Visit this profile later to see if your question was answered.
dm my, gee dit nie uit hierop nie ?
dankie vd kompliment ❤
Lisa, Mignon, Foenie, Dina en Kayleigh.
paul ? dankie tog vir jou ?
Reese, Mish, Zane, Brinke, Imé, Teneal, Tyla, Melissa, Viljoen Tweeling en daar's nog baie meer ?
of die ou die moeite werd gaan wees om my siening oor sulke goed te verander ?
haar naam is Stefanie Botha ?❤ sy's mooi neh ? en single ook ?
dit los ek in jou hande ?
ag dit hang maar af ...
yes.
net vriende ??
ah dankie my fav ? ilyy
ek't jou baie lief ?
ek en Lehan is vriende ?
die ding is, hou eerder daardie meisie.
Tiaan, Divan, Trompie, Justin, Stef, Douglas, Lehan en Zander.
Robyn I, Lallie, Elfie en Tia is ek mee baie close.
en dan die ander wat ek mee vriendinne is, is Nicke, Marg, Kaleigh en Shay-Shay.
dankie vd kompliment ?
ek weet nie, nuwe begin?
my vriende bly my vriende. voor MR was hulle daar en na MR ook. ek gaan nie my vriende afskryf a.g.v. ń raad nie. en ook, dit gaan nie oor saam wie en wat en waar jy uithang nie, maar eerder oor hoe jy jouself gedra in daardie situasie.
vertel my, eendag wat?
?
neeeee, ek en Jano was nog altyd net vriende, is nog heeltyd net vriende, en gaan net vriendr bly.
dankie tog ? wie is jy? want jy kon dan net ń goeie indruk op my ook gehad het ?
hahaha ? dankieee baie x ek's seker jou gesig is ongelooflik mooi so hou jou eie ?❤
hulle is goeie mense ?
ek's nog rustig op die oomblik ?
ek was onlangs by ń matriekafskeid saam een van my vriende ? en sjoe baie dankie ?
besig dankie, en met jou?
ek weet nie ?
uhm die fotograaf het die foto ge edit en ek't dit presies so van haar af gekry. ek't nie probeer fake wees nie, baie dankie ...
my morgs ? ek het jou baie lief en ek't baie tyd vir jou ?
nee skies ??
dankie ?
wat keer jou om my te leer ken?
Japie, Wian, Tiaan, Herbert en Izan.
Lisa, Mignon, Nadine en Stefanie.
i haven't had my first kiss yet ?
?
Paul ? asseblief kan ons?
baie dankie ? ek waardeer dit regtig.
ek doen nie, en ek het nie.
om onnodige goed uit te sorteer met hulle maak nie Lize minder in my oë nie.
dankie baie ?
nee ons is nie ?
Megan en Cailin Viljoen, Joné en jaa ?
Reese, Chloe, Brinke, Zane en Mish ?
ek doen, elke dag ❤
hahah okay ? jou opinie maak nie eers "bietjie" saak vir my nie ?
onmenslik mooi, en het jy haar hart ook al leer ken?
verseker ń wenner ?
tashkent ? iloveyou ?
was good ?
van ons gaan ja ?
ek kry meer as ek my link afhaal ? idk why ? maar nee net so nou en dan eintlik.
vertel my, dan weet ek?
ah dankie, vreemdeling ?
Carla, Tammy, Chene, Natasha, Jane, Megan Balt, Sharnae & Chantelle Botha, Venouchka Gouws, Megan & Cailin Viljoen.
daar's regtig baieee ? en verseker Stefan en Justin ook ?
hahaha ? okay, jy't nou jou haat uitgelaat. voel jy beter? hoop dit het gehelp ?
word groot ? niemand gee om oor dié kinderkak nie. en as ek jy was sou ek bitter vinnig my feite regkry en naam nie meer hide nie ?
okay, en die ouens is?
vertel my gou hoekom jy nie name kan noem nie?
dankie, ons sal ??
Lisa Niemann
en Anro le Roux.
dankie anoniem ?
my boetiee ?
en dan Dian, Joe, Anro, Jandre en Stefan.
baie dankie x ek waardeer dit baieee baie ? ek's bly daar's mense soos jy x dankie vir jou ?
Mignon, Nadine, Stefanie en Lize.
ja, sure ?
777.
eerstens, sterkte met julle ouens wat se koppe en nekke so omdraai.
en okay, nou kan jy maar ophou. letterlik niemand gee meer om oor dié tipe van goed nie. jy het duidelik niks anders om te doen as om ons "monnas girls" te irriteer met jou op en aanmerkings nie. daar word nie gepraat van jodi hulle se groepie nie tensy jy kom met jou kak nie, verder kan ons nie minder omgee nie. want onthou net dié : lions don't lose sleep over opinions of sheep. so jy kan ons "monnas girls" maar bitter vinnig begin uitlos.
hierdie was slegs op die perfekte tyd ?
dankie baie ? ons waardeer dit só baie ? mense soos jý wen in die lewe ?
ahh my Z ? wow ek't soveel tyd vir jou ❤ ek dink die feit dat ons mekaar so min sien moet verander ? jy's pragtig mens xx
hahaha kay ?
jy klink soos die een wat obsessed is
sterkte hoor ?
as jy een ou kan noem waarmee ek praat wat ń meisie het sal ek vir jou nie net een nie, maar tweeeee goue sterretjies gee ??
great ?
nog iets ?
as ek jy was sou ek twee keer dink voor ek iets sê ?
sy mag seker post wat sy wil ???♀
soos baie min, ja ?
ah dankie só baie ?
Japie, Herbert, Tiaan, Vlakkies en Nathan.
sê die een wat agter ń qoohme wegkruip ??
elke dag, Joe ?
soon please ? en soos jy's soveel mooier ? please besef dit net ❤ ek mis jou ? jy is te vêr van my af, regtig ? i'll stay ? liefjoueindeloos ?
hahahaha ??? wow jy maak my lewe ? dankie vir jou Stefaaaaaanssie ??
Mignon
Nadine
Stefanie
Lize
okay Jano ?
seuns :
Brendon, Justin, Stef, Kallie, Dian, Ruben M, Ruan L, Zihan, Morne en Luandre.
girls :
Nadine, Mignon, Stefanie, Lize, Jana, Lish, Kyla, Lampie, Danna, Carla Steyn, Tammy, Cayle en ja daar's meer as tien maar daar's baie mooi meisies wat ek ken ??
dankie baie anoniem ?
hoekom moet ek een hê ?
ek wag maar vir iemand wat die moeite werd is en my sal kan hanteer ?
ek dink dit hang maar af of die ou die moeite werd is, of nie ?
dis *Stefan de Bruin
??
uhmm ?
ons is al ń ewigheid uit tho ?
maar dankie ?
Lisa ?
Martin Garrix & Troye Sivan - There for you
ons is nie ń spesifieke "groepie" nie maar dis meestal Nadine, Stefanie, Mignon, Lize en ek ? en hahaha dis glad nie ons intensie nie, maar dankie ?❤
ek doen nie ?
nee nie die jaar nie x
ek weet van ń paar ? spesifiseer as jy wil hê ek moet uitbrei ?
nee glad nie ?