profile img

Louwrens

Louwrens1309

Vra maar ?

23 Replies

Spel jy aspris danielle se naam met 2 "n'e" of wat??

Eks bly iemand kom agter ? Nope ✌ Seker maar net typo's?? Of ek dinki? ?

Louwrens1309 replied 3262 days ago

What was the best decision of your life?

Om vir Dannielle te val.. ?✌

Louwrens1309 replied 3268 days ago 2

Beah

No comment.....

Louwrens1309 replied 3269 days ago

Louwrens... dis ni i vraag ni maar nou ja.. Danielle is i ongelooflike girl ? Ek weet nie of mense beter as sy kan doen nie..
Wens ek was so gelukkig so jy❤

Mens kan nie beter as dit doen nie.. ? Ek is BAIE gelukkig.. ? Dankie vir jou boodskappie ✌

Louwrens1309 replied 3269 days ago 2

Soos kan almal net vir Louwrens sê hy verdien nie vir Danielle nie ? Hulle altwee is soos GREAT mense so asb hou net julle negatiewe goed vir julleself ! Louwrens ek ship julle ? Julle is perfek vir mekaar

Mag ek net vir jou sê?? Jy weet waarvan jy praat ?? En dankiiee!!! Jy is 'n baie wyse persoon ? Kom sê vir my wie jy is, want omw jy is oppit!!! ✌??

Louwrens1309 replied 3280 days ago 1

Pas vir lotusblommetjie op nehhhhhh ?? ek het nie n ander wiskundeklas chommie nie??

Ja Nina!!! ? Sy is spesiaal ek weet ?

Louwrens1309 replied 3288 days ago 1

Skinder leka nè ?

Groot verskil tussen skinder en die waarheid vertel. ??

Louwrens1309 replied 3288 days ago

Jy sê ons wen? En sommer 8-1 ook nog? ??? Van mev. M. Van Wyk

Ja nee M van Wyk en Chris maak 'n GREAT team!! ???

Louwrens1309 replied 3289 days ago

Hoekom Danel? Louwrens jy kan beter doen chom

Want Danielle is die beste wat mens kry. En as jy 'n probleem daarmee het kom sê dit maar vir my persoonlik dan sort ons dit uit.. ?✌

Louwrens1309 replied 3290 days ago 1

Danille Stinkhoff verdien ju ni

Eerstens.. dis Danielle Kitshoff.. en tweedens.. = kry 'n lewe ??

Louwrens1309 replied 3290 days ago

Hou jy nog van Danika?

Bra / meisie ?? Kry jou feite reg.. ?

Louwrens1309 replied 3290 days ago

Pas vir haar goed op...

Glo my.. Jy hoef oor NIKS bekommerd te wees nie.. ???

Louwrens1309 replied 3298 days ago

Fav kleur?

Blou all the way!!

Louwrens1309 replied 3302 days ago

Beskryf jouself in een woord?

Ek kan in twee woorde: Danielle s'n.. ?

Louwrens1309 replied 3302 days ago 1

Watter musiekinstrumente kan jy alles speel?

Kitaar en kla4 ??

Louwrens1309 replied 3302 days ago
VIEW MORE