard moer kyk uit vir my want jy ken my goed
Se dit dan vir my
Jhy fk my goed rond🥲
Sure kid🤝🤣
Oulikste mens
Danki danki
Moenie kak praat van n mens agter hulle rug nie dit kom altyd uit jy ken nie die regte storie nie daars altyd twee sides ken jou plek en jou tyd en luister mooi.
Doen jouself n fkn guns en kom prt met my daaroor want as jy my ken sal jy weet ek prt nie kak van mense sal dit snr vir jou hoor😘
Iemand in die oog?
Altwee oe
My voel is grooter as joune🤥
Beslis 🤣🤣
Longtime🐼
Hoe se jy longtime as ek nie weet wie jy is nie die panda gee my so half n idee but nie seker nie
Hoe gaan dit met Alexia Brooke
Hahahaha jys funny maar sys fine wie ever sy is
Jys n hotty , is jou dms oop ?
Danki maar nie opi oomblik niie
Jy was kwaai toe ons chat toe fok alles uit van daar af
Dm my dan sort ons alles net uit asb
lekkerrr groot meneetjie
Wassup🤞
Still a hottie😻
Hehe danki baie
ek sal jou altyd lief hê
Danki man dm my sodat ek weet wies jy
jyt my hart gebreek en met my gefok
Uhmmm sorry ig
Ek Twyfel Dat Ek Verkeerd Is
Maar hoe speel ek jou as ons net vriende is
Geeez en ek dog my qoohs was wierd but ek dink ons altwee weet wie sin is di grootste 😹💪
Ja nee kyk mense is bored jong
Maar ja as jy weet😂
Jy speel my net
As ek dink wie ek dink die is dan is jy heeltemal verkeerd
Hkm kan jy nie se nie?
Want ek dink nie die persoon sal daarvan hou nie
Grootse tiete wat jy al in jou hande gehaad het?
Hahaha moerse random vraag maar ek kanni se nie 🤣🤣
Jy maak jouself available al het jy n meisie😂😂
Come again😕
Jys nogals mooi
Danki baie
Mmmm ouer meisies se jyy😂😂
Hahahha ja
Is dit waar Dat jy Ander girls vry Wil jy n girl het
Ja dit is want disi asof ek elke dag by haar is nie😕grow up ****
Hoekom is jy by elke kuier met n new girl
Wanneer laas jy my by n kuier gesien dan ort ons wee
Weet jou miesie day jy op haat cheat
Ja sy doen
Ek cheat op haar mt haar ander persoonlikheid
Hoe is die nuwe verhouding
Lkr danki hkm?
Dink jy jy sal ooit vir ouer girls gaan
Hahaha ja hkm😂😂
ek dink jys befok hot 😻
Dankie baie
Van wie hou jy nou?
Van almal hkm
Jy reken ek gaan vanou af baie saam julle kuier 😽
Fok ja jys n shap ou as ek dink wie ek dink dit is
Jah kleintjie 😂
Sorry oom🤣🤣
Imy
Ek weet wies jy but aweh
Jou ex is fckdup 😂😂
Sweeeeeeeeer🤣🤣🤣🤣🤣
J ht n meisie mar vok agter dai slet an. Almal praat daavan. Jule was sam die naweek. Sies
Hahaha ok is reg as ek haar wou gehad het neh het ek haar gevat so get fcked 👌
Ek sien jy kyer weer saam jou ex🤣🤣🤣🤣
Hahaha got sy wens 😂😂😂
Jy en z iets ? ❤️
Weeti sal ma sien
Ek het jou n kakhou gelike
Dm my
Zoe?? Is julle ietsieee❤️❤️❤️
Nope 😁
Iemand op die oog groot seun ?
Sal jy nie like om te weet nie
Wat dun jy die weekend Snip69
Fok weet hkm
Cherise se pa se kind se nam is Henning
Ek sou ok wegehardlop ht
Weet jy wat fokkol mt een van ons te doen nie so moeni mt my daaroor prt nie en hkm is jy 2 gesig oor so iets jou bang dat
Trek jou liewe jesus plakke aan en fokkof toe
Daai vrou wat verwagtend is cherise ek dink,wie is die pa? Xx
Gaan vra haarself asb ek gaani vir haar prt nie x
Ons mut kuier dude
Ok wies jy
Hoe oud is jou girl?
Heti een nie
Snapchat my nou😂😂😂❤️
😂😂😂😂😂😂😂😂❤️
Hkm is je en johane kwaad vi mekaa?
Dm my dan se ek jou
so j se sy loop oor jou
Agg lossit maar nee sy doeni👍🙄
wat gaan aan tussen jou en Johane
Lang storie kort ek gaani laat mense heeltyd oor my loop of met my maak ss hulle wil nie
Beskryf jou tipe meisie?
Nou dat ek daaraan dink ekt nie rrg n tipe nie as ek voel jys die een dans jy die een😉
wie de poes is johane ??
hkm vra almal van haar op jou qoohs
Johanne!
En dis n baie goeie vriendin van my
Hmmmm
En nou is als fine 😂
Meisie wi jy sal trou 😂😏
Daars nog nie so iemand nie🤣
Ek en johanne praat los haar uit asseblief
Iemand voel biki bedreig🤣
Het jhy al jou vrou ontmoet 😂😂😂
Aangesien al die meis jou lvee
Nee en die die meisies love my nie😂
gee n hint wie is jou favorite
Van wie? 😊
girl met die beste A$$ ??
Joh daars baie 🤣🤣🤣🤣maar ek het my fav
Praat jy op die oomblik met iemand wat jy dink sal jou meisie wees eendag?
Weeti ons sal maar noet kyk
wie mis j op die oomlik die meeste
Justin en tk
Is jy en johanne iets
Nee ons is nie
top 3 beste vriende
top 3 beste vriendinne
Tk
Justin
Skaap
Johanne
Leandra
Daars fokkol verder
Is jy dan verlief ?
Ja smoor verlief
Is jy verlief op johanne, of lief vir haar
Eks baie baie lief vir haar as n vriend
hoekom wil jy dit nie antw ni
Ag nee wat smr nie💯😆
Hoekom gaan jy en joanne nie uit nie?
*johanne
Ek gaani dit antw nie
ahah sy nogsteeds ver bo jou league
Jy kan net nie handel omdat ek so iemand kan kry en jy nie,, 😉
wat het jy wat ek nooit sal he nie hah😹(;
En kan mense maak lag🤣
wat het jy wat ek nooit sal he nie hah😹(;
N persoonlikheid 😆
Jy en joanne sal cute saam wees🥺
Danki 😆
jire bra dai johane cherrie is fkn aan 🔥😻
hoe is jy ooit met ha vriende is sy nie uit jou league uit nie 😹
Ekt iets wat jy nooit in jou lewe sal he nie 😉 en dis snaaks jy kruip agter qooh weg grow up 👍😆
Jisis boet, dink jy nie jyt jou ex genoeg uitgehaal op haar qooh’s nie😂😂😂
En my bra eksi gepla oor haar nie so hkm sal ek al daai moeite gaan doen en uit my pat uit gaan om iemand sleg te se disi ek nie
Is jy en johanne nou ietsie?
Nee ons isi ons is net baie goeie vriende
Jisis boet, dink jy nie jyt jou ex genoeg uitgehaal op haar qooh’s nie😂😂😂
Die ding is my boet eks nie 2 nie ek sal nie agter qooh wegkruip as ek ha wou uithaal nie dis rrg nie ek nie so moeni assumptions maak nie en moeni se boet as jy agter qooh wegkruip nie se dit in my gesig
Sterkte vir die jaar Duane. Hoop dit ń goeie jaar vir jou xx
Baie danki ek waardeer x
Hkm stap 7 van julle "under age noordheuwel laaities" in n kuier plek met houdings as julle weet daar 2 ouens in die julle plek wat jou en al 30 jou vriende sal drop
Come back to earth
Dalk as jy biki meer met ons chat sal jy agter kom ons is nie so kak ss wat jy dink ons is nie en ek kanni verstaan hkm mense heeltyd wil baklei nie dis baie beter om net n dop te drink en jouself te geniet as om heeltyd te baklei but whatever makes you sleep at knight en ek weet nie waar kom jy aan 7 nie ek was nog nooit saam 7 van my vriende by n kuier plek nie
Ek gaan jou ni dm ni😂gaan goed awkies maak
En nee dit gaani awkies wees nie
Sterkte met die jaar duane😁
Baie danki ek waardeer😊
Watter vakke het jy gevat?
Snaaks gaan vra poes dom vra op n ander plek ok
Het jy ń meisie?
Neee ek het nie
Wens ek was so lucky soos jou ex om jou te he😜☹️
Wel sy het my nie😆
Dan wat begin my naam mee as jy weet wie ek is🙃
Nee ok ek weeti maar ekt so halwe idee want ek ken net een mens wat awkies se🤣🤣🤣🤣🤣
Hoe voel jy oor N wat in jou skool is 😂😬
No comment eerder🤐
VIEW MORE