Visit this profile later to see if your question was answered.
I love both a lot!!
Lol
I don't think Qoohme allows someone to type so much words..
Probably to read peoples minds because then I'd know if someones just playing with my feelings.
Nope, I like keeping it all naturaaaallll :P
He does everything I say :) because he's imaginary
I have as many favorite songs as there are babies in china..
:)..
Hehe dankie
Dankie B!! Jy het n goeie hartjie
Sjoe dit is baie baie diep woordjies daai.. Baie baie dankie
And who might "you" be :).. I don't like anybody atm
Dankie baie jong.. Hoe antwoord ek sulke boodskapie hehe..
Oh lol nou weet ek wie jy is... B
Hahah en hoe sal jy weet?
Ek HET jou gese.. Ek het nog nooit in my lewe crocs gedra nie cody :)
Het jy niks better om te doen met jou lewe nie?
Hehe dis BEELDskoon.. Nie bleedskoon nie.. En neeeeeee wat dankie.. :D
Hahahaha dis nou oulikies al se jy eks useless.. Sal my weer vra om vir jou koffie te maak!! Lief vir jou ook peanut! ♥
Hang af wie jy is :)..
Dankie baie :) hehe eks nou nie so mooi nie lol.
Aaaawwww... Oulikste gedigie ooit :D.. For you? Anything!!! Hehe lief jou to the moon and back ♡
Lol.. Uit soosin op n date of uit soosin kuier? Laaste wat ek by n kuier was, was saam my vriendin marzaan en dit was soos rerig een van die beste aandjies! En kan nie onthou waneer laas ek op n date was nie
I wish I knew whooo!!! :).. Dis ergies oulik omw. Het beslis ge-smile na daai boodskappie.
Nee wat hehe.. Ek isi n dronkgat nie. Kan altyd kop hou.
Hehe jy sal my daggie en sommer my week dan maak ook xx
My sister duuhh..
My fist on your face :)
I have too many :)
Hehe dit is my geheimpie :)
Hehe ek dink nie so nie! Maar dankie baie :P
Dalk het ek net n slegte daggie, of weekie!
Tyson :).. My pitbull!! And all pitbulls
Hahahahah.. Vat dit bianca! Vat sommer al my kos ook
Windgat ou is nogals *exy! Solank hy net down to earth ook is en nou nie TE veel van homself dink nie!
Tot vir ewig!! :) maar wil nooit oud word nie
Hehe jou koppie vat nie reg nie! Jy maak my lag hahaha
My mooie krulkoppie vriendin!! Hehe.. Lovies you just as much ♡eks so bly om te sien jul is nog so gelukkig saam!! Julle altwee verdien net die beste :).. Jy moet ook altyd die persoon bly wie jy is en nooit verander.
Hehe dankie! Jy klink na net so oulikies mensie :)