Visit this profile later to see if your question was answered.
Saterdag?
Ek en my vriendin was daar om te sien hoe lyk ons koshuis en ons het na die kampus gaan kk
Potch
Jup
Agh goed dankie
😕
Nah dis okay😹
Nie gelike nie
Nope
Oh dankie ekt dit afgehaal😹
⚡️
Ummm 🤔
Nah
x.delise
Watse lip fillers🤔😹
My laaste lewens toets
What about it
Ek gebruik nie Snapchat nie
Menslike bewegingskunde
Nehh ek sê ek soo...dis hkm ek so lucky was om vir luke te kry💖
Ken hulle nie so goed nie
Nope nooit
Ek voel nie jy weet lekker wat aangan of wat gebeur het tussen ons nie, so ken die feite voor jy sê wie ek mis of nie oor is nie🙃 Want ek dink eks heel happy dankie
👋🏻
Vra my ma in persoon
Oms😹
😘
Klomp goed, mah dit maak nie meer rerig saak nie ek hoop manet hys happy
Ek dink nie dit maak rerig saak nie
Nie baie nie, mah elke verhouding baklei partykeer al is dit oor dom goed
Yes en sal nooit vergeet nie😹
Nope, ons gan uit🙃
Ons sal sien
Nope
Awhh baie dankie❤️❤️
Perfokkenfek
As dit is wat moet gebeur sal ek nie omgee nie, hy moet ha net mooi oppas en met liefde behandel
Sorry ek deel nie
Hy doen rerig, eks die blyste wat ek al in n lang ruk was en dis tedanke aan hom... en eks soo dankbaar daaroor
Is jy letterlik blind of net stupid🤦🏼♀️😹hys perfek en het die cuteste en n amazing persoonlikheid... ek koni vir beter vra nie en niemand behandel my beter as wat hy doen nie so nee ek kani beter nie want daar is nie😘
My fav is choc chip🍪🙃
Nie lank nie, want ons het eers vir lank net geprt en gekk wat gebeur
Why
As ek seker was sou ek jou sê, mah ja dit maak in elkgeval nie saak nie want ons altwee het aanbeweeg en eks happy🙃
OMS as jy dit sê ken jy my glad nie, as ek eers van n ou hou hou ek rerig van hom ek sal nie dom kak doen en hom dalk verloor nie eks nie dom nie en hy beteken teveel vir my dat ek ooit sy hart opsetlik sal breek
Dude! Jys so bietjie agter hoor
Umh hys my ou sooo ek dink so🤔😹
Ek dink so🤔😹
Yess hys verseker een van die bestes, en beteken baie vir my🙃
Ek het actually gewag vir die☝🏼🙄
Ek voel nie een van ons het vinnig aan beweeg nie, ek meen eks seker jy ken ons dan moet jy weet ons was vir n lang rukkie single en ja ek en hy het lank geprt voor enige iets gebeur het dis na soos 4/5 maande wat ons nou eers besluit het om saam te wees
Umh
Sal graag seker een of ander tyd weer wil kuier, mah lyk my ons altwee het aanbeweeg as dit is wat jy eintlik vra
Eks gelukkig so dit maak nie saak nie💛
Umh wat dink jy?
Yes💛
Aghhh🙄😹
Umh asb dm my🙈eks rerig chilled en dan kan ons prt oor als en ek sal jou probeer help waar ek kan❤️
Inderdaad