Visit this profile later to see if your question was answered.
glicinda.bosch ❤️✨
7de Laan, Sara se Geheim ?✨
okay dis nie in volgorde nie, want al 10 hierdie is soos 1ste ??
- Brewers half cheese half mushroom chippies?
- Mcds nuggets met sweet en sour sous
- Spur Cheddamelt burger ?
- Chippie hoender ??
- Steak met mushroom sous oor ??
- ons snoepie se hoender wraps ?
- Pannekoek
- Waffles met chocolate roomys en nog baie chocolate goed ??
- blomkool met witsous en kaas (don't judge)
- baaaacooooooonnnnn (veral rou) ????
????
- 21 Savage
- mense wat skree in my ore
- opera sangers se musiek
- Manie Jackson ?
????
- Hailee Steinfield
- Riana Nel
- Jesus Culture
- James Arthur
- Daughtry
- Juan Boucher
- ens. ✨
hy's die beste kerel waarvoor ek kon vra ❤️
en hy't definitief die beste niggie ???
Hi. jy kan met my ou praat. ?
@jade.therxn ??
vra eerder van wie ek hou, die lysie is korter ???
een van my besties ?
super lief vir haar. ❤️??
ah feels ??
hoekom wil mens 'n storie so uitmekaar haal vir 'n PIV, en gedigte ??? ek skryf eerder weer verbruikers ?
nee ek het nie ?
ek bak nou vir 'n lewe ??
uhm okay,
- hoekom follow jy my?
- hoekom is jy op my qooh page?
niemand het gese jy moet my like nie ? but at least don't be fake about it. x
gelukkig weet ek wie die is ?
jy is die beste boyfriend ooit & beslis die handsomeste ?
jy gee vir die woord 'perfek' 'n definisie ?
ek het jou lief ❤️❤️❤️
- 'n sixpack, hopelik voor die vakansie wat kom ?
- om nie te druip nie want gr11 is onmenslik moeilik
- gesonder te lewe (dis baie moeilik vir my want eks n takeaway verslaafde)
- om letterlik net die beste van elke oomblik te maak ?
- om te timetravel want ek wil asb nou klaar wees met skool ??
wel dit hang af. ??
as jy nice is met my, ons verstaan mekaar en ek hou van watse mens jy is, dan is ek nice.
maar as ek deur die persoon sien wat jy voorgee om te wees, of jy maak enige iemand naby my seer, is die kanse goed dat ek nie nice gaan wees nie. ?
it all depends on who are. ?
die 29ste is ons 11maande saam. ?
vandag is my 2de laaste een en woensdag is ek klaar - besigheids ??
1. Obvss my boyfriend ??
2. My tweede persoon is n paar persone (nie in volgorde nie) - chanteliee, carlss, shann, cherise, mariska, melissa ?
turquoise of pastel pink ????
Even If - MercyMe ?
Douglas Booth. ??
my boyfriend ??
kos & as die mense naaste aan my happy is. ?
Nike, Adidas, Redbat, Vans ?
1. @jade.therxn ?
2. @c.h.x.r.i.s.e ?
3. @chantelliiee_duplessis ❤️
4. @tylagroenewald.19 ?
5. @carlavanwyn36 ?
10 maande en 5 dae ?
letterlik virewig ?
daar's meer as een ❤️
- sixpack
- sterk arms
- gesonder lewe
????
om met los hare op n jetski te ry ?
een van my favss ❤️
baie liefde vir haar ?
ahhh, ek wou nog altyd soos n cartoon character lyk ?? wel, mission completed ??
thank you ?
moet ek huil en uitfreak? uh nee. ?
baie dankie ❤️❤️
my sussie se vriendin s'n ??
van more af gaan ek begin gesond eet ?
heyyyy ?
jy maak my aand ❤️ wie worry nou meer oor besigheids na die? ??
jy's goals, ek belowe ❤️
ek love jou alles ?❤️
jou feed is on point, maak my sommer jaloers ?
sover nie, maar ek sal maar sien ?
amper 4maande ?
eating, sleeping, procrastinating, sometimes drawing/painting ☀️
most people think i'm a bxtch, but just get to know me first. if i'm a bxtch with someone, i most likely have pretty good reasons. ?
i'm very straightforward, and most people can't handle that ?
ek belowe jy het nou net my dag gemaak ?❤
ek wil jou ook definitief leer ken, jy lyk soos ń ongelooflike oulike mens ❤
ek's so bly dat ek kan, & hy maak my net so baie gelukkig ?❤
jy's beautiful , binne & buite ?❤
dogs ????
trust people to easily again ?
nothing ?
everything happens for a reason, it's either a blessing or a lesson ☉
it takes one to know one ??
en raai wat? hy's ook myne ??
dankie x
R50 000
plett, klere, kos, nog klere & seker nog klere ?
sushi
aww baie dankie ?
ek't uitgevind ons eet my fav kos vanaand ???????
"hope is the only thing stronger than fear" ?
"let your past make you better, not bitter" ?
yesss ?
blessed with the best ??
baie dankie ?
racism, assaults ??
fake & judgemental ones ?
dinge is nie meer dieselfde soos toe hulle jonk was nie ?
sing ??
lewe.
enige iets te doen met laster ??
kos
aw thank you ??
sodra jy jou hand lig vir ñ vrou is jy nie meer ñ man nie.
ft. Clarissa Marais ???
airtime, bra's ???
dankie baie ??
dankiee ??
enter at own risk ?
because i have God ?
It ain't me - Selena Gomez ft. Kygo ?
????????
idk ☝?
loyalty
dm my..?
this is really cute ?? but please tell me who you are??
ek kan nie op die oomblik aan iets dink nie, maar as jy regtig wil weet DM my dan sal ek harder probeer dink ?
dankie donnieee ??
dankieee ??
om op te hou baie eet ??✋
alles
ek't meer as een ❤
toe ek baie klein was
- niks heartbreaks
- niks backstabbers en fake vriende
- alles is perfek en fun&games as jy n kind is.
cause i'm not taken ?
uhm, alles? ?
crumbed steak ??????
Werner Coetser ????????
who are you? ?
om junk food te koop ??
lewe
nee maar mooi ?
netbal ?
ek't gespring vir die bal, toe spring die ander girl in my vas en toe ek land toe trap ek skeef & toe maak ek my enkel seer ???