profile img

Danica Stols

Danica007

Ask me anything you like anonymously

102 Replies

Hoe gaan dit?

Altyd goed x

Danica007 replied 1225 days ago

Jy's werklik n great mens. ❀️

Dankie ❀

Danica007 replied 1262 days ago

Stuur asb vmy n boodskap. Ek get ni meer ju nr ni

*L*

Nee

Danica007 replied 1270 days ago

Ek mis jou ❀😭

Hoekom mis jy my πŸ™ƒ

Danica007 replied 1498 days ago

Wat sΓͺ jy volgende naweek weer so Jaggers sessie? 😌

Net so 🀞🏼

Danica007 replied 1498 days ago

Kan jy my dm x Jyt my minder as n week terug op fb geadd en insta x

Ek weet nie wie is jy nie 😬 ek belowe ekt die memory van 'n goudvis

Danica007 replied 1535 days ago

Wens ons kon n chat het

DM my?

Danica007 replied 1535 days ago

Happy birthday ❀️

Baie dankie ❀❀❀

Danica007 replied 1538 days ago

Wat is jou hobbies? Jy lyk soos n baie interessante persoon.

Ek hou van visvang en slaap, baie interessant. πŸ˜‚

Danica007 replied 1543 days ago

Jy het baie mooi oΓ« en so natuurlike beeldskoon

Dankie? DM my?

Danica007 replied 1543 days ago

Hoekom jy my geblock op alles weer? Ek mind nie maar sal nice wees om 'n rede te hΓͺ - J

Ek weet eerlikwaar nie wie jy is nie dm my of whatsapp my?

Danica007 replied 1543 days ago 1

You virgin?

Excuse me, I think you lost this πŸ’πŸΌβ€β™€οΈπŸ‘ƒ in my business, please take it and go away.

Danica007 replied 1565 days ago

Virtual fwb

No thank you πŸ™…πŸ»β€β™€οΈπŸš«

Danica007 replied 1565 days ago

Is jy Bi?

Nope DM my dan sΓͺ ek jou 😁

Danica007 replied 1566 days ago

Ek hoop dit gaan goed met jouπŸ’ž
Ons mis jou x

Dit gaan baie goed met my πŸ’•
DM my asseblief?

Danica007 replied 1579 days ago
VIEW MORE