Visit this profile later to see if your question was answered.
Nee nie regtig nie was 1 keer uit en ja dis al. En een house party. Wil nie mense raakloop nie
Wat is fout? Is jy okay❤❤❤
Ek voel in die verlede ja het ek goed opgesit wat mense offend het. Want ek was kwaad en seer gemaak baie seer gemaak. Dit maak dit nie reg nie. Ek kyk na wat ek sê en share en post. Maar ek weet my content is in lyn met wat reg is en die norm is. Niemand word opsetlik geoffend nie en as hulle offended is moet hulle my dm of message maar ek kan nie vir elke persoon wat offended is oor iets wat ek sterk oor voel en nie verkeerd is nie ophou met campaigning nie. Ek voel baie sterk oor dje mental health stigma en sal aanhou om awareness te skep.
Wat jy sê is die waarheid. Ek vat volle verantwoordelikheid vir wat ek sê. Maar wil ook bylas dat ek baie hard daaraan werk om mooi te dink voor ek praat en niks lelik te sê nie. As ek nou op Instagram mentak health awareness skep dink ek dis n ander persoon se saak as hy offended raak want ek doen dit met die opregste hart en die intent om awareness te skep. Niks wat ek meer opsit kan mense offend nie. Ek gaan nie meer Pa staan vir offended mense as ek weet wat ek gesê het wat totaal in al inlyn. En dit niks met sekere persone te doen het nie. Ek is Zara Logan en ek is maar net ek. En ek al is ek en my verlore vriendinne nie meer vriendinne nie sal ek antwoord as hulle 3 uur die oggend bel.
Ek probeer. Die Here weet ek probeer om okay te wees en te word ek probeer regtig hard. Ek probeer om dinge reg te maak tussen almal.
Ek is ook jammer oor alles wat gebeur het. Ek het die mense almal so lief. Ek het so baie probeer om reg te maak so hard. Maar ek gaan aanhou probeer. Ek wil vrede hê met almal. Al is ons nie meer vriende nie. I just want peace between everyone. My wit vlag is gehys
Oh ja I think I know. Love you en ja kuier forsure
Ek is disturbed tot in my diepste wese😂😂😂
Foot fetish?
Dan weet ek nie 😂😂
Can you please stop asking/saying these inappropriate things
😂gaan kyk op my instagram ek is seker hulle is daar iewers
No still holding on to that purity ring
Omw dis een van my life goals om te gaan.
Asb just come stay and live with me
🇧🇷 hkm sal mens dit half wil doen
❤❤❤❤❤❤
Brazilian is full, bikini is half🌈
Nee 😂 maar ek is seker jy gaan vir my sê hkm jy dink ek water adverteer😅😁
People have said so: yes😄😅🦵🦶
Well if you look at it in retrospect it's not really it depends on u as a person
Jurassic Park that you?🦖🦕
💔💔💔💔 🍯
Blushing my a s s off
I know luckily I'm not your btchhhhhh
I don't know depends💔🤙
Ja nogal eks n klein btch soos dit🙄 daai social anxiety tref mens nogal
Jy het B|tch verkeerd gespel❤.
Wtf
Cotton On and MRP
Nah ou Literally non of your business
Jisssou soveeel freaking liefde vir jou ❤❤❤❤❤❤❤❤❤
It starts the 20th
Rugby and A 16th birthday
Awww dankie. You made my day😍
Nee hulle is nie. Dit lyk of sy met so ander ou vibe
Ek dink nie jy verstaan hoe baie dit vir my beteken nie
Ek mis my Pa die heeltyd altyd
Nee ek dink nie so nie
Kort Donner -Spoegwolf
Vraagstuk - Jack Parow
Ravotten - Ronnie Flex
Op Opa - Gaulin
Jancke
Chanel
Lourika
Anso
Zene
Anri
Mia
Nellie
Danielle
Mieke
Daar was rumours weet nie of dit waar is nie
Ek dink ni hy het nou een nie.
Vreemdeling?
Vir jou n tissue gee as jy hartseer is
Em vir jou styf vas druk as jou hart seer is
Volgende naweek ⚡
Nelri VD Merwe
Nel❤❤❤
I don't deny it atleast I'm not your btch
Nah it's chill
Yeah I do
Omw dankie vir al die love😍😍😍
I love you
Too fcking bits❤
Gr 10 en 11 girls
Mikayla Mostert
Ek het dans gedoen vir 14 jaar van my life het nogal n paar goed op getel langs die pad?⚡
Die keer moet ons net n paar hulpmiddels saam vat ??
Thank you baby but sadly thats really not true?????
Okurrrt?
Baby you make my day??? Thank you???
Being a dck won't make yours any bigger???
Super cool ou ?
Slay is the game but Baby you give Slayness a name ??✨? .
... super baie dankie soveel liefde vir jou
I know who this is. And your pretty cute for someone who just wrote such a cheesy quote. #coco_butter_kisses
ZARA <3
Defineer suip.... #slikslik
Yes it was at jol but the place he could go was the bushes behind the house
my hele dag nee my hele week is nou gemaak so super baie dankie al my liefde en joosness gaan vir jou
flippen amazing party dae en vrek sleg ander dae dis maar legit n rollercoaster hang af wat ons kry om te eet haha dit beinvloed almal se gemoed ek joke net dis regtig lekker <3
ek weet regtig nie of ek hierdie as n positief moet ervaar nie. Bedoel jy ek het op n negatiewe manier verander want as jy dit so bedoel se vir my sodat ek daaraan kan werk
in n slegte of goeie manier?
Run...... and scream but run very fast??? like Wayde Van Niekerk style
My joos ILY ♾ sé net when ons moet kuier....... so lus vir n lekker jol??
We were on our way to Jbay and we were in a mountain pass so we begged this happend when I was very little and me and my friend couldn't hold it so my father stopped so we could catch a veltie and yes lets just say it wasn't pleasant
2nd time you asked this question ?
Yes lots of times it usually because we laugh to much ???
Got alot of love going around?
Ek verstaan jy het die behoefte om vir die wêreld te wys dat jy vryheid van spraak het maar ek dink nie in die grondwet staan daar vryheid van haatspraak nie. Ek weet jy wil empowered voel deur om jou menings en kommentaar so vrylik rond te gooi maar ek dink mens kry empoweredness as jy dit vir mense in hulle gesigte jou menings verklaar.
So asb voel vry om dit te doen maar groei net asb die BALLS om dit te doen sonder om agter n skerm weg te kruip want nou lyk jy net soos n patetiese lafaard. En asb volgende keer as jy iemand wil uithaal maak seker jy het n woordeboek langs jou. Gelukkig vir jou werk ek aan die idee van selflove so hierdie pla my regtig nie maar dit gaan n ander persoon dalk pla want ek weet jy gaan hierdie vryheid van spraak op qooh weer met iemand anders probeer en quite frankly is dit net rude. So asb weet net dat ek vir jou bid vir BALLS✨ en ń woorde boek?
Al my liefde
ZARA "met die dubbel ken"
She give it to me everyday
Ek weet nie wie dit is nie maar jy het regtig waarlik my dag gemaak ♥️♥️♥️