165
Replies
Wat is daai bende gud in julle graad 11 meisies se insta bios?????
Ware liefde?
Vwhj
.....
zanxx replied
2421 days ago
Hoe veel ouens het jy al ooit gehad? Soos Julle was al saam en stuff, maar nie enige iets voor dit nie?
Nog nie een nie??♀️
Dinge gaan nooit veder as net praat, tbh?❣️
zanxx replied
2431 days ago
Wat is n hou soen
Mmm...
Wel, ek beskou dit as ń spesiale soen, dis nie noodwendig jou eerste soen nie, maar dalk jou eerste soen met iemand waarvoor jy baie lief is❤️
In Kort is dit ń soen wat nie ligtelik opgeneem moet word nie, want die persoon wie jy gesoen het beteken baie vir jou en jy het baie sterk gevoelens vir daar persoon??♀️
Wat doen jy as jy lus raak vir iets wat jy nie moet eet nie
Ek drink koffie of kou ń chappie??♀️
zanxx replied
2445 days ago
I love you baby girl ❤️ Harls19
Harls?, you dah best love❤️
We should do that champagne and Spur nights again?
Is jy seker jy en Zamba is net vriende??
Nogals seker jah???
zanxx replied
2465 days ago
Top 5 Artists?
Camila Cabello
Macklemore
Eminem
Ed Sheeran
Rudimental
zanxx replied
2466 days ago
Top 5 Vriende in Hts, seuns en meisies?
Seuns:
Zamba
Mariano
Farrell
Ricardo
Henricko
Meisies:
Liize
Shaney
Lize-Ri
Rachelle
Maryke (Want sy is my skoonsussie?)
Your amazing leave all those stupid btchs that are jealous of you and those who can’t fight for what they want they need friends to help flippen btch leave them your amazing and don’t let anyone get you down
Ansie❤️❤️❤️
Thanks so much for this?, Ily❤️
zanxx replied
2473 days ago
Gawsh, hierdie mense wat jou so qooh oor Zamba. Kan hulle nie net oor dit kom nie?.
Jy het die mooiste hart en ek belowe jou, hierdie mense is net sò jaloers want, ek meen, hulle kan nie Zanri van Heerden wees nie?
Ahh baie dankie??, ek waardeer die só só baie❤️
zanxx replied
2473 days ago
Slet??
Ok then?
zanxx replied
2473 days ago
Zamba sal jou anyways nooit date nie??, kom oorit
Ons is vriende, hou asb op met die Zamba qoohs, ons is VRIENDE
zanxx replied
2473 days ago
Gaan eerder vi die ouens in ju skool?
Niemand gaan vir iemand nie! Kry dit in jou kop jou drol??
zanxx replied
2473 days ago
Wie dink jy gaan Zamba kies, huh?
Dis nie ń kompetisie nie??♀️, ons is VRIENDE
zanxx replied
2473 days ago
Ananja haat jou, sy praat so sleg van jou agter ju rug??
Ok then?
zanxx replied
2473 days ago
Jy weet Ananja like eintlik vi Zamba? Maar jy neek net almal rond want jy kan nie besluit nie!
Askies? Ek neek niemand rond nie? Ek weet regtig nie waarvan jy praat nie...
zanxx replied
2474 days ago
is die ou van wie jy hou in HTS of MHS ??**
Wel umm....
Ek sal nie sê ek hou van iemand nie??♀️, maar die persoon waarin ek geintriseerd is, is in Hts✨
Hoekom ht jy vi Mariano in jou recents getag???
Vriendskap??.Oms, dis mos nie asof ek net hom getag het nie??♀️. Kry ń lewe?
zanxx replied
2478 days ago
Weet ju boetie?
Van?...
zanxx replied
2478 days ago
Van wie hou jy??????
Dm my?
zanxx replied
2480 days ago
Waar het Jania haar dungaree gekoop
Jammer ek vra jou maar ek ken ha nie so goed ni
Dis myne wat sy net geleen het?
Ek het dit by cotton on gekry✨
What should people stop buying?
Polony
zanxx replied
2486 days ago
Het jy al gemasturbeer?
Wtf is fout met jou??
Is jy siek of dom? Of net ń retard? Soos regtig??
zanxx replied
2488 days ago
Post n foto in jou bikini
Why tho??
zanxx replied
2490 days ago
Jania en Bakkies?
Mmm?
Wat van jy vra hulle??
zanxx replied
2492 days ago
Jy het supper mooi gelyk by die bal???
Ahhh, baie dankie???
Hoekom is jy so stuckup??♀️, as jy ophou al die ouens bat en dink jy is beter as hulle sal jy dalk n ou kry
Ek dink nie ek is beter as iemand nie??♀️
Ek voel net die Here het ń spesiale iemand vir my daar buite, en as ek hom ontmoet sal ek weet, hoekom gaan ek settle vir iets wat nie vir my bedoel is nie?
zanxx replied
2492 days ago
Jy en Zamba sal die cutesteee couple maak??
Dankie??, maar ons is slegs vriende??♀️
Is jy en daai Zandre outjie iets???
Dis Xander??♀️, en ons is net vriende??
zanxx replied
2494 days ago
Van wie hou jy ???
Niemand op die oomblik nie?, maar umm jah??
zanxx replied
2496 days ago
Is dit waar dat jy langs Kyle bly??
Soortvan, umm jah??♀️?
zanxx replied
2497 days ago
Kry eke ju vnd by die pawejoene??
Umm nee.
Ek oefen Blyspel??♀️, en dis nie al rede nie???
zanxx replied
2497 days ago
Hoe het jou hare so gegroei
Sny dit nie meer nie, en ek sny self my punte, want die haarkapper sny ń mens altyd bles??♀️
zanxx replied
2498 days ago
Gee my nog tips hoe jy so maer geword het?
Luister mens?
Dit gaan letterlik net oor uit hou vermoë, jy moet dit regtig graag wil hê?
zanxx replied
2498 days ago
Vleis?
Soos braai vleis??
Nee ek hou meer van hoender??
Hoekom hou jy van Sharnie en Jania?
Want hulle is letterlik 2 van die beste mense ooit❤️❤️?
Julle het tien teen een net nog die moeite gedoen om hulle te leer ken nie.
As julle dit dalk doen sal julle agter kom watse amazing mense hulle is en dan gaan julle favvvv mense in die hele wêreld world✨??♀️
Kry n kêrel?
Kry ń lewe??♀️
Wat is jou opinie oor masturbasie?
Geen opinie te lewer oor die saak nie. ??♀️
zanxx replied
2513 days ago
Beste geboude seuns Hts en Mhs?
Hts!!!
Soos no doubt?
zanxx replied
2513 days ago
Jy het regtig mooi geword van die Laerskool af tot nou
Oh my goodness!!
Baie baie dankie?❤️
zanxx replied
2516 days ago
Mooiste meisies jou graad
Dis regtig moeilik, almal van hulle is regtig baie mooi, en almal is mooi in ń ander en hulle eie manier???♀️
zanxx replied
2521 days ago
Saam wie gaan j bal toe?
Ek is eintlik self nie seker nie???♀️
zanxx replied
2523 days ago
Mooiste ouens in ju skool
Wel daar is my man?
Jania en Daniella se manS?
Gaby se man?
En, jy het mos oë? Kry ń lewe??♀️
zanxx replied
2523 days ago
Is jy slim?
Why you ask that???♀️
zanxx replied
2523 days ago
Gaan jy hierdie jaar bal toe?
Deffe leffe tief?
zanxx replied
2523 days ago
Hoe ht jy so maer geword
Asb asb asb se my Als
Ek het gegoogle, en google se tips gevolg??♀️
Mooi meisies jou graad
Ek belowe ons graad sê ouers het talent??, cause ons graad se meisies is regtig almal beautys?
zanxx replied
2524 days ago
As jy aan hou gewig verloor gaan jy so Anorexies soos ju maatjie Liize? lyk??
Luister mens??
Liize is pragtig en sy het gewerk vir haar lyf, moet jy nie my of haar uit haal, omdat ons ń verskil maak in hoe ons lyk nie.
Dis regtig nie mooi om lelik met ons te wees, omdat jy nie instaat is om gewig te verloor nie?
Dis ons keuse oor hoe ons wil lyk, dit gaan oor dat ons tevrede is met hoe ons lyk. Ons doen dit vir ons self en nie vir poephols soos jy nie??
Was Mosselbaai lekker?
Baie?
zanxx replied
2554 days ago
Johan?
One of my basttt fwiends??✨
zanxx replied
2554 days ago
Bad kamer liefde.
Bepaal jou self by jou eie lewe?
Btw, btcheid is ń siekte?, pasop vir vrek??
zanxx replied
2554 days ago
In hoelank se tyd het jy so maer geword
Ek weet nie eintlik nie??♀️, ek het maar net begin oefen, ek het so in die einde van laas jaar hard daarop begin fokus
zanxx replied
2558 days ago
Jy is n stunning mens skat en ek weet nie wat ek sal doen sonder jou in my lewe nie❤? - liewe heksie
Ek love jou ❤️❤️?
zanxx replied
2566 days ago
Watse oefenige doen jy?
En sny jy net Pizza uit?
Enige oefeninge, ek dans, speel hokkie en gym gereeld.
Dis ń moeilike een om pizza soos totaal uit te sny, en het net amper nooit kosse in daai lyn geëet, dit sluit burgers, roomys en dinge soos dit in
Asb se my hoe het jy so baie gwig verloor
Dit kom neer op self disipliene.
Om elke dag te gaan oefen, en om daai stukkie pizza te weier.
zanxx replied
2567 days ago
Hoekom is hy in tek en jy in mhs
Hoekom nie??♀️
zanxx replied
2602 days ago
Van Heerden??
Einste?
zanxx replied
2602 days ago
Op een van jou baie lank terug qoohs het iemand jou goed gevra oor jou boetie wie is jou boetie
Henco.
zanxx replied
2602 days ago
Wat is iets wat jy haat?
As mense mekaar judge??. Jy ken nie iemand se storie nie so moet nie iemand veroordeel as jy nie weer waar deur hulle al was nie.
zanxx replied
2602 days ago
Heyy my tweelinggg❤️Wel ons maak dit wettig om so n tweeling te wees ???Jys n super cutie??
Nah jy is die cutie❤️?, en soos ek sê, ek is baie bly dat jy my twinn is en nie iemand anders nie??
zanxx replied
2604 days ago
Eks dankbaar ek het jou in my lewe .
Jys iets besonders , jys anders as almal anders .
Agh❤️❤️, ek waardeur hierdie op reg baie.?
En ek is bly dat ek vir jou iets kan beteken?
zanxx replied
2615 days ago
Look for some fun ;) xsweetxxhot.info michelleoy878
I Always do???
zanxx replied
2618 days ago
Zannie??,
Wanneer is die volgende koffie????
Lala??
Jy weet jy moet net sê waar en wanneer?
zanxx replied
2623 days ago
Ons praat nie meet nie ?
Dit maak my hart seer❤️,
Dm my asb??
zanxx replied
2628 days ago
Jou liefdes lewe moet s*ck, want ek het jou nog nooit saam iemand gesien nie. Is jy net sleg of hou niemamd van jou nie?
Verskoon my tog?
Eerstens, my "liefdes lewe" het niks met niemand uit te waai nie.
Tweedens, dalk het jy my nog nooit saam iemand gesien nie, want as ek wel met iemand praat adverteer ek dit nie op sociale media nie, want dis my persoonlike besigheid!
Laastens, ek was nog nie saam iemand, want ek het nog nie iemand ontmoet wat die moeite werd is nie, en hoekom gaan ek met iemand iets wees net oordat almal dit doen? Ek gaan dit doen as ek eintlik van iemand hou en nie net sommer net nie.
Enjoy life.
Ek doen jah?
Dankie?
zanxx replied
2634 days ago
Lief jou, baba ?♀️♥️ xx
Ahh❤️
Lief jou ook doll❤️ Xx
zanxx replied
2634 days ago
Jou vriende is ń slegte invloed op jou.
Ek like it, so dis oky☺️?
zanxx replied
2634 days ago
Baklei jy en Henco baie?
Hy is my brother??♀️, so ons Stry baie???
zanxx replied
2634 days ago
Het jy al gerook??
Nee.
zanxx replied
2634 days ago
Zhane?
Friends??
zanxx replied
2634 days ago
Like jy dit om die volgende oggend hul hemde te dra ? ???
Hoe anders gaan hulle onthou dat ek hulle sin is???
zanxx replied
2646 days ago
Shave jy jou v***** ?
Askies?
zanxx replied
2646 days ago
Is jy nou vannaand weer n alleen druppel ? ❤ lynne.jv
Pfft nee?
Netflix en Chill hou my warm?
zanxx replied
2646 days ago
Ek fokken weet nie ???♂️??♂️
Wat weet jy???♀️
zanxx replied
2646 days ago
Wie dink jy is mooi uit die gr.10 seuns?
Daar is so 2 of 3?
Dm my jy die spesifics wil weet?
zanxx replied
2646 days ago
Jy moet op hou vir ouns gaan wat jou nie verdien nie.
Dankie, maar dit het niks met iemand uit te waai vir wie ek “gaan” nie.
zanxx replied
2651 days ago
Fck you
Xx
zanxx replied
2651 days ago
Jy is een van die mooiste meisies wat ek nog ooit gesien het..
Ek ken jou nie rerag nie maar wens ek kon
Wil net vir jou sê ..fck the haters.
Jy verdien net die beste!
Oh my gash❤❤
Jy het so pas my dag gemaak, ek wardeur die so baie?
Asb DM my❌❤
zanxx replied
2658 days ago
What will you never ever do again?
A lot of things?
zanxx replied
2663 days ago
Stouter x❤
Kabouter x❤
zanxx replied
2663 days ago
Lynne en Milo?
Gaan vra haar of hom self.
Wie ht j by di wildsfees gevat
Niemand.
zanxx replied
2665 days ago
Okay
1. Hts of Mhs ouens?
2. Ouer of Jonger?
3. Blond of Bruin hare?
4. Sport?
5. Slim of minder slim?
1. Hts ouens is gewoonlik mooier??, maar al die seuns is eintlik maar oorals dieselfde?
2. As jy van ouens praat? Defnitief ouer!
3. Both
4. Huh?
5. Ek ?
zanxx replied
2676 days ago
Wat kk j na as j in iemand velangstel?
Persoonlikheid
Is hy nederig, en het hy ń mooi hart?
zanxx replied
2676 days ago
Beskryf die perfekte ou??
Daar bestaan iets soos perfek nie??
Everybody has flaws
zanxx replied
2676 days ago
????
????
zanxx replied
2679 days ago
Jy moet nie dat al die seuns so mt ju hart mors nie.
Jy verdien beter??
Umm okey?
Dankie, I guess❌
zanxx replied
2679 days ago
Vwhu
Niemand.
zanxx replied
2679 days ago
Hoekom se jy vi almal dolla?
Hoekom nie???♀️
zanxx replied
2679 days ago
Al daai Fudge gaan jy vet maak
Vet maak?
Ek is klaar vet dolla???
zanxx replied
2679 days ago
Rond neeker?
??♀️
Dankie?
zanxx replied
2679 days ago
Watter een van jou boeti se vriende het die beste looks??
Dm my dan sê ek jou??
zanxx replied
2692 days ago
Geniet jy ju broer se skaduwee
Geniet jy myne??
zanxx replied
2693 days ago
Zan Zan xx
Jy is regtig oulik, al steel jy my geld vir fudge❤?
Xx ☺️?
zanxx replied
2693 days ago
Hu ht j ng nooit kerel gehad ni?
Idk?
zanxx replied
2693 days ago
Sal jy op n ou cheat
I don't think so?
zanxx replied
2693 days ago
Love jou hair?
Dankie?, Afro goals?
zanxx replied
2693 days ago
Wat sal jy dun as n ou op ju cheat?
Okey, bye??
zanxx replied
2693 days ago
VIEW MORE