Visit this profile later to see if your question was answered.
just friends boo πππ½ββοΈ
ek weet nie by wie hoor jy dit nie , maar ek en God weet vir n feit dat dit nie waar is nie π so praat maar lekker onder mekaar want weereens seuns bly tog maar seuns π€¦π½ββοΈ
heyy teef ππππβΊοΈ
ek het darem nie meer warm gekry nie π€·π½ββοΈπ
haha, snaaks π
ek sΓͺ jou ππ
Ek het nog nooit nie so π€·π½ββοΈ
hy was in my laerskool , ek en hy het elke nou en dan gekuier x en ja hy is baie oulik β€οΈ
Nee man, eks chill
Doen dit net x
Hit me up in that dm ππΌπ
Se jyyy, beste bich ooit πβ€οΈ
Want ons wil seker...
Ons is baie gemaklik met mekaar want hys soos my big bro en ek en sy meisie ken mekaar ook goed soo...
As dit haar gepla het sou sy my mos gese het maar as jy n opinie oor dit het hou dit dan eerder vir jouself x
Hys soos n boetie vir my, en ek is steeds lief vir hom maar ek dink nie dinge sal ooit weer dieselfde wees nie...
Dankie, ek is baie dankbaar vir die talent wat God vir my gegee het ππΌ en dankie maar ja
Ek sien uittt vir 2020 se atletiek hoor, se my net wie jy is tho
Ag weet jy, ons sien maar wat lewe wil he, maar op die oomblik is ons net goeie vriende en in n happy space
Yess, ek weet nie van wat jy praat nie maar jy kan my oor dm se x
Daars n paar ππΌββοΈπ
... π
Natuurlik kan jy x
Hayyy beautiful franddd, lief jou β€οΈ
Langgg storie, dm my dan se ek jou
Ja nogal ππ