221
Replies
Is jy nig vriende met shimon ?
altyd❤️anders is ons eenvoudig net te min.
Lyk nie bad vir n joburg meisie nie😌
🥰
Nogals weird dat jy vir jou vorige smakie se beste vriend gaan 🤔🤔
geen clue wat jy van prt nie dude.
wat maak jy mx vakansie
jeffreysssss en baie plekke🤤
Is jy vriendine met Angelique van Helpies?
yes ek wil weeso,sys n moerse skud,maar ek ken haar nie baie goed nie💓
so jy en Rion? ❤️
net vriende.😘
Jy beautiful en ek wag steeds vir jou oproep.
umh ok lol
Wat is jou en die girls se planne vir volgende jaar?
aggg ons almal gan verskillende paaie,par van ons gan swat en par vat gap jaars👩🎓
prt jy nie met iemand nie huh
nee nie so nie
jys so stil by die skool deesdae?whats going onnnn?
kom ons se nettt eks behoorlik oor die jaar/matriek
so nie meer affies ouens nie?😯🤦🏻
umh...⚠️
Hoorie dame jy lyk stunning !well done mens kan sien jyt hard gewerk om te kom waar jy is,love it!😍
nee ek wens,dies oulikkkk tho💯
wat het gebeur tussen jou en marnus¿
niks nie,hy bly n gooood guy<3
jys propperrrrr🤯
aangenaam😉
matriek vakanzie
yessss boyssss🏆
kan nie glo jys al 18 nie😅
ja nee ek ook nie🙃
Iemand in die oog?🥴
myself ja💕
ek voel jys cool😅
gaaf man💯
“OG’s”? Is die mees cringe ding ooit
jou eie opinie🤯
watse uni kyk jy na?
umh wits,potch ens.😳
sheme jul kom kuier weer in pta🙃
nee goed dan😍
If I could give u anything it would be my eyes so that you can see how amazing you look through mine😏
👏🏻🙃
wies die malste in jou groepie👀
verseker carien,cornel en shimon
lol what happened tussen jou en michael😨
rerig nie veel nie,iemand* het net amper sy finger gebreek lol🙂
is jy slim
nee wat,te veel dom besluite al gemaak🙄
Filters are pretty but they aren't real
100% ja🙃
Wil so graag vir jou kom hello se by die skool maar jys ALTYD saam die OG’s en eks lowkey so bang vir julle, wat moet ek doen?
kom groet net,letterlik ons sal nie byt nie❤️
Jys mos so kak cool huh
se die een wat jou naam wegsteek😘
jou qooh is kak entertaining
dankie i guess🙄
Ek wil net graag weet hoe de poes weet letterlik ALMAL wie die ogs is maar ek kry geen aandag nie
neeeee man😒
Ons moet kuier x
asseblief 💃🏼
is jy en michael saam
nah
love jou haar kleur dis super rare,moenie dit kleur nie asseblief 🥺
jyt my noy maak smile,thanks🙋🏼♀️
sal rerig nie prob nie,mar kan niks belowe nie!
wat dink jy oor michael
well wat ek kan se is sy tuning skills on point ennnnn kan actually oulik wees wnr hy lus het🦋
hoop matriek is n joll vir jou❤️
ek dink dit gan wees,net harde werk😅🥳
was jy al ooit heartbroken😳
yes sirrrr so baie📈
Jys n stunning meisie en moenie toelaat dat n seuntjie wat nie weet wat hulle is en wie nie oor hulle ex is jou onder kry nie❤️ Pappa Jesus het groot planne vir jou. ❤️
die het actually my dag gemaak!
dankie:)
eks seker ek kan presies dieselfde vir jou sê❤️
jy en shiman js stour
nee jys net te min😉
wies daai michael ou op jou story🤷🏼♀️
👶🏼🍻
is jy en jou sus close,julle lyk baie soos mekaar maar ook nie😂
op tye ja& soortvan ja👧🏼
Wats vout met shimon ?
she’s all goooood,she got her best friends🤞🏻
Wat ht tussen jou in daai ander ou gebeur egene
egene wie?
Bish stfu qooh is so 2018 moenie weird wees nie frans
siesa!
ag jy tune my net want jy kry geeeeen
Is daar ooit drama in die OG’s of is julle net perfek , want WOW ek soek wat julle het🥺😍
nie eintlik nie,mar ons was al saam deur baie!
baie dankie,letterlik beste komp op aarde😍
F vertel baie stories wat nie waar klink nie
ek gan niks se nie,oorit😇
Hoeveel qoohs kry jy op n daaglikse basis?
TE VEEL👆🏻
jy lyk so nice en oulik tbh😍
moet my mar eers leerken maar thank youuus😅
Jy lyk soos n besige meisie, dink jy jyt dalk tyd vir n oulike outjie soos ek?🤭🤗
jammer maar ekt net tyd om op myself te fokus🤗
wat het gebeur op new years?
ekt par mense actually leer ken vir wie hulle werklik is,dis al!
wie is jou nuwe stukkie
❌nope
wats die ogs,eks confused 😅
my beste maaitjies op aarde🥰
matriek,matriek,matriek !!!
jissie die tyd vliegg🤩
hyt gejok oor sy ex
girlll ek weeeeet🙋🏼♀️
Wat het tussen jou en F gebeur? Ek vra want hy vertel klomp stories wat onwaar klink x
letterlik nou so hard gelag🙋🏼♀️
dm my:)
Lief vir jou franzelle
🔫🔫
wats jou goals vi die jaar?
so baieeeee,om matriek te geniet en goed deur te kom en my verhouding net meer en meer met papa god te bou🥰
jyt sulke mooi hart,wil net vra wat doen jy as n mens lelik is met jou,vra net vir raad want eks oor die jaar klaar!
tbh eks ook oor die jaar,umm dis rerig moeilik om partykeet die grooter persoon in die situasie te wees en ek weet dit goed,se wat jy moet se maar moenie terug lelik wees nie!
moet ook nie te veel daaroor warrie nie,dit het niks met jou uit te waai hkm daai persoon so optree nie en allez met hulle te doen❤️
jy verdien die beste:))
awww die trane gan begin rol😅
Jy het niks verloor nie. Hys n player. Jy verdien beslis beter ❤️
dankie vir die!❤️
Is Carien en Conrad uit??
dis persoonlik,gan vra haar eeder🤍
geseënde kersfees 🎄
dankie vir joy ook,enjoyyy die nuwe jaar tjom
jy en affies ouens ha?😅
ummm😨
who ya best friends
ekt baie baie vriende mar 3 special mense in my lewe is for sure:
carien
shimon
madelein
ek kan glo daar begin n tou agter jou vorm vir die ouens🤔
nah,i wishhh🙄
love love love jou persoonlikheid 🤩
love dieeeee!
hoeveel siblings you got?
ekt 2🤞🏻
jys rerig niw so cool soos wat jy dink nie😉
jitte jyt my geheim gevind😚
jy matriek vlg jaar🤔
2021 beterrr skudd,yes inderdaad☺️
jou vriende groep is baie mooi😩
ja i knowwww righttt🥺
is die dms oop?☺️
hulle is ja x
is lourens jou broer??
jipp my klein boettt🤍
lyk my jys vriende met baie mense
🥳🥳
Waar is jy heel vakansie ?
kinda orals ej
Is jy nou al seker oor wie jy op die oog het ?
nah,prob op myself fokus vur nouuuu x
Hey jou lekke het jy iemand ini oog
eks nie sekerrrr nie hoor👀
Kan ek jou dm mooiste
sure thinggg
Sal jou stukkend vat
ummmm🤦🏼♀️😂
Watse oefeninge het jy gedoen om gewig te verloor?
BOOTCAMP!!!!👍🏻
-net mongi sal verstaan
ummm eet net reg en oefen hard;)
Wa en wat wil jy gaan swot?
medies/aptekerswese by tuks of stellies😉
is jy en shimon close?
so so soooooooo closeeeee ons ken meer as als van mekaaarr,DIS TE VEEL!💁🏼♀️
gan jy weg desember
ja ek moettttt😂
ons moet eendag kuier dame☺️
asb asb!
is jy en fred saam?
net best buddiesssz👶🏼
love jou style☺️
thankss g
ek hoor jy vry baie ouens by kuiers
by wie hoor jy dit?👀
VIEW MORE