Gaan voort... ?

117 Replies

Jy is versrkilik mooi ?
En lyk na n aangename meisie ??
Sal jou graag beter wil leer ken??

Ek waardeer dit opreg, baie dankie annoniem. Los maar n DM x☺️

Chenebabe replied 2792 days ago

Perfection op 2 bene(bene ingesluit)???????❤❤

Is jy nie te oulik nie?♥️?? xx

Chenebabe replied 2840 days ago

Jys aani brand

Ek wou sê ek het rook geryk,???‍♀️

Chenebabe replied 2909 days ago 1

Jy is soos ongelooflik mooi????

Dankie, ??

Chenebabe replied 2911 days ago

Wat is Ethan se issue ?

Watse issue? ??‍♀️

Chenebabe replied 2912 days ago

I didn't exist in your world until you started reading this sentence of mine

Maar ek weet nie eers wie jy is nie????‍♀️

Chenebabe replied 2912 days ago

Kan jy my coach wees dan?

Net as jy my betaal? xx

Chenebabe replied 2912 days ago 1

Can I be your coach??❤❤

Jy kan my nie coach nie want ek dink nie daar is iets watt jy my kan leer nie?x

Chenebabe replied 2912 days ago

What do you wish your parents understood?

Me..???‍♀️

Chenebabe replied 2933 days ago 1

Eerlik ek het lanklaas so n pragtige mens gesien jou glimlag maak my dag altyd beter dis net n jammerte ek kan nie met jou gesels nie jy lyk soos n besonderse meisie.

Ek waardeur dit baie, maar jy kan met my gesels? ??‍♀️??

Chenebabe replied 2936 days ago 1

jys so mooi ♥️

Baie dankie☺️
DM my asb x

Chenebabe replied 2946 days ago

Hkm post jy Louis Vuitton as jy dit nie eers kan koop of bekostig nie ?

Want hoekom nie?? ???

Nou se my, aangesien ek dit "nie kan bekostig nie" hoekom koop jy nie vir my n sakkie of iets nie aangesien jy so baie assumptions maak oor wat ek kan bekostig sal ek maar aan neem jy is baie ruik??‍♀️??‍♀️

Chenebabe replied 2947 days ago

69

70,71,72... moet ek aangaan????‍♀️

Chenebabe replied 2955 days ago 4

Daai Prada winkel is in Sandton nie in Italy nie so jy jok ???

Ek lieg nooit nie,, ???

En plus hoe sal jy weet, was jy al in Italy se Prada winkels????

Chenebabe replied 2955 days ago 2

What do you never trust?

Mcdondalds burgers ?

Chenebabe replied 2958 days ago 1
VIEW MORE