profile img

Marno

M.van_wyk

Watookal jy wil

331 Replies

My maat ons moet weer kuier ❤

Eks seker daarvan al sien ek nie wie jy is nie😂❤️

M.van_wyk replied 1983 days ago

Jy is n fcked up dom poes jy weet dit neh

Weet jou ma jy praat so?

M.van_wyk replied 2001 days ago

Hkm kraak jy mense so af

Wanneer het ek dit gedoen?

M.van_wyk replied 2009 days ago

Gunstelling gr 8s van die jaar

Keilan en die mc Neil's

M.van_wyk replied 2050 days ago

Wies die persoon in jou oog 😌

Sy weet wie sy is en dit is al wat saakmaak😌

M.van_wyk replied 2117 days ago

Ek fok als op neh😂 jy weer seker wie ek is 😂😂

Yep en yep

M.van_wyk replied 2120 days ago

Iemand in die oog?😏

Yess ek het😌

M.van_wyk replied 2121 days ago

Hello my boetie😍😏

Hello😏😍

M.van_wyk replied 2134 days ago

Is daar iemand wat jy vir wil gaan maar nie op die oomblik kan nie?

Dit is redelik spesifiek

M.van_wyk replied 2146 days ago

Hi, do you have a lot of friends on Instagram? rate my instagram photos http(del)://instagram,com@013417663404/9521121 natalyns297

Nah😌

M.van_wyk replied 2175 days ago

Top 10 vriendinne

Geen volgorde

Megan
Mia
Denique
Shanté
Rochelle
Jordyn
Francelle
Carlia
Zanri
En nog baie meer waaraan ek nie op die oomblik kan dink nie

M.van_wyk replied 2189 days ago

Heyy kan ek jou nommer kry__?? The_____savage

Jy kan as jy DM laat ek sien wie jy is😌

M.van_wyk replied 2198 days ago

Enige meisie in jou oog😂

Somme jy😏😂 nee ek het nie jong

M.van_wyk replied 2199 days ago

Jy was noggals lelik met my in wisk Neh🙄

Ek was ja maar jyt elke stukkie verdien😉

M.van_wyk replied 2208 days ago

jys mooi maar jy hou nie van pewdiepie nie

Wel ek kies hom bo Tseries so😉😉

M.van_wyk replied 2216 days ago
VIEW MORE