269
Replies
Nou kan jy myne wees 😩
like Ek al baie gesê het - I DON’T DO LOVE
Fok jou ex
dis mean …… maar no comment
Hoekom is jy en Declan uit?
storie vir n ander dag
Fok daai recent 😍😩
agg baie dankiii :)
Best snap buddy ;)
erhm - who u ?
I like you and now that you’re single I wanna hit u up but man I’m scared you’ll bat
uhm so like I said before love and I don’t match , I’m sorry
Dankie tog nou is die kuier leier terug in action 😏
hahaha
Sterkte zii God het n ridder op n wit perd vir jou !!Till then just do you <3 ella x
So lief vir jou 🥺
Jys poes lekker 😍😚
haha
1. Jou taal isi mooi ni
2. Jinne rustig daarso 😂
Hoop jy is okay, eks bly om te hoor julle s nog vriende xx eks altyd hier vir jou, altyd xxx
dankie xx
eks nie hier vir veel nie,wil net se jy lyk oulik
ek waardeer x
dm my
is jy nog in n verhounding
nee…..
Al die boys is nou seker agter jou aan 😉
haha baie snaaks
Wees Myne asseblief 🥺
Weereens , jammer , ek en liefde meng nie saam nie
Ay nou kan jy myne wees
jammer , ek en liefde meng nie
Is jy en daai Declan ou uit ?
uhm ja ons is , maar hys nogsteeds my beste vriend x
Jou lyf 🥵
Ek weet dis dik neh 😱😂
Date vir my 😏
Nah eks oraait dankie
Ek gaan jou missss!!!!!!!!! Y_Mostert
Jou ook babes 🥺
Nou gaan jou sonder my see toe🥺 Y_Mostert
Brah ek blw jou sou soveel lekkerder wees as jy saam was 🥺
Se jy en Declan al julle is lief vir mekaar?
jah want ons bedoel dit , trust my daai woorde kom nie maklik uit my mond uit nie ,,, with him it just felt right !
Kan jy Spaans praat
yes ek kan , verstaan maar hier en daar ietsie en kan ook hier en daar ietsie in Spaans sê 🤪
Eres tan hermoso puedo enviarte un mensaje para que podamos hablar ;)
por supuesto y eres tan dulce 🤗
Is als ok met jou Zii Ek worry oor jou
hkm worry j 😂 eks mos altyd 100%
What’s up gorgeous 😌
Not much ☺️
Wtf ? Declan se comment ?
Idk neh ?
I want to be more then friends 🥺
......and I want to take you by the hand and walk you back to the friendzone 🥺
Luister is jy en Declan nog saam want ek sien hy comment goed op daai Zante meisie se post ?
haha jah ons nog saam
nee gan vra hom ;)
Have you ever been in a situation on a trip where both you and a friend REALLY had to pee but parents wouldn't stop?
this is a weird question but I think everyone has been in this situation 😂
My PIC Omss ek is so lief vir jou
Dankie vir letterlik alles
Jy is ń Beeldskoone mens ❤️🌍
sê j favviiee ❤️🌏😍
I love you !!!
Ily besttt❤️❤️
and I’ll say the same as soon as I know who this is 🤪❤️❤️
Eks nie nuskirig nie ek vra maar net of jy en Declan nou official is
cHoP jY iS bAiE nUsKiRiG !
Hoekom is liefde n fokop
Ou .... wil Ek ook weet
Mah stay strong en as j imnd nodig het !!
Dm my anytime ❤️
Please put your tiktok account back up I was enjoying it so much 🥺
I’ll think abt it :)
When I see you imma fina pull you
Dude .......
why did u pick the ugly one 🤦🏻♀️
And nahh not lus for it sorry
Ziii my rainbow maatjie ;)
Wanneer kuier ons
Ons moet daai beslis weer maak btw ;)
Maar soonsss imuuuu
My hele lewe jy pringle ;)
Ayy my Pringle ;)
What’s good ?
I should’ve pulled you december 🥵
Who is you ?
U have beef with anyone atm
Not that I know of ..... why ?
Maar is jy en Declan nou saam of nie ?
GaAn Kyk ViR mY kEePiNg Up WiTh tHe KaRdAsHiAnS jY sAl JoU nUsKiRiGhEiD dAaR vErLoOr 🤗
Why didn’t we link up the time I came to your estate though?
Why u asking me ? I got no message ? 😂
Keen on making something more than friends?😏
Hunny lemme take your hand and walk you right back to the friendzone ...... you tried to escape ?
Can I please know your secret Miss Victoria Secrets Model
Me ? Haha funny 😂
So jy en Declan is en was nie iets nie, drift julle?
SJoE mAaR iEmAnD iS nUsKiRiG
Is jy en Declan nog iets?
erhmm ons praat 😂
Sal jy my meisie wees
Uhm nah
Jy en declan nog saam?
Jah hkm sa ons ni wees ni 😂
I wanna bounce that a$$😏
And I think u should bounce to therapy !
Your body is goals 😍
Thanks but it’s rlly not😂
Ph and I also wanna say that even though D seems like a person who isnt for relationships, he will treat the right girl like his queen so dont listen to the haters Love SHG
🥺🥺🥺
Heyy Zia, I saw you and D are together so I just want to ask you to not break his heart and make sure he takes care of you. I hope tou guys are happy together and that if you two are meant to be, you will be. Love SHG
I promise I wil ❤️
Dm me tho xx
Jy en Declan? Oh la la hoe het dit gebeur?
Yes ☺️
Uhm Lang storie dm my om te weet ❤️
Are you ok ? You seem like you’re drifting away from the world ?
I’m fine ❤️ Why wouldn’t I be 🤗
Hoekom is mense so flippin lelik met jou op Qooh Me 😱 wtf jy het dit soveel beter hanteer as wat Ek sou nee moer man mense kry n lewe asb tog
Well said 👏🏻
Ons ken nie mekaar baie goed nie maar jy lyk soos 'n baie nice mens. ❤️
Dm me plssiess❤️
Dink jy dat jy en Declan gaan uitwerk ?
No doubt ☺️
Fav hmk seun ?
Too many 😂
Fav gr 10 hmk? Seuns en mesies?
Sjoe , da is eerlik waar baie 🙈❤️
Miss jou alkaar mooiste!! Danki vir di mens wie jy is jys regtig een amazing mens. Kan rgt nu vir beter vra ni. Baie lief vir jou ❤️
Dmmmm❤️
Ek voel jy het n probleem met my. Maar ek weet ni rrg hkm nie. Want ek was nog nooit mean of lelik met jou nie. Maar dis okay
luister yster , ek Sal nooit n probleem met enige imnd hê , tensy j iets vreesliks an my gedoen heti ... so dm my toe , dan sort ons dit uit ❤️
Is jy happy met Declan?
Meer as happy ❤️
Wat het met kyndal gebeur , ekt net uets gehoor daarvan en toe is ek net suoer confused
Niks waarvan Ek weet ni ? Gan vra ha dalk wnt eks net so deurmekaar x
How did you maintain such a strong relationship with God ?
Tbh there are times that even I have doubted in the Lord and I’m not proud of it but everyone has their doubts , I built my relationship with him when I was going through a really tough time and the only thing I had was to look up to him for answers and he gave me the answers I needed , everyone’s relationships differ with him , some ppl find him in their toughest times other find him in their happiest times , it all depends on you , whether you are ready to except him into your life ❤️❤️ I’m always here to help you build that relationship if you’re really struggling ❤️
Hoe is jy so chilled oor mense wat jou sleg sê jy verdien dit glad nie 🥺
Ek steer myself net ni daar an ni !
Elke mens het sy eie opinie en ni almal kan van my hou ni , so ekt dit besef en ekt net aanbeweeg wnt ni almal se opinies maak saak an my ni ❤️
Zii Ek wens daar was meer mense soos jy ini wereld 🥺
My hartjie 🥺
Wat is jou geheim ? Hoe is jy altyd so positief en happy 24/7
Wel uhm , idk
Dis letterlik net in my natuur ❤️
Ek dink hy like jou of iets
Twyfel chop 😂 ek en Ryan is net close vriende , ons sali meer as dit kan weesi sorrryyyy neh ✌🏻
Ryan Coetzee ?
Uhm ? Wat van hom 😂
Fkn hot as j my vra 😻
ermmm thx ig❤️
Fav helpies gr11
uhm..... ekt nogals baie vriende in daai gr en skool so kani kiesi 😂
Dm 👉🏻👈🏻
Always keen for new friends go ahead x
Kan die mense net nie ophou met hulle kak nie rerig waar Jys ook n mens nes hulle 🙄
Neh like ek kani, can ppl just mind their own business like geez
Oms jys so aanvalend damnn😳
Net as dit nodig is 🤗
There is too much Afrikaans here
-Luke
Aii neh sorry Luke 😂✌🏻
Ek is n race car
You do you boo ✌🏻
Jy se altyd dat jy nie mense sleg se ni en goed maar hkm hoor ons dan by almal anders dat jy doen , ek probeer rrg ni lelik wees ni , ek wil maar net weet xx
Weereens sali iets leliks van imnd sê tensy j iets vreesliks an my gedoen heti so kry asb jw feite reg en maak seke daai goedjies isi net rumours ni , baie dankii , geniet jw aandjie 🥰
Baie danki vir al n paar lekker kuiertjies en al die laat aand calls❤eks is super bly ekt jou ontmoet en eks ongelooflik luckey om jou in my lewe te he❤🌏perfek is n understatemant vir jou❤❤🌏🌏
Drrrrrr❤😉😘
Awwww bubs 🥺🥺
Jys my hele hartjie ❤️❤️🌏🌏🌏
Drrrrr😉😉😘😘
Ons het lekker gedrift, eks flippen liefe jouuu maar ek hoor jy praat sleg van my agter my rug en ek gaani lieg nie dit maak seer. Ek weeni asof dit waar is nie maar ek hoop nie. Jys die sterkste mens ek ken en eks mal oor ons vriendskap. Mis jou fkn baie.
Heyyss , uhm dm my pls , ek Sal niks sleg sê van enige imnd ni tensy j iets vreesliks an my gedoen het , mah ek twyfel ? So dm my asb ❤️
As mens weer sien het jy 'n nuwe ou en jy verkondig dit vir almal moenie huil en sarkasties wees as iemand jou los noem nie
hoori grootbek , kom msg my toe en ons sorteer di ding uit wnt moeni soos n klein baba agter Qooh Me weg kruip ni en btw kry jw “ jealously “ in order 😘
Jy en Declan is goals !!!!!!!😱😱😱❤️❤️
Aww dankiiii☺️❤️
So los soos my Ouma se tuin hekkie 😉
Oms moeni dit van jwself sê ni 😱
Is daar een ou wat jy en yolindi agter is nie 🤔
Hoori “ grootseun “ kom dm my of yolin n bietjie of is j te bang 🥺 agg shame mamma , gan eerste bietjie v therapy en word groot voordat j goedjies sê wat j sekerlik ni verstaan ni xx
Wat dink jy van jou ex Justin en sy nuwe girl caitlyn
I SHIP them !!! 🤞🏻
F**k dude you hot af🥵
.......and you need glasses ASAP and btw fix your language I think it’s broken 🤷🏻♀️
Pas Declan mooi op want jy is die meisie waarvoor hy gewag het vir n Lang tydjie
🥺🥺
maar in anyway jy en Declan pas hy moet jou nou net mooi oppas :)
waardeer dit x
hieri mense hoor sjoe kan n mens ni net gelukkig wees dat jy iemand gekry het ni
neh ! like geez mind your own business
Honey Declan is gonna play you ! Be careful
hmm
Declan ?
het my hartjie jah ❤️
dm ?
Only for friends tho x
Is Declan nou die ou in jou lewe
k
VIEW MORE