profile img

Alyssa White

Lxssa

Vra my enige iets, maar probeer om nie n doos te wees nie, dankie. ❤

47 Replies

Jys goals Violetchane

Jys even meer goals soos rerig ❤??

Lxssa replied 3138 days ago

What is something you need to get off your chest?

Certain feelings...

Lxssa replied 3138 days ago

jy lyk soos n heks ? ❤

Ek lyk soos n engel? Awhh dankie jys te sweet skat❤??

Lxssa replied 3138 days ago

jys doos mooi ?

Dankie baie?

Lxssa replied 3138 days ago

Where are you from

Johannesburg ?

Lxssa replied 3141 days ago

Mag ek jou nommer kry beautiful ?

Nee beautiful ?

Lxssa replied 3141 days ago

Jy en juandre was mos saam neh

?

Lxssa replied 3141 days ago

Whats the worst thing you've ever heard on Qooh ? Kyle.vr

Someone just said something bad about me.. And yeah ?

Lxssa replied 3141 days ago

Gurl ek wou net se jys amazing, en wie ookal 'n drol is met ju is duidelik nie die moeite werd nie, jy is die moeite werd?x

En ek wil dankie se vir iemand soos jy, thank you I really appreciate it. ❤?

Lxssa replied 3141 days ago

Skat.. Is jy ok?

Eks heel fine dankie ?

Lxssa replied 3142 days ago

Lissa jy weet neh eks dankbaar vir ons vriendskap jys soos die oulikste mens ooit maar jy vat nie kak nie???

Baie drankiess???

I appreciate it. Xx

Lxssa replied 3216 days ago

Jys soos onbeskryflik mooi meisiekind fokkit??

Wel wie ookal jy is jys pragtig ???
Dankie baie ek waardeer dit? x

Lxssa replied 3216 days ago

Jou nuwe theme is cool

Dank dank, maar ek dink ek gaan iets anders probeer ek sukkel om dit so te hou???

Lxssa replied 3216 days ago

Jou oogiessss is so mooi oms alyssaaa jys te oulik vir woorde ???

Agg dankie jy maak my hartjie smelt??

Lxssa replied 3216 days ago

Oh my siel jys moer snaaks lis, ek kan nie genoeg kry van jou dom jokes ??? moet nooit verander nie???

Dankieee ??? ek waardeer die, jys cool.???

Lxssa replied 3216 days ago
VIEW MORE