514
Replies
Jyt die mooiste lyf ❤️
- ek weet wie die is ❤️
Jy ook 😻
Nog so baie wat gese moet word
nou is jou kans
jy lyk soos iemand wat jaloers sal wees op jou kerel se ma ?
Jy klink soos iemand wat ek nog lank gaan pla ?
jys moer commen anni is baie beter as jy eks seker hy verlang
And still I’ll rise.
Kom graad 11 deur dan sal jy verstaan ?
Waarna toe gaan jy volgende jaar?
En wat gaan dit beteken vir jou en Hein se verhouding?
Ek gaan potch toe ☺️
En dit beteken meer , nuwe en exciting adventures saam my kêrel ❤️?
Zandri jy is al waar aan ek kan dink deur die dag ek mis jou so baie en sal altyd omgee maak nie saak wat nie. Jou glimlag het ń permanente voetspoor in my hart gelos
Ek is jammer ?
Jy is een van die mooiste, vriendlikste meisies wat ek ken. ?❤
Ahh dit beteken so baie!
Baie dankie ❤️
Are you a virgin?
Wtf ja? ? if you knew me you would have known ?
Jy is baie mooi ?
Jou hart is mooi ?
Ek love jou
Ennnnn ek love jou??♀️❤️
Maroon was toe die regte keuse ?
Inderdaad ☺️
jy het stunning gelyk by die matriekafskeid ???
Baie dankie ek waardeer dit ?☺️
heinrch en jy ❤️ couple goals ?
Hy is amazing ja ❤️
Dankie
Jy is een van die mooiste meisie wat ek nog ooit gesien het?
Awh dankie ?
Was jy eers in bergsig gewees ?
Nope ?
Green all the way ?
Jy het regtig baie verander oor die afgelope paar jaar. Ongeskik geraak.
Dis jammer .
Dalk net my respek vir jou verloor ??♀️
Beter as jy is daar nie ! ♥️
Broodrooster ?
Maat !! Ek LOVE jou! ?❤️
Het jy n ou
Ja
Die een en enigste
Heinrich Grobler ❤️
Ek like jou
Hoe de hell het jy my link gekry? ?
niemand like jou ni
Asb net nie dit nie ??? agneee ek gaan nou my polse kou!
My lewe het net om jou gedraaai!?
fokkof teef
Is dit jou beste ? ?
is jy en heinriche saam
*Heinrich
En dis my kêrel ja ?
Is jy nie bang Heinrich verneuk op jou nie ?
Kry n lewe ?
Fav couple?
Watse vraag is dit ? ?
Ek mis jou.
Maak plan en kom sien my ?♀️
Jy kan beter ??♂️
Ek kan beter doen in wiskunde. Jys reg ??
Nee man jy gan dink dit is weird as ek jiu dm
Ek het dit dan voorgestel. Maar okay? Ek kan nie dink dat ek lelik met jou was nie.. so jy was dan seker net fyngevoelig ?
Wie dink jy is dut?
Duidlik nie die een wie ek gedink het nie ?? maar dm my dan se ek persoonlik jammer ?
?
Wat? Ek die pot heeltemal mis gesit ?
As jy weet wie ek is Dm my
Okay dit was nie wie ek gedink het nie. ? jammer?
Jiss mar jys misluk met my?
Ek weet wie jy is..?
Vat dit soos n man ?
Hoe kry jy so mooi foto’s??
Alles Kyla Nienaber se hande werk ?❤
Beste vriend + vriendin?
Eward en Elizma ❤
Suig jy ?
Suigstokkies ja
Sal jy Met n gr 9 praat want jy’s vrek hott
Dankie maar nee ?
Wat maak jou dadelik geinteresseerd in iemand anders soos byvoorbeeld met n boyfriend?
Daar is dinge.. maar ek het iemand. So jy hoef nie te weet nie ?
Beste matriek vir 2018 ?❤ marlinaaaa
My babaaaaa ??
Beste vriende ?
Hulle weet presies wie hulle is.?
Wil jy gaan swot volgende jaar?
Wat en waar?
Yess ek wil ?
CA of onderwys by Pukke..?
Ons het op n tyd gechat maar lank terug maar ek weet nie of jy my sal onthou of met my weer sal gesels nie?
En wie mag jy wees?
Jy en elizma is goalsss ???
Dis hoekom sy my beste is ?
Ek het my nommer verloor , kan ek asb joune kry ?
Ja sure.
086. Soek die res ??
Nice try bro ?
What made you happy today? 100+
My people ?
Die ou wat jou nie wil he nie moet sy kop laat lees !! As ek nie so gelukkig kan wees nie moet hy besef hy kan!!!!
Uhm .. okay? ?
MATriekvakansie????
MSC cruise ?
JY en EWARD
Is beste vriende ?
Hoe is jy nog single? ?
Hoelank het dit jou gevat om aan die vraag te dink?
Kan ek gelukkig wees saam jou ?
Kan ek nee se vir jou? ?
So jy se jy doen nie?
Jy sien .. jy het nie n clue nie ???
Jy doen nogsteeds
En jy sal mos weet neh ??
Wie was jou date ?
The one and only
Eward Bester ??
hkm sal jy nie vir gr 9 gaan nie ?
wat as hulle soos baie mature is ? en als dalk like jy
Jaa en mentally is jy nog in die laerskool so uhm nee dankie ?? gaan vir iemand jou eie ouderdom? Of jonger
I am just curious. Thats all?
Okay then
Jy is n beauty?
Ongelooflik dankie ?
Ok. Is that all? I can atleast speak a little afrikaans?
Of course it’s not all ?
But why do you want to know?
Do you have a guy type or not?
Not exactly . But I do know what I want. ??♀️
Nou hoe kan ek jou dan dm. Gewoonlik spoil ek dit wanneer dit by direkte gesprek kom. So help my dan so bietjie uit
Wat wil jy he moet ek doen? ?
Ek weet nie. Ek dink net nie dat ek een gaan wees nie
Nou hoe sal jy weet ?
Ek wil so graag met jou praat maar ek is net bang dat jy nie met my gaan wil praat nie as jy sien dat ek nie eintlik jou tipe is nie
Wat is my tipe?
Wat soek jy in iemand sodat hul jou hart kan oorwin?
Ek weet self nie.
Maar jy kan beginndeur vir my te se wie jy is ?
Eerlik kan ek ook nie eers helfte van daai matrieks onthou nie?
Dink dit was Wentzel hulle?
Ek het in 2016 matriek geskryf in ou hoër.
Is op die oomblik n student op die Puk
Ek ken jou maar jy ken my nie
Ek kan nie eers onthou wie was daai matrieks nie ?
Maar okay?
Ek kan niks doen as ek nie weet jy is nie ??♀️
Dit is vir my moeilik om jou te dm want dit is vir my moeilik om met so n pragtige meisie soos jy te praat!
UHM okay ? Gee my dan net meer inside info vanjouself?
Graad? Skool? Ken jy my ...
As you grow older, What are you starting to hate more and more?
Fake asses! ??
Jy is die definisie van perfek. Ek dink die Here het n moeilike tyd gehad om jy toe laat gaan want jy is n meesterstuk. Jy is die tipe meisie wat enige seun oor gelukkig sal wees om te kry
Dm my asb?
Sal jy vir n gr9 gan
Ja op n uitstapie na die parkie toe ?
Ken jy vir Kenan?
Kenan wie
Zanna , dankie vir jou vriendskap ! 7 Jaar al? My liefde vir jou !!
Renits ❤
My liefste! Jy was n fees vandat ek jou op die paweljoen ontmoet het ❤️
Wat is die weirdste vra wat jy al gevra is?
Dink nie daar was baie vrae nie
Maar goed wat al gese was was super weird .. scroll net bietjie ??
Is da iemand? Ja of nee ?
?
Zannnnn jy het jou glimlag terug ☺️☺️ Die persoon wat dit reg gekry het is n genius! Go for it
?
Iemand ???
Dalk .. dalk nie ?
Arno?
Een van my goeie vriende ?
Vwhj??
Wie se ek hou van iemand? ?
Lief vir jou Zan!!
Uhmm okay?
Seker lief vir jou ook .. ?
beste sussie???
Ek het twee van die heel bestes en een oppad ??
Jy kort nog net een skrif dan ken jy my top 3 ???
Ek gaan dit uit figure.?? gee my net kans ??
Wat het tussen jou en Arno gebeur
Is julle nog vriende of so?
Niks het gebeur nie ..??♀️ En natuurlik is hy ,hy een van my goeie goeie vriende ??♀️?
Pragtig; van binne en buite ??
Ah baie dankie ? ek is seker dis dieselfde by jou ❤️
Jy is die een wat altyd se never let an old flame burn you twice maar steeds het jy terug gegaan na sakkie toe ?
??????
En se jy asb vir my wat het dit met die prys van eiers uit te waai ??
Kan j dalk an my hand vat, sodat ek vir vriende kan se ek het an n engel geraak. ??
Ahhhh!!???
Dis soooo cute ??
Ek moet seker eers weet wie jy is voordat ek gaan toelaat dat jy aan my hand vat ?☺️☺️
Ek wil graag jou smile elke dag sien
And who are you? ?
Jou glimlag ????
Dankie ??
Kqn ek asb jou eerlike opinie kry. Ek weet jy en kayla is goeie vriendinne.
As ek vir kayla se hoe ek oor haar voel wat is die kanse dat sy sal terug anywoord as sy my glad noe ken nie??
Ek is glad nie seker nie? Ek is nie regtig betrokke by haar verhoudings met vriende nie . Se haar en kyk self? ??♀️
Jammer ?
Hoe kan n ou soos ek n beeldskone dame soos jy kry?
Try net?
Hou jy van iemand?
Van iets ja .. chocolates ☺️
?zannnnnnn
Jyyy!!!!??♀️??
Nou as jy se jy is nie maklik nie. Wat moet ek dan doen om my kanse beter te maak?
Jy kan begin deur te se wie jy is?
Hoekom is dit so moeilik om so n mooi meisie soos jy myne te maak?
Dis nie moeilik nie.
Eks net nie n maklike mens nie ?
Wat is henco van jou
Ou Henna ???
Een van my vriende
Is jy nog lief vir hom zandri?
Vir wie? ??♀️
Ek wil net weet. Hoe bepaal jy of daar wel iets kan ontwikkel. Ek vrees net dat my voorkoms n hindernes kan wees. Want ek probeer om met jou te praat wat heeltemal uit my league is!
C
As jy nie eers nou selfvertroue het om te glo dat jy goed genoeg is vir enige iemand nie . Dan weet ek nie ??♀️ Ek gaan eerlik se dat ek glo nie daar gaan iets van hier af kom nie . Maar ek is nie misluk nie. Jys altyd welkom om te praat . Jy kan tot n vriend word? ? maar jy sal moet leer dat jy goed genoeg sal wees vir die een wat jou verdien. Maar soos ek gese het ek gaan nie my hart oop maak vir iemand nie. So jy moet dalk begin fokus op iemand wat jou verdien en die waarde van jou sien ? ek glo jys n goeie mens . En jys baie cheesy. ? so jy sal vinnig iemand anders kry wat jou hart sal steel ?
Hoe dink jy sal die regte manier wees om dit te doen. Ek wil nie my kans mors nie
C
Ek het absoluut geen idee nie. Maar tot dan is ek jammer ek het nie n clue wie jy is nie ? So ek kan niks aan die situasie doen nie ??
Dan sal ek maar net my heel beste gee en bid dat die Here ons bymekaar bring?
C
Kan jy asb nou maar jouself reveal? ?
Herinner my om jou nie weer 12uur die aand van my gunsteling skrif te vertel nie ?♂️?
Nee wat . Het nie n probleem nie ?
Soos jy gese het .. net baie random!?
Maar nou weet ek ?☺️
VIEW MORE