profile img

Juli Vercuiel

jvercuiel

Vra my enige iets ?

2.2k Replies

'n Ware inspirasie vir die nasie!! Dankie

Rym wen???
baie dankie x

jvercuiel replied 3132 days ago 1

Hoe ken hy vir katinka

ek het haar in mosselbaai ontmoet x

jvercuiel replied 3132 days ago 1

Waar het jy daai skoene gekoop in die foto met Katinka?

Mr price ??

jvercuiel replied 3132 days ago

Juli ek is 'n jong meisie wat probleme het met liefde . Almal sê vir my eks verlief op die idee van liefde. Ek wil graag met jou daaroor praat , sodat jy my kan help , maar ek dink nie jy sal my dm antwoord nie x my instagram naam is @anevandeventer anevdeventer

dankie vir die boodskap x

jvercuiel replied 3132 days ago

Is dit vir jou weird as mense wat jy glad nie ken vir jou vra om ń foto met jou te neem?

Glad nie ❤️

jvercuiel replied 3132 days ago

Juli daai Invention test youtube video is amazing ? ek skeer myself daarvoor ??? doen dit asb soveel meer !!! En AFRIKAANS PAS BY JOU ???

❤️❤️❤️dankie dankie x
waardeer die kommentaar baie ?❤️

jvercuiel replied 3132 days ago

Sal jy n what i got for christmas doen? En of n bedroom/house tour????

❤️dankie vir voorstel x

jvercuiel replied 3132 days ago

Do a youtube video about all the different bikinis you have??

Thanks for the suggestion x

jvercuiel replied 3132 days ago

Jou lyf!? ek wil dit teen my voel?

ehm,dankie vir n kompliment.
buuut,naah I'll pass

jvercuiel replied 3132 days ago

Sal jy soos n ou vat wat nie lelik is nie, maar nie so gebou is en nie so cool is van buite af nie, maar sy hart is mooi en hy het eerbare intensies en so?

Luister,ons praat so asof n ou n produk is wat jy kan koop.
liefde is liefde,jy kan nie besluit wie gemaak is vir jou nie x

jvercuiel replied 3132 days ago

Juli is glad nie vol van haarself nie sy is 'n awesome persoon ek ken haar nie so lank nie maar sy is flippen awesome sy aanvaar,jou soos jy is en sy judge jou nie Kelseybrandtt

Aaah hierdie beteken SO baie ❤️❤️
dankie ,regtig.

jvercuiel replied 3132 days ago 1

Hoekom follow nirece nie jou suster op IG nie??

vra vir haar❤️

jvercuiel replied 3132 days ago

Wats jou youtube?

julipoeli

jvercuiel replied 3132 days ago

Waardeer jy jou fans? Soos sal jy saam hulle foto's neem en met hulle praat en raad gee en sulke dinge? ❤️
Love jou youtube channel by the way... jy is so eerlike en opregte mens ?

Ek sal nie sê ek het fans nie ?maaar as iemand kom hallo sê sal ek altyd n gesprek wil voer ❤️nuwe mense ontmoet is seker die coolste ding vir my? en eks altyd keen vir fotos x

jvercuiel replied 3132 days ago

Het jy en Nerice spraytan gebruik by die colourfest ??

noooooope.
ek & nirece is natuurlik blas ?,mense dink soms omdat ons baie tanned raak dat ons spraytan,maar ek is nou hoeka besig om af te dop ?✨sooo

jvercuiel replied 3132 days ago
VIEW MORE