Visit this profile later to see if your question was answered.
LMAOOOOO
I love that song
hmu
❤️
ofc?
❤️
Bianca*
sys nogsteeds een van my beste vriendinne en ek Kan altyd staat maak op haar ons is netti Meer so Baie by mekaar nie
mk
askies ekt in die begin van die jaar laas n ou gehad
okay eks jammer ekt n lewe en fokus nie net op tikfoute nie, ek hoop jy Kan my vergewo🙄 *vergewe
🥰🥰🥰🥰❤️❤️❤️❤️❤️
Lang story lmao
oki cool cool
hkmi
Gaan Baie goed, ejne
lmao ek gaan deffffies nje my nommer hierop gee nie so like dm my of ietsie❤️
I'm so confused but ty Ig that makes sense
bro i love you💙
alles gebeur vi n rede en dis al lankal very, ekt jou al vrede gemaak Dat ons nie Meer praat nie
4ish
well it's not impossible
Its 50/50 chance but bc I want to have a new start bc Ive had alot of bad experience bc I chose the wrong friends, so I want to start doing things for me and yeh if I finna stay in wk then bad people that have a history w me Wil just try and make it harder
dankie, en pm my dan reel ons
❤ pm my
ek gee nie rrg om nie ek soek in elk geval nie nou n verhouding ni😂
nah nie rrg nie
idk eks nie rrg iemand wat clingy of so iets is nie jammer tho
ayy👀
maybe 90% kans
moosh🥰🥰❤️❤️ilyt
😂 message my
lol
ons is soortvan ons praat netti Meer nie
Wel message my want ek gaan nie die eerste helfte publiek sê nie want ekt respek vir hom,
en die ou met die beste hart Sal Nikhil wees al het ons baie baklei
idek dis in die verlede🤷🏻♀️ vra hom self
@katxieeee
who this?👀
yeaps ekt nou my les geleer maar dankie tho ek waardeur wat jy daar sê.❤️
dis die weird ding en ek like dit nie eintlik om so te dink oor goed nie maar ekt nou al teen die tyd geleer Dat ek uit Ander mense se besigheid moet bly want ek gaani betrokke raak in sake waarmee ek niks te doene het nie en ook dis net die meisies wat my n slegte naam gee, en Dan verwag hulle Dat ek nog hulle vriendin moet wees, na alles wat die jaar gebeur het is ek trots daarop om te se Dat as ek nie iemand nodig het in my lewe nie, of as hulle my lewe moeilik maak gaan ek hulle sonder om twee keer te dink verwyder uit my lewe uit, en dis hoekom ek baie Meer seuns vriende het as meisie vriendinne want maak nie saak hoeveel keer ek oor en oor nuwe vriendinne gekry het en hulle weer van voor af probeer vertrou het nie het hulle elke keer net òf stories van my opgemaak of hulle het net my lewe hel gemaak en Dan word hulle kwaad as ek nie met hulle baklei nie soos rrg as j vi my iets lelik se Dan gaan ek jou net pleinweg block ek gaani iets on nodig se nie en dis nog n ding julle dink julle is moerse cool as julle sulke lelik goed op Qooh me van my se maar like ek delete dit net want ek gaani tot julle vlakke daal nie selfde met daai meisies wat Instagram stories gescreenshot het en op n groepie daaroor gaan skinder het, ekt hulle net geblock want ek gaani baklei nie ek gaan net verwyder. jy se dalk ek kry n slegte naam maar dis net omdat letterlik 90% van die meisies oor my skinder en wanneer ek daaroor praat en vir hulle se om te stop, Hou hulle aan en Dan is hulle kwaad as ek nie Meer hulle vriendin Wil wees nie en Dan begin die stories opmaakery en hierdie is rrg waar op niemand gemik nie maar ek voel almal moet net besef wat rond om hulle aangaan, groot word en bietjie ophou inmeng waar hulle nie betrokke is nie want like vandat ek my eie lewe beheer en opgehou doen wat my vriendinne vir my se en opgehou myself sleg laat voel oor onware stories wat versprei was deur my beste vriendinne, is ek baie Meer gelukkig en as dit n sonde is om te doen wat my gelukkig maak Dan moet ek maar n slegte naam kry, dankie Dat j my se tho maar like ek Sal dit Meer waardeur as j my net soos Kan dm of whatsapp.
maar basicly wat ek wil se is almal moet net groot word en ophou om almal anders se geluk af te bring omdat hulle hartseer
🤡 word groot
hmm nah
hayyyyy👀
heyyyy 👀👀💛💛💛 dankiiiiii Jys die beste x
@x__katie___x
run awayyyyyyy👀👀👀👀
😂uhm dankie?
neh😂❤️ en dis net die girls wat lelikke goed se, die seuns is te brein dood om aan iets offensive te dink, 😂❤️ nah lol no offense mannetjies👀
yessssss hoes maddddd🙄🙄😂😂❤️❤️❤️
eks letterlik 2 jaar oud
wbu u take me to eat out👀 cus u girl loves her fooood
👀👀👀👀❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️moooooooshhhhhhh no u❤️ ilyt
Ryannnnnn👀👀👀👀👀💜💜💜💜💜
gaan eet n stukkie hoender rou.😉👀
pm my❤️
slide in them dm's
dis fcked up🙃
pm my☺️❤️
shake my head
bro, het j scoliosis, maar uhm😂 solank j dit geniet
ek sien nie wat het dit enigsins te doen met enige iemand nie x
goed vi jou
dankie❤️
enige ietsie rrg soos wees net oop en like stuur my n meme of praat mm oor hoe jy die wereld Sal Wil oorvat
uhm as j daai tipe goed like Kan ek jou seker nie stop nie 😂
oof ja nee lekker pics soos memes, smh
uhm, eks soos 2 jaar oud, so nee🖤
iemand wat volwasse is en wat nie rond speel nie, daars baie Ander ginge wat deel is van my tipe maar daai is maar die belangrik site vir my, pm my Dan se ek jou in detail. 👀
👀uhm
pm?
hehe dankie xx, pm my tho
👀pm me
well, hang af, ouer ouens is oor die algemeen meer volwasse so seker like 18 is soos die OUDSTE.