Visit this profile later to see if your question was answered.
Dankieee!!!! Ek waardeer jou!!♥️🔒
Ek het jou lief!!♥️😍😘
Halloooo $exyy♥️♥️♥️♥️
Ek kan dit glad nie onthou nie maar dit klink soos ek😂😂🙈ek like dit om so nou en dan n wille droom te kry❤️Ek dink nie ek het die skills om dit te kan doen nie mar as ek gehad het sou dit noggal vrek nice gewees het😂❤️❤️Baie dankiee🥺dit beteken baie!!❤️
Dankie baie. Jy kan my dm ek byt nie, maar ek het n ou☺️
I loves you sussa❤️❤️
Perfectt!! I see no problem with itt😂😂
Colour- don’t have one
Food-sushi
Car-Range Rower
Song- don’t have one
Clothing brand- don’t have one, brands doesn’t affect me in any way.
Movie-don’t have one
Web series- don’t have one
Holiday destination- Mozam was so far the best.
I would scare people in their homes by pushing things on the ground and I would love to hear what people say about me when I’m not there.
xo_annemieks_xoxo
No?😂
Hs Eldoraigne
No?
Hayyyyoooo cudie♥️♥️♥️♥️Ek mis jouu net so baie! Ons sal def! Dit wasi die libido niee😂😂🙄♥️Dis daai tequila oraait😂😂♥️Jy moes net joune kla gedrink het dan het ek nie dit ook gedrink nie🙄😂😂♥️Eks liefff vir jouuuuuu!😂♥️♥️
Ek misss jou!!! Ons sal defnitief!!! ♥️♥️I love youuuu dumb fk♥️♥️
Die is so sweet♥️Ons moet def kuier as ons in die sele omgewing is!!♥️🤞🏼♥️♥️♥️
Jebooo😊
Dis n groot plesier♥️♥️♥️
Mandy i love youuu♥️Dankie vir jou support. Wat sou ek doen sonder jou🥵♥️Jys die beste mens op die hele aarde. Eks so dankbaar dat jy in my lewe is
Ahhhwww jys so sweet. Ek waardeer die meer as wat jy dink en die woorde le na an my hart. Die is een van die beste goed wat ek al ooit gelees het en dit het my n huge smile gegee. Ily so much♥️♥️Dankie vir all jou support. Jys een van die beste mense wat bestaan. Moet nooit verander nie jou mooi mal kind♥️♥️
Maybe one day. You never know what the future holds☺️
Dankie so baie!!!😍😍
Everything happens for a reason♥️
Om te travel en nuwe plekke te sien. 😍
Om suksesvol te wees en n gelukkige en adventurious lewe te he saam die mense wat ek lief het. 💕☺️♥️
Dis mar net om te onthou dat alles vir n rede gebeur en dat elke persoon in jou lewe is vir n rede. Mar baie dankie vir die ♥️♥️♥️♥️
Oms baie dankie🙈🙈♥️Dit beteken baie vi my
Ahhwwwww!!!!😍😍oms daai nicknameee! Dankie vir jou!jys een amazing mens hoor♥️Dankie vir wie jy is. Die wereld verdien jou nie💕♥️
Ahh dis n groot plesier. Ek weet nie wie jy is nie, mar as ons n goeie vriendskap het is ek seker eks liefe jou ook☺️💕💕
Ek dink ek mis jou ook? Dit sou gehelp het as ek geweet het wie jy is. Dis n groot plesierqi ek help waar ek kan♥️♥️
Idk... hulle is so kort soos ek en so rond soos n vet nicknack. As dit cute is dan jahh?😂😂🤭
Jy is die oulikste mensie ooit!!! Jys n beautifull mens en enige iemand wat jou in hulle lewe het is die gelukkigste mense onder die son! Ek sien uit vir die dag wat ek jou kan ontmoet, jy is eerlikwaar n engel van bo♥️♥️😍
Umm daais nie eers n vraag nie😂🙋🏽♀️Eks altyd lus vir sushi😍😍
Ek like die term interessant meer. Mar dankie😊😉
Where you live, what tipe of person you are...
Sure, depends tho.
More, coffee of tee? 😊🙋🏽♀️
😂😂ooo junne ja!! Dis my nuwe woord, hy gly so leker opi tong. 😂😍ek like jou eintlik nogal jou btchh🙄🥵
She starts to cry when she is really mad. 🥺😂♥️I love that gorl so much😂
Me and one of my friends slept on a park bench because we told my mom we went to a sleepover but instead went to a kuier in the estate and had no place to sleep after.😂🤦🏽♀️🥵
Not visiting my brother for the last time before he passed away. Other than that I regret nothing, may not like the outcome of it, but everything I did i wanted to do at a point in my life and or it made me happy for that time that it was part of me.💞
Nopess. Ons het mar net dieselfde van en amper dieselfde naam😂☺️
Oms jys so oulik! Jys n great mens met die mooiste persoonlikheid. Ek sien uit vir ons volgende kuier!!💞✨
As ek geweet het wie dit is, sou dit beter gewees het, mar eks seker jyt n special plekkie in my hart as jy so ietsie se♥️♥️
Oeff daais n moeilike vraag😂die leker lag is altyd leker, mar oo junne dis ek weni,, dis n weird kielie gevoel! Dit maak nie sin om dit te verduidelik nie😂🤦🏽♀️So die lag is leke mar die kielie is kielierig, en eks highly kielierig😂😂🥵
Dankie mar ons is net vriende☺️??
Heyyyheyy, baie dankie ek is seker ons kan vriende wees, alhoewel ek nie weet wie jy is nie?dm my dalk dan kyk ons?
Nopes, net vriende☺️
Heyy heyy, nee dis okyy, ek weet nie rrg wie jy is nie, mar jah,, baie dankie ek waardeur dit rrg dat dit van iemand af kom wat ek nie daagliks meer praat nie, dalk doen ons, eks nie seker nie??♥️♥️Mar rrg baie dankie ek waardeur jou support?
Dit was Hendrik ☺️?
Jy kan ek sal bly wees om te help. Dm my dan help ek waar ek kan♥️♥️
Nopes,, eks Annemieke van Wyk?
Ek het regtig hierdie nodig gehad! Baie baie dankie♥️Die is so oulik baie dankie.♥️♥️
??Defnetief jy renino??jys regtig special hoor!! Ek mis jou hoor???♀️
Ahhww jys soo cute!! Jy maak even die ergste kampe leker??eks baie liefies vir juww en soo dankbaar dat jy altyd daar is vi my as ek nie aleen wil loop om te gan piepie nie?♥️♥️Ek mis juww ook! Darm sien ek ju more??, ongelukkig by skool, mar as ons die kamp kan oorleef kan ons def skool oorleef?♥️Jys net die beste en die cuteste♥️
No, that has never happend??
Awww die is soo oulik! Ek is seker daarvan eks liefies vir jou ook!! As ek geweet het wie dit is sou ek baie meer kon se?♥️
Ek sal altyd da wees vi juwww!!♥️Ek waardeur jou so baie!?
Oms!!! Hierdie is so sweet!! Dit beteken rrg baie vir my♥️♥️Jy verdien net die beste wat na jou toe kom!!?jys die beste mensie hoor!♥️
Liefies juww ook, ek dinkk, ek weni wie jy isi?mar ek weet jys supa oulik, want as jy so ietsie se maak dit my happy♥️