profile img

Anushka Kleynhans

xx..Anushka..xx

Ask Away Babes x

50 Replies

Anushka❤❤Jy IS die mooiste persoon wat ek ken??Ek hou rerig BAIE van jou?❤

Hierdie beteken so baie vir my x ❤❤ Ahhh dankieee x Hierdie maaak my dag soveel beter x ❤? Eks so lief vir jou mensss x ? Dankie vir jou x Ek waardeur dit baie xxx ?? En DM xx Ek sal graag wil weet wie die is

xx..Anushka..xx replied 2742 days ago

anushh jy's een van die mooiste mense ever ❤❤
moet nooit verander nie ??
ily so much ❤❤

Dankie ??❤❤ xxx Ek waardeur dit si baie dankie !!! ... En ek sal nooit verander nie !! ❤❤ I love you so muchh x

xx..Anushka..xx replied 2742 days ago 1

ek hoor jou kamstige 'nicoliee' het dagga gedoen. ?? shame dat at geskors is hoor ???

Umhhh x Sys my Nicolieee .❤? En neee sys nie geskors nie ... ? Ek weet nie . Ek hoor dat Alyssa gesplit het ? Well dis die stories wat ek hoor ? ? Weenie of dit waar is nie maar ja .. Ek bly lief vir haar x No MATTER WHAT !! ❤❤❤

xx..Anushka..xx replied 2743 days ago

wat dink jy van die hele situasie van die dagga goed wat gebeur het in ZWK? ??

Ek dink dis rrg af dat n Juffrou saam sal rook ?? Ek bedoel hoe dom moet n mens wees x ... En nou is sy nogsteeds in ons skool . DIS MAL WEIRD .. Want pouses hang sy saam die kinders uit innie vierkant en sys heeltyd by ons kinders en ek vind dit weird want sys kinda n Juffrou .. Soos moet sy nie by die ander studente wees nie . HUKM IS SY HEELTYD BY DIE KINDERS .. Ek vind dit baie dodgy

xx..Anushka..xx replied 2743 days ago

Oulikste susies?

Hbj x ??

xx..Anushka..xx replied 2743 days ago

Ken jy vir maggie ?

Jaa eks lief vir daai mens x ❤❤?

xx..Anushka..xx replied 2743 days ago

Is jhy en nicole lubbe in gr10 baja close of is julle nie rerag friends nie? ? as jul is, kan ekke juw dm wnt ekke like ha kwaai en ekke suk raad om ha yt te vra

Jaa ons is close ? En DM my ? ??

xx..Anushka..xx replied 2743 days ago

The secret to a good friendship is... ?

Loyalty ??

xx..Anushka..xx replied 2743 days ago

Gr 9 meisie wat jy graag vriendinne sal mee wil word ??✌?️

1) Ek sal weer close wil raak met Cherezna

xx..Anushka..xx replied 2748 days ago

Hkm hou jy nie van daai groepie nie ?✨ wat het hul gedoen aan jou ?

Umhh ek laaik meeste van hulle net nie want hulle is vol van hulle self x ? Nie almal nie maar meeste van hulle x ? Maar party van hulle is rrg cool sooos Anastasha ? ENS ENS

xx..Anushka..xx replied 2748 days ago

Ek joke net chill??Jys actually baie cool en mooi??❤️

PIENAAR ??❤ Gashhhh ... Jy laat my skrik thoughh x ?

xx..Anushka..xx replied 2748 days ago

What was your most romantic moment so far? Letshavefun

It was Yesterday when i said bye to my Boyfriend x We just lay in each others arms the whole day and watched movies

xx..Anushka..xx replied 2748 days ago 1

Mooiste gr 9 meisies ?

Umhh dit sal my Nicoliee weees x ❤ Umhh maar ek laaik nie teveel daai graad 9 meisie groepie wat in die vierkant staan nie x Maar ek dink NICOLE

xx..Anushka..xx replied 2748 days ago 1

Jys ñ moerse fokop liefling

You are what you say darling x ???

xx..Anushka..xx replied 2748 days ago

Wie dink jy is jy huh?
Stop jou strond

Umh ek gee nie om wat jy dink nie x ? Word groot seblief en sê dit vimy gesig moenie agter n foon wegkruip nie

xx..Anushka..xx replied 2748 days ago
VIEW MORE