372
Replies
U virgin
Vir my om te weet en vir jou om te vergeet
Lol jyt klaar n nuwe ou in soos n week gekry nou jys n warre slap slet
As julle manet geweet het wat agter insta angan.. En jy kan maar nogiets se dit pla my nie ek weet wats die waarheid.
Dink jy , jy en jayden is meant for each other ?
Nee ni rrg hy moet sy pad vat en ek sal myne
Sal jy intimate wees met 'n ou as julle lank saam is en julle is lief vir mekaar?
Idk ig
Hkm like jy my so baie
Hoe moet ek jou like as ek nie eers weet wie jy is ni
Hey how’s it going x?💗🦋
It's going gooddd tnx💗
YOU GOT THIS AND I BELIEVE IN YOU🤗MOET NIE WARRIE WAT HIERDIE HATERS SE NI JY EN JAYDEN IS BEDOEL VIR MEKAAR EN MAAK DI BESTE VAN DIT
Dankie so baie🥺wenie wat ek sonder jou sou doen nie🥺
Drink jy alcohol
Sometimes
Jys super mooi wens ek was so mooi
Nee man eka seker jys netso beautiful
Jys so mooi 🤩
Appreciate 🙏🏼
Ek voel so simpel ek het ñ sokkie date maar ek kan nie eers dans nie☺🙈dis so embarrassing
Nee man ek het legit net altyd gegan om stront antejaag🥴so hkm nie uk😂
Eks jammer ma waarheen gan jou bestie trek hy?
Hy gan limpopo toe
Aww baie dankie😇😊
Enigetyd
My vriendinne praat oor ongemaklike gooed bv die grootte van my boo*s en dit laat my insecure voel
Nee man jys letterlik perfek net soos jy is jy hoef regtig nie te warrie oor wat ander dink nie jys God se prag en jy hoefnie skaam te wees oor jou lyf nie ❤️
Hoe hoog spring jy?
Ek het 1,45 gespring dis my hoogste
Maar gister het ek net 1,25 gespring
Hoekom doen jy nie langer afstande nie
Die is bietjie weird maar toe ek in laerskool was het ek kort afstande voor en agter gedoen en toe ek graad 8 was het ek angehou maar ek het dit nie meer so geniet soos wat ek altyd het nie en toe het ek net besluit eks klaar met kortafstande want daai klap geluid trigger my baie..
Maar oor die algemeen is ek n kortafstand atleet so langafstande isnie eintlik my ding nie ek sal dit oefen maar ja😂
Jy moeg bietjie vids post oor hoe hy hardloop soos n fitness account begin , dit sal awesome wees
Ek sal bietjie dink daaroor
You are so pretty
Thankyou
how was skool monss?
It was lekkurrrrrrr
Watter items doen jy by atletiek
Hoogspring
100m
Hekkies
300m hekkies
Omw jy so n oulike mens jy probeer altyd die beste van als te maak gee nie om wat die situasis is nie en dis wat ek like van jou jy inspire my en jy is nog jonger as wat ek is bly die mensie wie jy is mens kry nie beter nie ❤❤
Dis regtig cute omw 🥺
Eks dankbaar ❤️
advice om ñ goeie verhouding te hê wat gesond en happy isss??❤
Vetroue
Liefde
Geduld
Loyalieteit
Maak eers seker dis die persoon wat jy vir die res van jou lewe wil he voor jy net in n ding in gan verhoudings vat baie werk en baie tyd altwee moet beruid wees om werk en aandig in te sit nie net een persoon kan nie..
As jy nie date vit trou nie date jy vir seerkry...
jys fok mooii🙄😏
Ek appreciate 🥴
Jy Is die oulikste mensies wie ek ken en ek het net een keer met jou gepraat op my dms en jy was so n nice mens so weer jy fok wat almal van jou se jy is die beste en sal altyd wees jou PERSOONLIKHEID is iets wat enige iemand van sal droom❤
Awww 🥺
Die is super duper oulik soos wtf ek verdien nie mensies soos julle in my lewe nie❤️
Hoe is jy nogi geverify nie jyt soos 10,5K followers😱❤❤
Awww❤️😂dis cuteeeee
Oefen jy dit elke dag 🥵
Elke tweede dag
Watse maag en been oefeninge doen jy?🙈🔥
Chloé thing workouts
Ek wil net se jys rerig n groot insperasie vir my⭐❤️
En ek dink nie die mense moet jou so vinnig judge en sleg se nie want jys nie die een wat so vinnig aanbeweeg het nie
Jys rerig beeldskoon ❤️🌸🌠
Awww die het regtig my hartjie lat smelt.. ❤️
Ja wat maar dis verby.. ❤️
Awww 🥺
baby girl I can give you the world if you let me to💍😏
Wies jy?
jyss niceee en verdien die wêreld queen keep you're head up you're crown is falling x❤😘
Awwwww❤️❤️
We love you stay strongs❤️
Awww luv u 2❤️
is jy en chaunte nog friends
Yesss hkm??
So as ek mag vra watse oefeninge doen jy alles🙈
Ons draf baie nogal
Dan doen ons maag en bene
Ek dink ek is officially die slegste mens op aarde😔
Hkm se jy so??
Raad oor wat om vir jou ex te sê as hy jou vra om sy valentine te wees en hy het goed gesê soos "jy is ñ common slet" toe julle uit is🤔🙈
Nahhhh hys nie die moeite werd nie n seun mag altyd alles se vir n meisie soos bv sys n hoer sys los... Maar hulle word geprase as hulle saam n meisie slaap seuns is nie die moeite werd nie onthou dit... As n ou eers dit van jou se dan is hy nie die regte een nie.. Beweeg an daars beter wat wag vir jou..
Stay strong Monns🤗Ek is hier vir jou
Dankieeeee
watse skool is jy
H/S TUINE
Eerste meisietjie of outjie wie ookal jy is sys gr 9 en 2dens jy dink nou seker jys die sht ma j isi so voordat jy vir Monique judge kyk eerste bietjie na jou lewe okay
❤️
Monii jy is soo mooi🥺❤En jy lyk na een fricken amazing mensie❤En hy is dom om jou te laat gaan❤Jy kan soooveel beter doen i promise you❤jy gaan nog iemand kry wat bereid is om vir jou die wereld te gee dit weet eke❤ x_naeqiii_x
Awww dankie❤️
aggg jys oulik❤️
Ek wilnie beter nie🙁
Nahhh eks okay🥺
Maar dankie❤️
Any advice hoe om oor iemand te kom🥺🥺💔
Honestly dinge vat regtig net tyd dit maak seer maar dit help nie jy klou vas an die verlede nie as hy dit wou gehad het sou hy dit maak werk maakniesaak wat nie if love fails just know it wasn't love❤️
Just stay strongs jy het die ek belowe❤️
Wat van n ou wat jou net soveel laat smile, lag en blymaak soos hy maar wat nie somtyd n @sshole is wat jou laat huil, stres en kwaadmaak nie?
Ek dink manet seuns het ook hulle eie goeitjies om uitesort dis hkm hulle so is proebeer maar net altyd luister en try help somtyds al wat n ou kort is net iemand wat vir hom se eks hjer vir jou😕
Dankie vir die raad🥺🤗
Enigetyd
Raad oor wat om te doen as jou ex jou nie wil uitlos nie en jou bly seermaak 🥺
Aii eks jammer🥺
Om eerlik te wees al wat jy kan doen is net se horie dis verby jyt jou kaans gehad..en hom wys watefok hy op uitmis..
As dit jou seermaak onthou dinge vat tyd om beter te raak so gee kaansie jy gaan dit maak❤️
Liefe jou en stay strongs as jy dieper wil praat dm my x
Ek moet se jyt n glowup gekry jy was nogaltyd mooi maar dammm girl jy mag maar😍❣️
Hehe tnx❤️
Jys baie skaars deesdae
Ja
Jys n baie groot insperasie vimy eke kyk op na jou🥺❤
Dankie ek wardeur❤️
Jys so mooi meisie🥺
Dankie
Kan jy en chaunte live gan 😌
Sal kyk
Gaan jyy en Chaunte wee live vanaand??🥺❤
Ons sal kyk❤️
Fk die haters man hulle het nie n se oor enige iemand se lewe nie hulle ken jou nie eers nie so fk hulle
Yesss
Jy is super mooi eks bly jy het jou account trugesit 🥺🖤
Dankie baie ek wardeur 🥰
Waar is jou account 😳
Hy is nou trug
Mons het jy nog isnta🥺
Yess ek het dit nou truggesit
Waars jou account heen??
Ek het hom nou trug gesit maar ek het net bietjie n breek nodig gehad
Hoe oud is jy
15 oor n paar maande
Ek hoop jy word leier jys regtig n amazing mens😇
Awwww dankie
Al die outjies soek jou ek sweer jys fkn hot😻🔥
😂😂😂
Jys regtig mooi 🥵
Ek weet
Wat is jou planne vir die jaar
Om graad 9 deur te kom😂
En verskieslik weer te gan netbal speel en sport te gan doen.
Kuier soon asb jys n vibe altyd n eer om saam jou te kuier🍀🔥
Sal reel
Dankie🔥
Wanneer kuier ons
Se net waar en wanneer
Jou post is net wow😱
Dankie
Jy is in my oe regtig een van die ordentlikste meisies wat ek al gesien het ja jy het al baie ouens gehaat maar die manier hoe jy praat oor mario joh🥺ek hoop uit die diepte van my hart uit julle werk uit hy het regtig n meisie met n hart van goud💓
Awwwww🥺❤️
Dit beteken so baie vir my 🥺
Lykmy chaunte en danel het n crackhead as n vriendin 🤣🤣🤣
Wtf sies😑😂
ek joke ja wat jy weet mos😏
Hkm is jy so mooi😻🥵
Wenie
Chante en britsie do be cooking
Chaunte*
Haha try haar sys moeilik 😂😂
Inegeval sy verdien beter!!
Bly wie jy is jy verdien die wereld💓
Dankie💗
Ja julle moet live gaan dis altyd lekker om julle live te kyk❤
Awww❤️😂eks bly al praat ons heeltyd net sht😂
Heyy monns 🌼🌿❤️
jy is so so so amazing en beeldskoon ek wil net se soos jou posts is amazing 🌿🌼❤️
Moennie lat ander jou neer bring ni 🌼🌿🤣
Awwww dankie ❤️❤️
Gaan julle later wee live??
Ek weetnie moet ons??
VIEW MORE