Ask me anything you like anonymously

576 Replies

Sarcasm much

Haai nee, wanneer??

Corindewaal replied 3038 days ago

More more... Geniet jou daggie?

Nee dankie ek sal ?

Corindewaal replied 3039 days ago

Ag kyk hoe praat ons soos ou getroudes?

Ja jy wil my eindelik sê wie dit is ?

Corindewaal replied 3041 days ago

Jy ken my man?

Well ek moet jou seker ken as jy aangaan oor persoonlikheid ??

Corindewaal replied 3041 days ago

Is dit so obvious?

Jy moet maar sê wie dit is, want ek praat nie met anonymous mense nie ?

Corindewaal replied 3041 days ago

Jy is so mooi en het n great persoonlikheid. Ek sal alles gee om jou my meisie te kan noem?

Haha bietjie verlief? ?

Corindewaal replied 3041 days ago

Hi daar corin

Ek praat nie met anonymous mense nie

Corindewaal replied 3045 days ago

Hoekom is jy nog single?

Alles waarvan ek hou is te duur, onwettig of antwoord nie my boodskappe nie? nee jokes, daar net nie iemand waarvan ek hou nie ✌?

Corindewaal replied 3046 days ago

???

En nou?

Corindewaal replied 3046 days ago

Nee Liebenberg

????

Corindewaal replied 3055 days ago

Jy en Justin ?

Ja ek en justin Bieber

Corindewaal replied 3062 days ago

Snapchat??

Corindw4

Corindewaal replied 3064 days ago

Philip ?

Wat van hom??

Corindewaal replied 3073 days ago

The secret to a good friendship is... ?

Vertel net baie en lekker stories ??

Corindewaal replied 3075 days ago

Jys letterlik my FAVOURITE mens ooit❤️

Ah asb sê my wie dié is??

Corindewaal replied 3082 days ago
VIEW MORE