62
Replies
Ek neem aan jys die een wat my heeltyd op ngl vra hoekom ek nie meer op qooh is nie?
Sal jy my na 2 jaar se wie jy is of bly jy anoniem?
Stuur my maar n boodskappie op insta, of moenie, jou keuse
Bye for now
~ Marie
Ek kan seker sΓͺ, maar jy het 'n bf so wat is die punt
Dink jy net soms nog aan my, vreemdeling? ππ
Net so nou en dan :)
Lewe jy nog? π
Ja netnet π Hoe gaan dit nog met jou?
ken ons mekaar?
Jy weet qoohs is anonymous nΓ¨ π
Okay tell me name of some topics that u studied in maths till yet
What's with all the school and maths qoohs, are things like that not supposed to be out of mind during holidays? π
Btw, hoekom skryf jy in engels as jy afrikaans is? π
How much do u know in maths
Not sure how to answer this. Ig more or less what I need to know
Favorite subject at school?
Probably maths, idk
Jy is net agter meisies aan!
Dis seker beter as wat ek net agter seuns aan is π ... jk
Nee, ek dink nie ek is nie. Hoekom sΓͺ jy so?
Favorite tattoo?
Don't have a favourite tattoo - should I have one?
do you have your link in ur profile?
Nope
Hello Michael π
Wie's michael?
Do u like someone?
Probably you β€
As ek jou sΓͺ sal jy dit anyway nie glo nie
Lol π your gf π€£ have a std for another guy π¦
Sounds like something that has happened to you before?
What does ur actual name starts withπ€
Who are you and why do you want to know so badly... this is a little suspicious π
Do you have pure maths?
Maybe. Why would you even care about that. Do you have pure maths?
Kruip lekker agter qooh weg los my girl uit ek moer ouens soos jy om optewarmππ½
Shame, so bietjie insecure?
Fav gameπ
Playing you ofc... jk π
Hkm gaan jy so agter meisies aan? Jy laat hul goed voel net om van jou te hou en dan vir jou om met hul te slp sies man! Ken j waardes!!
Wow, as dit is wat jy dink dan ken jy my glad nie π
How old are u,my bro?
My bro? π π
U are very private person
Is that good or bad?
How do u not know?π
Well you first have to get to know someone before you can you can really like/love them π
Do u like someone/in love with someone rn?
I could be, I don't know
Wies jou fav onderwyser?
En n gunsteling onderwyser hΓͺ?
Fav color
Moet n mens n gunsteling kleur hΓͺ? π
Oms! Het jy gehoor wat mnr Vos gedoen het!
Nee?
Wats jou naam? Asb moenie lelik weesi
Ek's nooit lelik nie π
Hou jy van naai?
Sjoe! π Hou jy?
Hii π Kyk nou net wie stuur ook qoohs π
Yes or No have you looked at the same $ex & ever felt something inside of yourself ? dAmmo_1488
No not really
Are you in high-school?
Maybe
Whas your name
This IS my name
Ok what's your real name Corona give me a hint??
Who wants to know?
Al wat jy prt is n klomp kak dis alπ
Uhmm... Iemand klink so klein bietjie insecure
Jy hoef nie te worry oor my nie. Luister net na wat ek se. Rule number one buddy
Jyt seker n crush op iemand met wie ek praat, nou's jy bitter?
Dis dom naaiers soos jy wat social media platforms kak maak. Gaan kry iets beters om met jou vrye tyd aan te vang as om n klomp kak te prf
Wie is jyh?
Dankie, maar nie die helfte so oulik soos jy nie.
van waar is jy ?
Van dieselfde dorp as jy.
Is jy nog okay ?
Jah ek voel lekker sterk nou
waar bly jy?
twee huise van jou af
What's my type,?π
Ur reply:mine
Pfft ! virgo__
Okay
What's ur type maa? virgo__
You are
Bc ur previous replies r in Afrikaans BaneOfPleasure
You know Afrikaans?
Why would you think that?
Kan ek jou nmr kry? π
Hang seker af van wie jy is. Wie is jy?
wat is jou insta ?
wat laat jou dink ek het even n insta?
Ek sΓͺ jy is rude want as mense vir jou legit vrae vra dan gee jy kak antwoorde
Jis dis nou nie n groot kompliment nie
Brooo hkm is jy so rude
nee ek is glad nie, eintlik is ek baie vriendelik. hkm sΓͺ jy ek is rude?
Wat iss juw regte naampie? βΊοΈ
Severe acute respiratory syndrome coronavirus 2, maar almal noem my sommer corona of covid. Wat is jou naampie?
Hkm is jy hier
Wat bedoel jy, op qooh of in die wΓͺreld?
VIEW MORE