105
Replies
What are you sick of trying to explain to people?
why my complexion is so light
Sal jy vir morne los en virmy gaan
Hyt jou nie lief en ek sal juw die wereld geee en seker maaak jy word soos goud hanteer
ummm nee is jy my mal
morné is my alles,, ek sal hom nooit los nie❤
Ek dink jy moet biki minder met eef praat wn biki met jou ou prt?
umm ek praat soos elke minuut van elke dag met my ou,,
en ekt n week terug met eef gepraat
Wat dink jy van
Eef?
Morne????
Danny
Eef: oulike vriend??
Morné: MY HELE WERELD❤️❤️❤️❤️
Danny: ek leer hom nog ken,, maar hys oulik?
Top5 aantreklike ouens in khs en wesvalia moet antw asb
hkm moet ek?*
Zanii morne is baie liefe juw en hy sal altyd weeees die mense is net jaloers omdat jullle saaam is asb pas hom moooi op
eks baie lief vir hom ook en dit sal nooit verander nie...
ek sal hom mooi oppas,, ek belowe
Wie gaaan jy valbal toe vat
ag sekerlik my ou?❤
Top 10 mooiste ouens in gr11 jy moet dit antwoord
Hoekom moet ek dit antwoord?
Plans for 2018?
to enjoy it and never look back
What is the worst decision you ever made?
i honestly can’t think of anything, because doesn’t matter what decision you make, good or bad, you will arrive at your destination eventually, but some decisions might take you longer to arrive.?
My hot A$$ see here ue4t3. tk jill8k493
go away
Do you want to meet today? Go jxhotbox.stream brianna3y545
nope
I am looking for $ex, but do you want? Come in here jxhotbox.top robin8p134
nope
Hi all my photos and video here joy18cutegirl.men lori38831
no thanks
My baby eks super liefe juw vok almal wat juw sleg se hullle kanit virmy inmy gesig kom se ❤❤❤
Jys allles vanmy en eks soooo liefe juw Morne124
❤❤❤
dankie liefie
love you too
❤❤❤❤❤
jys my alles❤❤❤
Dink jou ou moet fokof! Hy gaan jou hart breek. Hy is nie lief vir jou nie.
Ek dink jy moet fokof...
Jy moet vokof as jy morne se hart breeek is daaar kak hoe kan jy hom niks vertel wat jy doen nie huh ek dink jy moet hom se jyt iemand anders of ek gaan.......!!!!!!!!!!? *
ek sal nie sy hart breek nie,, ek belowe?
wat doen ek?*??
ekt nie eers geweet ekt iemand anders nie,, maar sodra jy hom gese het,, sê my ook,, sodat ek ook weet wie my ander iemand is asb???
Neeee kom se my ek hooor jy isi rrg lief vit hom nie jy
ag wat,, ek weet nie waar jy daardie kak hoor nie,, maar dit is nie so nie...
hy is my alles...
ek is oneindig lief vir hom...
❤️❤️❤️
Hkm laaaik jy vir morne
hoekom wil jy weet?*
laaste wat ek kan onthou,, het dit niks met jou uit te waai nie?
hi, u can fund more my nude photos here - xsweetxxhot.info stephaniez8275
eww no
Hkm morne??
hoekom nie morne
Jy is fokken skruff
oh my soul... my account is nie eers 5 minute op nie...
as ek dan so scruff is,, los my uit
Dom btch...jy koop likes
jy is so snaaks...
My new $exy private videos here v.ht/sezxx katieks378
fck off
My collection of $exy videos here shr.name/gilsU katiell229
eww
Very beautiful and hot, fck me in all holes) here tinyurl.com/wwsewxx anaqj480
go away?
Come and lets have fun chilp.it/afcd9d5 karapw274
nah im fine thanks?
Show all! see here jxhotbox.info darneseik713
wtf is this?*?
Vok almal vanjullle wat haaa sleg se as jullle wil kom se dit virmy
dankie xx
What misconception about you would you like to clear up ?
ugh there are too many?♀️
Nee maar doen dt net dink nou ni elk ou gaan iets daarvan se ni.. wees nt n sport fok?
jy hoop sekerlik jou naam gaan daar staan neh?*??
What's something you fell in love with instantly?
i don't know?
Top 10 aantreklike seuns vriende in KHS maak ni saak of j hulle like of nie
ooh hel,, kom ek spaar net almal se egos en sê dat elke ou in khs is aantreklik op sy eie manier!*???♀️
Well kan j dalk net op ju foon kyk wie soek ju en alles?
Whyy?*
Hkm is dt by ju ma??
Vra haar?
Oulikste couple vir ju en hoekom?
mmm, I have no idea
Werk ju foon nog?
hy werk nog perfek,, net op die oomblik by my ma
Werk ju foon nog?
hy werk nog perfek,, net op die oomblik by my ma
you go glen coco ?
geniet belgium♥
Zaniii?
-scott❤️?
huh?*??♀️
Jys n poes ek hou niks van jou ni ZANI!!??♂️
? mooi vir jou... join the club?
Weey jy saam wie gaan Lilica vanaand??❤❤
geen idee?*?
What makes you uncomfortable?
being confronted
Toemaar niks is meer scruff as rené en haar lesbians friendinne nie, sy is losser as my oom se plaas hekkie? Rene en zanelle eet seker koek oggend, middig en aand?
?Dan is Hulle nog in ons klas okk die scraff fokkers?
- ??
???oh my soul
dankii tho??♀️
???
Jys jys meer scruf as rené en ha lesbian vriendin..
jyt twee keer "jys" getik...
kom net oor jouself asb?
en wys bietjie jou gesig?
?btch
wat het ek gedoen?*??
Gee ons die rede hkm jy so wit is asb
ek het n yster tekort in my bloed wat my bleek maak...
Na die kuier wat gebeur het dink almal julle is die regte slette van die skool en almal oorweeg nou dat KHS die nuwe schoonspruit is wnt julle is die regte scruffies
jy is baie snaaks... jy het sopas die beste qooh ever gestuur!*
Jys een stoute meisiekind???
nee nee... ek is baie soet??
Friende in gr 9?
daar is so. baie... basically almal
Moenie Dylan se tyd mors nie asb
moenie jou data more op sulke qoohs nie
J praat bietjie baie oor riaan want j se hys oulik en dan hys soos die perfekte voorbeeld van n verhouding..?
ooh siel... ekt nou nie hierdie verwag nie...
hy is soos my boetie okayy,, moenie nou idees kom kry nie asb
What will you never ever do again?
i have no idea,, i'd probably do every stupid thing i ever did- again...?♀️
Wie van jou seuns vriende is n voorbeeld van die perfekte ou wat haar meisie sal oppas en met liefde bederf in n verhouding?
riaan wen hulle almal... ?
Jys n baie oulike vriendin moenie aan die ander steur ni?
aww dankii?
Jy verwys so baie na Die Bybel in al jou Qooh's maar dit help veel jy praat die heeltyd daarvan en jy leef nie volgens dit nie. Actions speak louder that words.
waar kom al hierdie haat vandaan?*
wat het ek aan jou gedoen?*
"jy leef nie volgens dit nie." waarna verwys jy presies?* of probeer jy nou net slim klink?*
Jou lyf is witter as Suid-Afrika tydens apartheid. Jy gebruik seker baba poeier as onderlaag neh???
wow dankii... daar is eintlik redes hkm ek so wit is,, maar ag wat- why do care
We hate you cuase we dont wanna be you.. fokop
*cause,, *don't
kom agter jou foon uit,, en kom sê dit in my gesig... maar ons altwee weet jy is heeltemal te bang...??
Oh my soul??? ek het alles gelees
they hate us cause they aint us??
die feit dat julle uit julle pad uit gaan om vir zaan so "af te breek" is sooo snaaks. julle lei net goed af ek loove dit ??
love you zaan. keep doing you hun ♥️
-mia sien mia hardloop xx?
thanks tamala... love you♥️♥️
the haters gonna hate hate hate?♀️
Shame
gaan kry n lewe asb!*
Jy n slegte invloed op jou vriende..
hoe is ek n slegte invloed?*
Jy praat so baie kak?..
Nee soos regtig.. jy wat se jys soos die beste ini hokkie span.. rrg.. jys kakker as die girl wat daar net is vir oefening en nooit speel nie.. jyt n moerse ego en ek dink j kan regtif kalmeer.. j fok ook rond met elke liewe ou!
waar kom jy daar aan?* soos seriously... ekt net hokkie gespeel om fiks te bly... hoe het ek n moerse ego?* jy ken nie eers die helfte van die storie nie... so shut up asb... en dan fok ek nog ook rond met elke ou?? waarvan praat jy?? brah jy dink aan die verkeerde girl... dm my dan praat ons verder hier oor?
Dis duidelik dat jy al daai likes koop. Want dit is soos 100 meer as wat jou followers is en hkm uit die bloute uit want jy het eers 88 gekry en toe ewe skielik 200 en iets ☝
kalmeer vir my asseblief...
noem een app waarop jy actually likes kan koop...
as jy mooi kyk op my foto sal jy sien ekt n brandname en die brand name designer getag omdat ek besig is om n brand ambassador te word vir hulle...
en dit is hkm ek so baie likes gekry het...
en dan nog n ding...
my account was 2 jaar terug gehack...
toe word my followers en following se nommers omgeruil...
nou lyk dit asof ek min followers het en nogals baie follow...
so ja... go burn in hell please
Dink j alle seuns tos?
gaan soek jou antwoord in die bybel??
What do you wish had never happened to you?
nothing... everything happened for a reason?
Al daai likes?????
ja it kinda just happened... ???♀️
Jy qooh.me jouself?
eks bly jy dink so??
jys sooo mooi ??
awww dankii?☺️
jy koop seker al die likes neh
(seker niemet ? nie)
jys sekerlik hartseer omdat ek meer likes het as wat jy followers het??
jys so ouliiiik wees my vriendin ????
ag jys net so oulik dankii... dm?*????
sal j vr n gr8 gan ?
umm nee dankii??
waar de f!/$ is jou eyebrows ?????
maak oop jou oë,, hulle is daar,, en is actually nie so fake soos die res van die wêreld s'n nie?
jou hare is sooo fake ??
jealousy makes you nasty?
have you ever peed in a pool ??
nevva evva?
check daai assss ???? ??
?
date me??
A) yes
B) A
C) B
???
what about option D) na ah ?
En wies Mooi in graad 11 KHS?
hkm vra jy so baie vrae oor die gr11s?*??
How much money do you need right now and why ?
all the money in the world... i love shopping
Jys adorable
Cute
Goodlooking
Amazing
Fantasties
❤❤❤❤????
awww dankii❤️❤️❤️❤️?
Top 3 oulikste ouens in gr11 khs al is dit net as vriende
minion,, chicken legs en riaan?
Ju gat lyk ni te bad ni sal graag nt meer wil sien?? j kan n ou n lekker horing gee?
lees eksodus 10:28
Ek wil jou betr leer ken.
dm?*??
Waar orals in Europa?
nee ekt gejoke... ek was nog my hele lewe lank gehok- mag nerens heen gaan nie
Was jy al Europa toe?
oh yessss
top 10 girls in die skool wat jy niks like nie?
net 10??
watse vakke het jy?*
1. add maths
2. rtt
3. it
4. rek
EK JOKKKKKEE
Wat is dit met die countdown op jou whatsapp status?
gaan bietjie vir my sus gaan kuier in pretoria...?
Kom kuier vir my??♂️?
dm dan kom kuier ek???♀️
Hoe lank jy is? In CM
13cm... ek jokkke??
Jou nommer ASSEBLIEF???
dm??
Was jy al in die hospital ?
pfftt nee... ek like nie dai plek nie
Kan ek jou DM?
go for it?
Jy lyk lekker verby✖️
dankie???♀️
Wat dink jy van rené
rené wie?*?
VIEW MORE