Abigail Van Niekerk
xo__abss__ox
361
Replies
Ekt gesien hoe kyk julle vir mekaar
Ek en wie 🙃
en ek is trots daarop want jy is my enigste maatjie ook💀😈😮💨😎
Al het ons n jaar laas met mekaar geprt 😈
ek is jou enigste maatjie😮💨💀😈😎
Not Complaining🤍😏💀
Saam wie het jy by die vuur gesit😉lekker gechatttt
Mm my geheim☺️
Mooiste mensie🥰
Thank you😘
Lekker regpak🥲😂
Professional organizers😉
Stella is nogsteeds traumatised😂😵💫
Ekt so slow motion geval😂🤦🏼♀️
Jys eintlik vrek oulik😂😍
Jys sweet dankie 😂☺️
Het jy iemand in die oog?
Yea🙃
Jyt teveel🙄
Kan nooit teveel he nie🙄
Just stop being so dang beautiful 🙄🤤😍
🥰🥰🥰
Antwoord die goed 😘✌🏻
Ja chill ou😂
Top 10 vriendinne
Geen volgorde
Tanelda
Mari
Anzel
Clareze
Retha
Danelle
Megs
Zoe
Heike
Lana
Amorise
Anmari
Daar is nog n paar...
Damn jys stunning😍
Aw dankies 😘
Wanneer kan ek en jy bietjie kuier ?😊
Wanneer jy my seker vra😂
Yoghurt and muesli ✊🏻
My go 2 !!✊🏻
Jy en heinrich M ?
Beste vriend🤞🏻❤️
Watter skl is jy
Transvalia 🤍
Ek gedink ek kon jou trust en het jou nogal met belangrike goed vertrou en toe gaan vertel jy ander🤨
Ek dink ek weet wie die is ,stuur vir my n boodskap sodat ons die air kan clear!
Iemand nuut in die oog?🤷🏼♀️
Maybe..
Iets wat jy deesdae se?
Just live life🤪
@Mari🤞🏻
Jy lyk happy die afgelope paar maande 💕
Ek is baie ngl🥰
Hkm follow jy en Aiden nie meer mekaar nie?
Some people are meant to go different ways and only be a memory👀
Hoor jy het covid?
Yeah sadly😣
Who is your best friend?
Tanelda🤞🏻❤️
Mooiste matriek😂😂
In ons skool hehe nee😂😬
Wat kyk jy nou op Netflix?
Ek en iemand binge watch the 100😍
Jys nogals lank ekt gisteraand weer gesien😂
Hehe thanks I guess 😂
Liefde?
Dis n wonderlike ding🤍
Gaan jy na die kuier die 12 de?
Uh weet nog nie sal sien😂
Jy en Aiden het ni eers 5 maande gehou nie😂
Skat ons was 8 maande😘
Ek jou ook vrydag by die rivier sien loop🤞🏼 Maar ek is die enigste een wat kan dankie sê vir vrydag😍❤️❤️
Op kondensmelk en strawberries😍Volgende keer reel ek alles😌❤️
Well done Miss Teen Vaal. As ek nie daar was toe jy aanpas nie sou jy sukkel om te wen😉
Maar ek ken nou jou geheim😏❤️
Ja sonder jou sou niks moontlik wees nie😌Jy beter daai geheim vir jouself hou neh❤️
Was dit jy wat af rivier toe geloop het saam iemand?
Mm yea dit was😂
Wow geluk met Miss Teen Vaal 😍😍😍
Dankie baie☺️
Was jy gister op die golfbaan gewees?
Ja ek was🤍
Road work ahead 🚧
I sure hope it does🦺❌
Jy is stunnig,gisteraand was baie lekker saam jou gewees❤️😏
Dankie dankie ☺️
Sien jou volgende week op ons date neh😌❤️
Sal jy ooit terug gaan na Aiden toe?
🙅🏼♀️❌
Like why would he want to lose you ?😂Like it’s you!!!!
No I don’t know man😂💁🏼♀️ But hehe thanks
Jy en Melissa is iconic.
Thanks dude 😂🥰
Jy is n baie streng jong dame💪🏼
Dankie baie 🤍
Jys regtig net wow, WOW
Thank you so much🥰
Wie het die lekkerste gevry van almal wie jy al gevry het
I don’t kiss and tell 🤫
Yeyueyu
(Ek en jy in die hoekie van die swembad)
Ek wil so graag jou ou wees🙈
Stuur net vir my n boodskap 🙃
So ek sien jy en Enrico putter nou?
My buddy❤️😌
Liewe genade jyt so mooi gelyk by Saterdag se kuier😍😍
Hehe thanks🥰
Dans animal jy😂😌
Natuurlik 😉😂
Instagram name please
xo_abss__ox
Ek is so bly jy is single😍😍
Ek is self ja🥰
Jy en Aiden het niks gepas nie tho😂💔
Nee wat ons was cute🙃
Letterlik amper elke ou in jou graad wil nou vir jou gaan,do you know that?
No I do not know that...
Damn girl het jy daai lysie seuns gehoor wat nou vir jou wil gaan😍😱
Haha nee jy oorreageer 😅
Altyd hier vir jou❤️
Dankie baie❤️
Gaan jy nou my dm antwoord of nie?😂😏
Ja sorry kwaaitjie😂😉
Is jy en Aiden saam of weer uit? 👀
What you think?
Aangesien jy nie n ou het nie kan ek jou dm?
As jy wil kan jy seker..
Ek is verlief op jou al vanaf die middel van gr 9 af🙈
Oh my
Ek het nie n idee wie jy kan wees nie 🙈
Beste memories
Way teveel saam 1 persoon😍
Ekt Aiden in gas gesien gister is julle nog saam?
Nope
Is jy in n verhouding?
Nee🤪
Ekt kla met jou ou geprt hy gese ek kan jou maar kry 😉
Uh nee dankie ek is niemand sin ni😉
Ek en Aiden het lekker gevry vandag😍
Goue ster vir jou😂👏🏼
Gaan jy weer aan Meh SA deel neem in die toekoms
Ek sou aan Miss Teen SA die jaar maar a.g.v. covid gaan ek ongelukkig nie😔
Jy en Aiden?
Wat van ons?
Sal jy vir n gr 11 gaan in jou skool??
🤷🏼♀️
Onthou jy my nog van die see?
Btw dis roomys monster😉
Jho ekt lank terug van jou gehoor man😂
Ek mis al die honderde roomyse en ons wat amper verdrink 😬💔
Enige nuwe ou?
Nee sjoe wag n bietjie 😂
Ek wil weer met jou begin praat ek mis jou geselskap baie 😔
Stuur net n boodskap dan praat ons x
Liewe genade hoe kry ons n mens so mooi🥵😍😍
Awww Dankies 🥰
Is jy been okay na vrydag?😂💛
Ja dankie vir die omgee man😂🤞🏻
Ekt jou Saterdag gesien in Burger King en ek moet se sjoe jy is beeldskoon😍😍
Aw dankie jong ☺️
Ons moet praat!
Stuur my n boodskap dan praat ons x
Love you vibe😍
Danki baie🥰
Kan ek jou myne noem😍
Nee tjom😂
Wat gaan nou eintlik aan tussen jou en Aiden 😍
Net goeie goed🤍
Birthday girl looking gorgeous😍😍😍
Aw thanks😊😊
VIEW MORE