Visit this profile later to see if your question was answered.
Daars Baie goed om te se, but rather keep quiet... Solank sy maar net gelukkig is🥱
Ek en daai gr8 girl is net vriende
En ek besluit nooit wat ek soek nie, ek vat dinge soos dit kom🥱
Always good au bruuu
Nahhh famm🥱
Yeah who are you
Well said😈
Ek het respek as ek by jou ma is🥱
Hoekom het n mens net 10 vingers😎
Weg😂
Hoe anders
Ehhh Daars hier en daar🥱
Dude moenie my vra nie😂
Aggg is Maar heel rustig dankie
Defnitief niks met jou te doen
Daars paar🥱
Die verskil is ek weet van wie hulle praat as hulle "k" se😂
En wats die groot issue as sy iemand het, let them be 😂
As jy haar naam reg gespel het dan sou ek geweet het😂😂😂
Ek Ken nie sulke mens nie🥱
🤷🏼♂️
En?
Wat gebeur het, het gebeur en dis indie verlede, soo ek sien nie fout nie🥱
Coz, dis nie n sonde om nog vriende met jou ex te wees nie🤷🏼♂️
Baie het my verander
Nahh, in n vriend manier soms
Nahh fam
Accept the fact that you and your ex are done
Vergeet van alles Maar die moeilikste is om van die memories te vergeet, maar dit sal beter raak met tyd👏🏼
Live life to your fullest🥱
Nehhh, they ain't got no balls to say it in front of me🥱
Yeah🥱
Yeahh shame en ek weet wie dit is😂😂
Glo wat jy wil, jy weet elk geval nie wat in my lewe aangaan nie, so fokus eerder op jouself👏🏼
Ek judge niemand nie belowe😂❤️🤚🏼
Neee, ons is net goeie vriende🤙🏼
Sys my vriendin
Idkk
If you're that SOMEONE, then I do too❤️
Ehmmm.. Thanks heyy❤️
EKS BAIE MEER LIEF VIR JOU❤️🥰😘💍🌍
Aight sê net waar en wanneer😂👀
Yes sirrr👀👀
Ek staan nie op hom nie🙄😂
As jy daai spesifieke iemand is, dan mis ek jou ook❤️❤️
No
Ek het nie rerig close vriendinne nie🙈
Iemand het klaar daai padkaart. Sorry neh🤞🏼
Natuurlik browski😏
Moet ek jou help soek😂
*Your message has been successfully ignored*
Ek doen nou fisio, so ek is amper weer reg👊🏼
Ek is een van die dae weer terug🥺❤️
My hart lê klaar by iemand spesiaal😌
Ja, maar ekt klaar iemand
Awes ou🤞🏼
Iloveyou❤️🌍💍
Nooo
Much love brazzi❤️❤️❤️
Gee n datum en plek!!
Sê net waar en wanneer en eks daar!!
Helooo dm my😂
..., waar is my hond😏
Is dit wat jou ma jou noem🙋♂️
Pineapple juice is nogals lekker😂
Shame, R50 vir jou😊
My innige simpatie met die ma wat jou moet groot maak🥴
Natuurlik hoe dan anders😏😏❤️
Soos jou ma met jou pa🤭
Aweh bra, wat ookal jou happy maak😂
Ek kies oom olof🥵
Dm my dan sê ek jou
Wat van jy hou jou neus uit my sake uit en fokus meer op jou lewe.
Wat ek doen het niks met jou te doen nie🤙🏼😉
Eerstens dis Kyla
Tweedens moenie vir my sê wat ek mag en nie mag doen nie.
Aangesien jy jou mond soo kan ooprek, moenie agter qooh.me weg kruip nie😉
Ons is mense😂🤷🏼♂️