Visit this profile later to see if your question was answered.
Thank you x
For a sentimental person like me, goodbyes are way too final✨
I'm sowwy🥺
Eyy ja dit was lit😏 veral die please call me😂❤️
Hi stranger x
Dankiiieee anoniem
Spuit kom altyd te laat x😷
No
Moet eerlikwaar se dat ek nog geensins aan hom gedink het nie…
Jy is absoluut meer as welkom om met my te praat, niks keer jou nie.
Ek waardeer dit regtig x
Wanneer jy vanaand bmy kuier, praat ons hieroor😏
Ons geheim sweetness😍
Dalk is dit waar ek wil wees😏😏
😂😂, I'm wheezing😂
Sorry pel, dit gaan nie gebeur nie. Nie in die toekoms of in die verlede nie.🙆🏼♀️
Jip.
Ayy sht happens, like Corona-sht😂😂🦠
Dit maak een van ons
Eks jammer, ek weet nie wie die is nie x
Allll the way
Uhm ons doen nie??
I'm already taken, sorry
Thank you so much 🙏🏼
Dankie anoniem ek waardeur dit rrg baie x
laat weet my wie jy is asb🙈
I Love You Too 🦝🦝🦝❤️❤️❤️
Al wat rond slaap is jou verbeelding🙌🏻
Ek is nie die een wat se ek is mooi nie🤷🏼♀️
Maar ek hoop jy voel nou beter oor jouself want jy het duidelik selfbeeld issues. Mag Jesus saam jou wees🙏🏼
@x_c_h_x_n_e_x
Nee
Hkm doen j ni? Wie is jy/wat het tuasen ons gebeur?
Sys die tweede oulikste ding in my lewe😁
Dankie so baie 😊
Whatsapp my dan chat ons hieroor😊
Ek mis jou ook😢❤️
Nee skat, alkoliste WIL ophou🤷🏼♀️
Dankie dankie😌
Hys die een wat goed lyk😏
Ek pas manet in😹
Ongelukkig nie😊
Dankiie, ek hoop ek voel binne kort beter... Eks al n rukkie siek so dit sal nie meer vinnig wees nie x😹🤗
Want ek het in die koue gaan probeer kuier met n seer kop en keel en n maag wat brand (Ek het mos griep)
My piggy business spreads fast😹
Ek is nie seker wie jy is en wat ek vir jou gedoen het nie, maar dis n plisier😊
Tegnies nie, ek het haar gevra of hy weet wat aangaan... Syt gese ja maar hyt gese nee🤷🏼♀️
Haha dankie, my KEREL dink ook so😹
Dankie mens, ek waardeer 😊
Of all the lies I've heard, these were my favorite. 💭
Ons kan seker saam kuier...
Maar my +1 kom saam😁
Dankiie baie, ek waardeer dit innerlik. Ek weet nie hkm jy nie van hom hou nie, maar ek waardeer dit x🤗
Eks bly om dit te hoor... Hy maak my net so gelukkig😊
Ek is klaar gelukkig, dankie vir die offer maar nee dankie. 🙂
Dis hkm hy my kerel is en nie joune nie neh?
Het jy gesien ek wou hom nie he nie... En dat ek n kerel het?
Ok cool?
Ek weet nie, jy moes my n rede gee om jou te ignore?
En ek WEET Ryan hou van my.
Sy het n ou van haar eie. 😊
Dis Elaine* se persoonlike besigheid daai, niks met my of JOU te doen ni??
Gelukkig is dit jou probleem en nie myne nie
Ja ek vertrou hom so baie. Nee ek is nie bang daarvoor nie, ek weet waar Ryan se prioriteite le.
Hy doen ja
Heyy love??
Eh??
Baie persoonlike vraag vir so onpersoonlike manier van vra dink j nie?
Ok well dankiie
Hoe oorspronklik van jou.
Wel dit het hom 42 dae gevat. Dis hkm ons nou saam is.
Die mense wat vir my belangrik is doen, dis hkm jy nie doen nie.
Dankie baie?
Maar eks nogsteeds nie skelm nie??
Ek en Ryan is soos in officially saam ja?
Dankiie poeksie?❤️
Dankiie baiie?
Dankie mooiste meisie❤️ die wereld kort nog mense soos jy? jys die beste, mooite meisie met die niceste hartjie in die hele heelal? ilysm x❤️
Want hy kan sekerlik doen wat hy wil, en besides... Ek soek hom hier.
More like prince idiotic than prince charming.
Besides, I don't need a prince if I'm a queen.
Nee ek het niie
Hey, ek word 17
Winter, besef jy hoe koud dit is?
Dankiie baie?
❤️
I'm not judging. I'm being honest.
Because I don't need your love to make me feel any better about myself.
It's fine, don't want you to love me anyway?
Ok. Cool. ?
Some of us got the looks, some the brains and others the heart. We can't have it all??♀️
En jy wat so praat is nou veronderstel om meer opgevoed as ek te wees?