profile img

Chris

ChrisKrummels

Ask me anything you like anonymously

114 Replies

a girl you have in mind to maybe date?

No one at the moment. But there are a few I would like to get to know better☝☝☝

ChrisKrummels replied 3036 days ago

kyk net die man se followers. deel met my? ? die helfte sal doen. mariikss

Se die een met meer followers?

ChrisKrummels replied 3049 days ago

Hay, you played well today, I think I watched like 10 min?

Thanks. Much appreciated???

ChrisKrummels replied 3052 days ago

Hoe gaan dit? ?

Altyd goed. En met jou??

ChrisKrummels replied 3056 days ago

Hay hay?

Hey hey?

ChrisKrummels replied 3058 days ago

Ken jy vir Taylin Bosman ?

Jaja?

ChrisKrummels replied 3059 days ago

Ken jy vir Kaitlyn Lemley

Soortvan. Ken haar nou nie goed. Weet wie dit is☝

ChrisKrummels replied 3059 days ago

Wel ons praat nou so dis n begin???

??

ChrisKrummels replied 3063 days ago

Dude ons ken mekaar gladni? so ek kani net met jou praat nie...??

Dis mos hoe mens nuwe mense ontmoet.?. Jy gaan praat met strangers

ChrisKrummels replied 3063 days ago

Nie so maklik nie???. (⬇)

No man. Dont be shy. Eks rustig?☝

ChrisKrummels replied 3063 days ago

Ek wil soos met jou praat,maar ons ken mekaar soosin glad nie en eks te skaam???

Moenie wees nie.?. Praat met my?

ChrisKrummels replied 3064 days ago 1

Heyyyyy

Hey?

ChrisKrummels replied 3065 days ago

Wie wil jy graag nuut leer ken by hs strand

Eerlikwaar. Daar is so paartjies.☝. Maar daardie name bly my?

ChrisKrummels replied 3065 days ago

Dit sal seker lekker wees om jou weer te sien?

Ek stem?

ChrisKrummels replied 3065 days ago

Wil j n meisie he??

Hmm.... Ek sal jok as ek nee sê. Maar ek gaan nie net 'n meisie kry vir die doel om net een te hê nie. Net as ek regtig mal is oor haar☝

ChrisKrummels replied 3065 days ago 1
VIEW MORE