Visit this profile later to see if your question was answered.
Well ek hoop hulle dink eks amazing maar ek sal nooit weet nǐe
Verantwoordelikheid
Haha wow dai vraag al bja geantw ma okay :p uhmm.... Hy moet darm Langer as ek wees sy hande moet groter as myne wees moet respek he vir my en my family moet n sin van himor he :D moet romantic kan wees en my kan surprise moet net oulik wees :D en altyd da wees vir my ( geen cheating player of secrets hou van mekaar af nǐe ) en ons moet onself wees en nǐe saak maak wat die wereld van ons dink nǐe <3
Lol question but I rreally don't know hahahaha
Ek weet nogi n tienerr het bja drome en wense :p
Hahaha I don't know iemand wat my sal lief he vir wie ek is my respekteer en nǐe met ander flirt nǐe
Awhhhh Muiren <3 bja dankĩe wag j is Muiren neh...?
Dog j hou net van meisies met blou en groen oe
Thee BF of my dreams :p
Hahaha aii daarrs bja ..... Uhm.... Well Langer as ek darm n oulike smile respekvol wees moet my wardeur vir wie ek is moeti net *ex soek nǐe moet my darm kan surprise en romantic met my wees :p en my maak lag en dan darm bieQ looks maar looks kom heel laste :D En op die oomblik is goed deurmekaar ... So ja
Hahahahahhaha ohh okay
Yes please do
It wil go on forrever :p
B duh :p
Hahaha aii daarrs bja ..... Uhm.... Well Langer as ek darm n oulike smile respekvol wees moet my wardeur vir wie ek is moeti net *ex soek nǐe moet my darm kan surprise en romantic met my wees :p en my maak lag en dan darm bieQ looks maar looks kom heel laste :D
What question /:
Ek verstaani 0_0
Hahaha pfft... No I can't say whaaaaaat .... ^-^
Hahaha maak of dit nǐe ek was nǐe !!
I really don't know just wanno sleep again
Grandpa ):
Hahahahahaha waarvoor is dai tip ?
Ek weet dis j myer .... Ek dink as dit nǐe isi oooops (wies j hahahaha)
Awhh hierdie is seker van die oulikste qoohme wat ek nog ooit gekry het awhhh xxxx PING!!! My asb op bbm oh haha en btw awhh dankĩe ek wardeur dit so bja :D !
Hahahha lol no its fine :D and its al the shocking stufff !
Aii om die weerheid te se is ek maar ek is oki my hart word bja gebreek / maar dan ontmoet ek weer n amazzing ouQ maar dan breek hy weer my hart :( so ek weti maar raad 1 - vat maar goed stadig ! :)-
Hierdie question of the day neh ...Hoe de hell moet ek weet :| ons gaan Hemel toe ^-^ as j soet was en 95% iisi soet ni :D lol
all my regrets I just wish I could turn back time !!!!
N teinslang....
Hahaha my foon !!! Nee jokke blackberry is n k@k voor haha :p ek weet RG nǐe
Awhhh hahaahaha dis oulik en weird :)- bja dankĩe se liewerste poen of iets volgende keer of iets hahahahahahahahahahaha lol ^-^ maar awhh dankĩe
wie is j ?
Euww nee ek bdul soos die ou gaan eers die regte meisie kry as hy kla met skool is EN n meiisie gaan eers die regte ou kry as sy kla met skook is 0_0
Pffft die ouens deesdae neh wat se hulle is lief vir jo ! Ek sal in sy gesig lag en se what a joke :) neh ? Ek bdul seuns is mos so en gaan net vir een ding hulle dinki met hulle hart ni
wow goeie vraag dai maar ek weet gladi want almal het sover my harrt gebreek ek dink die regte ou/girl kom eers na skool ( : so ek weti hkm is almal nou so verlief ni want dit gani verewig gou ni 2% van hulle hou :D hahaha so yeah hoop dit maak sin en antw jo vraag x
Oh my gash ( I know what u meen ) I'm not answering that 0_o
My busness sorry
Ek doen !? Wie j ?? Maybe het j my af gepiss
Awhhh hay jy :D en ek weet glandi )':
Rich *o* !!!! Nahh kidding a good job guy with alot of respect and how knows how to Romans his wife and who wil love me to bits !!!! :p
Julle het dit al gevra
Fokol want ek heti dai goed ni
Eks jamer ek het almal gedlt : ( maaar invite my weer toe 27B3A257
Wanner jy lag soos dai lag wat jo maak huil dai lag wat jy rrg UIT jo maag UIT lag hahahahaha dis n awesome gevoel :D
Hoe de F moet ek weet hahahahaha ons het net !
N ouu soen wat my nǐe gaaan wardeur nǐe
Haha ek weti rrrg ...... /:
Ek weet hulle doen* en ja ek vat ni meer kak ni dis hkm ek nou al seker vir 5 maande single is want al die seuns het vokol respek :) hulle dink hulle het maar hulle gebruik net 0000.1 % van hulle breine ! Nǐe almal ni maar die meeste
Well my darm maak spesiaal voel :p DS een ding wat elke girl soek
Ohh jissi hahaha uhm.... Bja goed einklik :p maar ek dink ek het al so vraag geantw gaan net bja af
More romantic then good looking But when the guy can't be romantic hy must be darm good looking :p
Hahahaha well ek moet jo. Eers leer Ken en ontmoet maat PING!!! My hehe ;) ;). ^-^
Awhh oulikste ding wat iemand vir my gese het :D dankiiie x
Hahahahah aiii jng.. Ek weet ek moet self se. Ek wordbja mean maar DS ek my emotions gaan op en dag elke muniet maar eks jamer xxxx
Haha wetii my dag is leKkker. Boring vandag
Looks himor personallity
Awhhh. PING!!! My please
Awhhhh eks so jamer PING!!! My gou !?!? En dankĩe
Hahahaha ohh jissssie. daar is so. Bja maar hulle. Word lekker ongeskik so ek bly ma liewerste stil
Ja nee julle moeti boyzz ;)
Haha ek doeni... Ek hou DT manet in maar wanner ek DT ni meer kan in hou ni dan se ek hulle moet n vokken mint kry ^ - ^
Om die waarheid te se jah ! Ek dink so hulle droom weirder ggoed as ons ! Weird maar tot amazing ♥
EVERYTHING
Hahaha PING!!! My dan se ek jo :)-
Haha eks rrg verlief op die EEN ou maar DS my geheimPie :D
Hahaha weti.. Myne kom seker nog ;p
Ja maar ni vir lank ni ......... Leo 0_0
Ja ek dink so ....as j op staan vir joself maar ek dink meisies wat seuns friendzone is net rrg deur die kak /: ....
Haha I don't know who u are * :)-
Haha DS n weird vraag :) maar 27B3A257
Aii weti is bja deurmekaar op die oomblik
Ohh jissi x_x ... Okay wie anders kan DT wees hahahahaha lol
Mmmm....Ferrari !!!! * o * !!!! :)-
Haha okay is reg sal DT by jo naam sit :D ruan !
Mmm...well daar is die EEN ou :)- maar DS my geheimpie *
Want ruan :)- hahahahahaha ek weti n kleur is n kleur weti watse EEN is beter as die Ander EEN ni 0_0
hahahaha hay bly j like my ;) weet neti wie j isi 0_0 :p (( ( '.') :p 0(")(")
Nope sorry
The beautiful bones * (ek dink )
Awhh dankĩe D * wie ookal D is x_x ... Sorry :$
Awhhh so adorable :p maar weti wie j isi >-<.... Maar str dai song vir my plz ******
My favourite kom nog :)-
Ohh jis okay daars bja :p maar ek dink die Mees belangrikse goed is respek moet my reg behandel sin van humor moet my ondersteun moet my van surprise :D en hy moet nooit op gee oor O N S ni (: <3
Hahahaha cute *.* :p
Hayy jy * eks jamer as ek so lank vat of iets >..< * // en bja dankĩe :D !!
Okayy (y)
Ek weet rrg ni x_x
Eks nou ni meer by ni ...
Van wat prt j nou ?
Joh okayy x_x
Wow wie ookal die gese het PING!!! My :D !!!!
Haha ja sal van nou af as hulle dai woord gebruik DT ni antw ni *