1.1k
Replies
No offence ok maar ek sou dink dit weird as my Bf nog met sy ex friends op FB of IG is of ha nommer het nog
Well hy het sy ex op Whatsapp gehad vir die hele tyd wat ons saam was en gefollow tot sy hom af gehaal het, (sy woorde) hy gaan net vir haar om my jaloers te maak, so ek los hom om te kyk hoe sy plan gaan uitwerk😂😂
Het jy gesien wa bly sy hoe gan dit werk 🙊
Ek het gesien😂
Voel dit ni weird om nog mmekaar op social media te hê ni
Nee dit doen nie
Weeti of daai een deer gegaan heti maar kan jy n secret hou net vir jou ore bedoel
Ja?
Hoekom lag jy vir dit? Maak dit nie seer nie?
Dit maak seer
Ek lag want ons is nog nie eers 4 maande uit nie😂
Hys klaar in ń verhouding
Ekt gesien😂
Hoe weet j hy het iemand as ek mag vraa het jy hule gesien
Ja ekt hulle al gesien
Klink jy nou sommer fokken kwaad
Nie kwaad nie
Is jule wee saam
Nee fokken dankie
Hoekom Vrydag
Dit het niks met jou uit te waai nie.
Wanne laas j vir D gesien
Vrydag
Vir Divan vanoggend
Weet nie van wie jy praat nie dis die enigste twee D’s wat ek ken
Jy kan delete net wat jy wil maar is onwettig om so oulik te wees hoor
Ag dis so oulik van jou
Hkom j daai post hier delete wat sê jy ales wat ek nodig het in my lewe of iets
Hoekom stel jy so belang in jy lewe? As jy my persoonlik geken het sou jy geweet het
Jy het genoeg cuteness om cute te lyk saam enige iemand 🥰🥰
Dm my asseblief 🥰
Wa j daai rok gekoop ?
Ek kan eerlikwaar nie onthou nie
Goeie donner Duene! Jyt so mooi gelyk gisteraand met daai romp moes twee keer kyk om te sien dat dit jy is
Baie dankie ek waardeer dit, dit was die plan om bietjie uit my comfort zone uit te kom🫶🏼
Sy kan nooit soos jy lyk nie, ek glo daar nie nog iemand met sulke seksie ogies en glimlag soos joune
Baie dankie
Jou ex het duideluk n tipe die nuwe pop lyk soos jy
Jy maak my lag😂
Is julle net vriende of lIke julle mekaar
Ons geniet mekaar se geselskap en kuier lekker saam
Jy sy nuwe story gesien
Ja.
Hyt aanbeweeg
Okay bly vir hom
Fokken hel daai smile saam daai ogies 🥰🥰
Baie dankie🥰 dm my ń bietjie asseblief🤗
Hu was jou naweek
Lekker dankie en joune?
Sal jou eendag saggies in jou oor sê
Dit klink so bietjie creepy….
Net genoeg van alles op al die regte plekke🥰🥰
Wie is jy?
Fokkit daai ogies en dan nog dyf lyf🥰🥰
Dm my so bietjie?
Soos in jy is perfek gebou
Baie dankie
Ek dink jy is befok oulik
Aww baie dankie🥰
Ek neem aan hyt gecheat
Eerlik waar - ek kan net nie meer om gee nie. As so, dan hoop ek die waarheid kom uit, as nie, dan is ek bly.
Los hom en die nuwe meisie nou in vrede asseblief
Neem aan hy het iemand anders girla?
Ja hy het aan beweeg, soos ek verstaan.
Ja mens moet aan jouself werk na n breakup nie gaan rond vok saam ander nie anders gaan jy net jou hele lewe sad wees en nooit liefde vind maar sterkte girla
Kyk almal het hulle eie manier om te cope met alles en dis sy manier so ja.
Maar baie dankie🥰
Hy kon jou seker nie satisfy nie 😉😂
Regtig? Eerste ding waaraan jy kon dink?
Het jy al aan beweeg want lyk my hy hoer leker rond
Ekt nog nie aan beweeg nie… het nog teveel seer om deur te werk…
Dis sy lewe en sy keuses met wat hy maak
Dis reg jy hoef nie te se nie want dit se nogal baie dat jy hom gelos het ek weet julle was nogal ernstig
Ja ons was erinstig, maar dinge gebeur en lewe gaan aan.
Hoekm het jy en D opgebreek het jy hom gelos of het hy jou gelos
Ekt hom gelos en ongelukkig gaan ek nie sê hoekom nie dis persoonlik
Planne vir die naweek?
Gaan loslit fees toe saterdag
Do u also need to pee?
Nee
I have to pee
Gaan pee dan?
Saam daai ogies n wen resep
Ag dankie🫶🏼🥰
So mooi in rooi
Hoe rooier hoe mooier😂
Ekt gesien jyt iemand gesoen saterdag by Jenny’s
🤷🏼♀️🤫
Wat het saterdag gebeur?
Ek self weet nie mooi nie…
Julle is moer cute…!
Wie?
So vertel ons iets
Dis amper Augustus🤷🏼♀️
Jys bitter mooi
Baie dankie
Mmmmm ek het iets gesien saterdag aand🙈😘
Mmmm okay…🙈🙈
Jy was baie dronk saterdag?
Daar het ander goed gebeur dat ek so verby myself was….
Geniet jy lewe
Ja ek doen baie
Soek jy aandag meisiekind want jys kinderagtig
Okay😂
Gaan jy Jenny’s toe die naweek?
Ja ek gaan miskien
Daai steentjie in jou neus maak jou ekstra seksie lyk🥰
Dankie🥰
Jou mooi mens🥰
Baie dankie🥰
Nuwe ou?
Nee hell nie nou vinnig weer nie
Wat maak jy die naweek?
Gaan na ń pet expo toe
Bring some die woef vir my ek sal na hom kyk😅
En jy is? My baba is klaar aan geneem, hy gaan na ń wonderlike familie toe
Hoekom die 6de ? Mis hy jou
Nee, my tannie is oorlede so hyt net ń boodskap gestuur
Hulle gaan aan met hom oor pablo en hoe hulle gesien het hy laaik hom nie. Dis nie regverdig nie dit was sy hond ook.
Ja dit was ook sy hond, maar eks die een wat alles voorsien het vir Pablo. Ek weet nie hoekom gaan hulle aan oor Pablo nie, hy moet net ophou respond daarop, want hulle soek daai reaksie daaruit
Jou vriende is like kak maak. Kan hulle hom nie net uitlos nie? En kan mense nie net hulle self aan hulle self bepaal nie. En ophou kak vir jou ook stuur.
Vriende? Nee wat amper niemand aan my kant weet wat aan gaan nie.
Wanneer laas het julle geprwat
Hyt vir my die 6 de n boodskap gestuur, maar laas gepraat was dit die 1ste Julie
Voel jy nie skaam oor die manier waarop jy Dian behandel nie?
Hoe behandel ek hom? Ek praat nie eers met hom nie?😂
Daardie ogies om nie van die smile te praat nie🥰🥰
🥰🥰🥰
Hoekom gaan hy nie na Dian toe nie?
Want hy gaan daar uit kom, hy kan nie swem nie en die swembad is oop en weet nie wat gaan Lilly of Poppie doen met hom nie
Is Pablo nog by jou?
Ja hy is, sy nuwe familie kom dalk vanaand of môre oggend💔
Ek sien Dian weet nie eens jy gee Pablo weg nie. Hoekom nie die hond vir hom offer nie?
Ek het my redes hoekom hy nie na hom toe gaan nie.
Hoekom gee jy vir Pablo op?
Want my ander reun wil hom byt en ek wil nie sy lewe in gevaar plaas nie
Ekt julle by Khosa gesien… daai geel kar🔥🔥🔥🔥
Jy en daai ou? Julle het baie lekker gepraat
Sy kar is moer mooi en klink net so mooi.
Ons is net vriende
Jy iemand vir die oog?
Nee
Julle weer saam?
Nee, ons is net vriende. Ek soek nie ń verhouding nie, sal liewers ń vriendskap bou
Jy kuier deesdae baie
Nee nie eintlik nie
Kuier die naweek?
Skies het planne saam die een ou wat ek ken
Wat is jou plan van aksie vir die volgende 2 jaar?
Ek gaan dalk volgende jaar UK toe om te au pair en dan gaan ek studeer daarna
So you straight?
Yes I am
Ek wil jou beter leer ken x jy wil nie dalk op insta chat nie
Dm my
Hvl geld maak jy?
Genoeg om na myself te ktk
Daai foto op jou storie met die hondjie op jou, so mooi en die dingetjie in jou neus maak dit soveel meer W🥰W lyk
Baie dankie🥰
Wens dit was Kia maar ek het net n Nokia 😉
??
VIEW MORE