profile img

Hanro

Rassie15

verRAS my!?

21 Replies

Is jy in n verhouding??

Nee nog ni,, maar ek het iemand in di oog!?

Rassie15 replied 2629 days ago

Jou niggie is mooi ?

Ek weet!!???

Rassie15 replied 2699 days ago

Hoe is die talent tussen die gr 8 meisies??

As dit oor looks gan,, daar is ni veel ni!?

Rassie15 replied 2786 days ago

Hoe is die graad 8 die jaar?sal jy se beter of slegter

Hulle is darm beter as laas jaar sin, maar hier en daar is daar wat lekker moeilikheid kan maak!?

Rassie15 replied 2805 days ago

Wie is Berita Gerber

'n Vriendin, wat ek laas jaar ontmoet het by HTS Drostdy, toe ons teen hul gan rugby speel!

Rassie15 replied 2881 days ago

Hi just wanted to ask hows your day been so far? Echo14Nikki

Kan seker ni kla ni,, meer kos as moeilikheid!?

Rassie15 replied 2909 days ago 1

Worcester die naweek hier! Hoop jy om daai meissie van laas jaar weer te kan sien?

Baie lank laas gepraat en gesien,, so sal lekker wees om biejtie op te vang!??

Rassie15 replied 2968 days ago

Top 5 da moet wees???

DM my dan sal ek jou se as jy so nuuskierig is!??

Rassie15 replied 3001 days ago

Top 5 meisie wat al jou voete onder jou uit geslaan het?

Daar is hopeloos te veel om van te kies!??

Rassie15 replied 3015 days ago

Hey..wil jou regrig leer ken..

Dm my,, en kyk!?

Rassie15 replied 3035 days ago

Jy's nogals n cool nefii ?

Ek leer by di beste!?❤

Rassie15 replied 3071 days ago

Wie is hulle

Ek ken ni rerig name ni,, ek kyk maar net dis al!??

Rassie15 replied 3085 days ago

Gr 10 meisies

Daars ni baie ni...

Rassie15 replied 3085 days ago

Hanro jy is regtig n besonderse mens !*♡
Ek wil net se ek hou van wat ek sien ??

Baie dankie!??

Dm my as jy ni skaam is ni!?

Rassie15 replied 3095 days ago

Noem 3 meisie wat vir jou baie mooi en nice is???

Alicia
Beatha
Elné

Daar is eintlik baie,, maar dis seker di top 3!??

Rassie15 replied 3105 days ago
VIEW MORE