164
Replies
Ek sê , los jou budgie by die huis en ek sal jou n groot voël wys
Ek sê nee
Ek sê , los jou budgie by die huis en ek sal jou n groot voël wys
Ek sê nee
wie is jou best btches for life? ??
Ekt my favssss xx hulle weet wie hulle is
Los jou budgie by die huis en ek sal jou n groot voël wys ?
Nee
Damn your smile is so beautiful I bet you filled with sweetness and you have a beautiful heart and personality ???
Johhh this is very special x you made my day ???? thankss x
Is jy n model?
Neeeeee defs niee x?
Jy en jou suster is goals
Dankieee?
See of swembad?
Seeee x ??
Sal jy eendag ooit oorse toe wil gaan en as jy wil waantoe?
Jahh definitief .. en die plekke waantoe ek graag sal wil gaan is :
Parys ?
New York ?
Italië ?
Mauritius ?
Griekeland ?
Ensovoorts ?x
Beste atleet
Awwww dankiieee xx
Jy het soo mooi hart
Dankieeee ♥ eks seker daarvan jy ook xx
Jou lag is goals en jy is goals
Dankiii jyy ♥
Hkm jy so mooi? ♡
Hoekom jy so oulikk ?x
Dankie waardeer ♡
Mooiste matriek ou in gim?
As ek nou rerig moet kies sal ek seker sê Pieter du Plessis ??
Waantoe gAn ian en hkm
DM my x
Chris ??
Persoonlikheid good or bad ??
Good ??
What do you need to get off your chest right now?
teg taak x
Wie is jou nommer een beste vriend en vriendin? ?
ek kan nie kies nie x maar ek het n paar baie special mensies naby my hart x
Is jou ouers geskei?
nee nee x
Iemand is goals??
aww baie dankie x
Hkm is jy so mooi?
aww dnq ek waardeer dit rerig baie x jys baie oulik x
When do you know you're in love?
you just get the feeling x
afrikaans is vervelig sonder jou ❤ baie liefde zanels x
awww ♥♥ gizmoo x alles is vervelig sonder jou x
What is on your mind?
someone x
Noem n paar wat jy ken??
dis regtig te veel x
Watse graad 8's ken jy ?
n hele paar x
Girl jyt iets op jou A$$......my oe
mooi .. hou jou ogies maar liewer tuis x
Baie goeie antwoord op daardie happy vraag x
dankie x
Why are you happy today?
im happy because I have wonderful friends and family that always supports me ... and there are a thousand more reasons to be happy each day x
Jy hou van die ebw mnr neh? Want hy voel soos kompetisie vir my? x
hys n lekker meneer jah ?? x maar DM my asb x verstaan nie lekker wat jy bedoel?
What makes you instantly like a person?
personality x
Jy het die mooiste bene
dankie x
Ek ju bydi kerk gesien?
jy kan maar hallo se x
Hkm gaan jy nie meer by Oom roelof oefen nie???
hy trek ongelukkig amerika toe x
Skool?
Hoerskool paarl gim x
What little thing pisses you off greatly?
People who think they are better than others x
Jy lyk bje goed op die baan in die middae...jy gan nog bje ver kom !!x
Dankiee jyy x
What is something that actually offends you?
People who judge !
Wat dink j van Elanie ?
Baaaiiee liefde vir daai kindjie .. sys baie oulik x mis haar al klaar weer ♡
How much do you have in your bank account ?
Dunno x
Wat dink jy van Mienke?
Johh ek love daaj kindd .. beste vacay buddy en sy is letterlik lewe ♡♡♡♡oe liewe george ???????? ek kan n hele boek oor daai kindd skryf x
Hu jy van swem?
Love dit?
Hoeveel jumpsuits het jy ?
6 x
Hu jy van verf?
Agg ja watt dis lekka maar dit maak mens moeg ?
Gunsteling liedjie?
Te veell
Waneer verjaar jy?
20 november ♡
Wat dink jy van Aldert?
Het hom nou onlangs ontmoet maar ek ken hom nie so goed nie maar hy is nice?
Ju swembroek is goals
Dankii x ?
Jy is mooi?
Danki waardeer baie x ♥
Ok ek sal manet vra?
Vra brah x
Aangesien ons altwee so baie van qooh me hou ? wanner ek vir jou se qooh op whatsapp of op qooh me dan moet jy my 10 qoohs gee ? en as jy dit vir my se dan moet ek jou 10 qooh mes gee ?
Reg soo x
Kom ons maak n deal ?
Okyy ..
Wat dink jy van Tiaan?
Oulikk??
Langebaan se jy?
Jaja dis die plek ??
Ek dink ek gan eendag Mcdonalds se vloere vee
My drome se ek moet n dokter word maar my rapport se ek moet McDonalds se vloere vee???
Ons gaan vet raak van die R200 se lekkers ?
Nee ons gaan maer word !??
Raak vir my rustig
Sit n tjopie opi vuur en raak vir my rustig ♡
Ons prank calls is ?
Saki maki maki saki ♡♡
Jys hott AF ?
Dankiee mann ♡
Ons ry sessies en spy missions ??
Die beste ooit ♡♥
Oh liewe george ?
Mienke ! ♡
Awesome mensie?
Danki mann x
Legs for days
Dankiee x??♀
What do you think about the most ?
Certain people ..
Jyt die beste persoonlik ooit
Johh danki waardeer so baie x
Wat sal jy eendag jou dogterjie of seuntjie noem
Weet nog nie heeltemal nie .. ek sal maar moet mag en kyk
Watae sporte beoefen jy?
Hokkie en atletiek??♀
War wil jy eendag bly?
Op n plaas ♡
Wie jou gunsteling akteur of aktrise?
Wayy te veel...
Wanne verjaar jy
2⃣0⃣ november?
noem jou top 5 beste vriende
Almal is goeie vriende maar as ek nou moet kies:
-Zianca
-Anita
-Lene
-Leandre
-Bianca L
What's pissing you off right now ?
Certain people...
Wat doen jy alles die vaca
Kuier maar vir mense op verskillende plekke en so aan??
Is daar iemand waarvan jy hou op die oomblik
Miskien of miskien nie
Jy is een van die mooiste en vriendelikste mense wat ek ken.
Johh danki x ek glo jy ook ♡
Jy is baie mooi
Danki x waardeer ♡
Is jy jaloers op jeanne en igna??
Nee glad nie .. hulle is baie oulik saam .. en ag watt is hulle happy is , is ek happy♡
Ek wil ju beter leer ken mah soos jys te skaam
Nee man eks nie skaam nie ... ek byt ook nie jy kan maar met my praat??
Jys awe
Danki eks seker daarvan jys ook x
Hoe lyk jou rapport ?
Goed goed????
Sal meer wil kuier! ?
DM my dan kuier ons x
What are you good at ?
Definitely eating ?
Was die naweek se tube lekker. ? ??
Jaja altyd !!
die zani meester lol pgglasse hier sal so maak ,gaan jou mis loves you!!❤❤❤
Selfde daarso parental guidence x
Wa het jy daai bikini gekoop wat jy op insta gepost het 3dae gelede met die caption " v a c a s i o n " ?? Dis regtig mooooi ?❤️X
Ag dankii man ek het dit by Mr Price sport gekoop??
awe engelse maaitjie ,bly oulik want jy is !!!!??
Aww pg is dit jy .. dude ek mis jou baie ... x bly so grapperig soos wat jy altyd is ♡
If you could reach into any movie and pull something out, what would you take?
Food ?? and clothes ?
How are you feeling right now?
Chilled ...
Igna se jeanne?
Oo ken haar nie so goed nie .. moet defs meer kuier tho ♡
What are you sick and tired of?
I am sick of people who think they are cooler,prettier or beter than other people.. and also people who are fake ...and im also sick and tired of the exams
Wat dink jy van Jeanne?
Ek ken nogals n hele klomp .. watse een ?
Hoe was afrikaans vir jou gewees ??
C R A P ...
Jy letterlik so mooi?
Baie dankie .. joh ek waardeer x jys freakin' oulik ♡
VIEW MORE