profile img

kyla

kyla_jacobs00

Ask me anything you like anonymously

36 Replies

Ek kom loer ma net in om te hoor of daar nog nie weer n bubbely iewers geval het nie???dis meer soos broek nat pee nou

????erg snaaks .. jaa nee kyk ek het sommer nou my broek nat gepee toe ek nou die boodskap lees??

kyla_jacobs00 replied 2987 days ago 1

Wil jou styf vashou

Uhmm dis bietjie weird , want ek weet nie wie jy is nie soo .. uhmm nee dankie ?

kyla_jacobs00 replied 2987 days ago

kylaaaa ❤ belowe jys soos freakinn goals ?kyk so baie op na jou ? gunsteling graad 11 ? marnic.ligthart

Aaww marnic ❤❤jy is letterlik die cutste mens ooit xx

kyla_jacobs00 replied 2987 days ago 1

Mis daai naweek wat ons nie die Olyffees gehaal het nie ?

Joh dit was die beste naweek ooit no jokes??baie gou weer

kyla_jacobs00 replied 2989 days ago

Wil met jou speel

N mens speel nie met mense nie .. jy speel met speelgoed

kyla_jacobs00 replied 2989 days ago

Jys die cuteste ooit??

Aaww dankie❤lief jou ook ..

kyla_jacobs00 replied 2989 days ago

Regtig baie mooi ?

Aaww dankiee❤

kyla_jacobs00 replied 2989 days ago

Ek mis jou xx

Dis n bietjie weird want ek weet nie wie jy is nie maar seker maar dankie?

kyla_jacobs00 replied 2989 days ago

estean herman?

Cuteste teddy bear ooit ?

kyla_jacobs00 replied 2989 days ago

tiaan huisamen?

Ken hom nie rerig nie ..

kyla_jacobs00 replied 2989 days ago

Jy verstaan nie die krag wat n bottel olof my gee nie

Ooh okay en ek moet dit weet hoekom ??

kyla_jacobs00 replied 2989 days ago

Top 10 dinge oor Andrea Nel!

Bubbely ?
Haar oë lyk soos n kat sin?
Sushi is haar gunsteling kos?
Sam walers
Beeldskoon no jokess❤
Letterlik die best mens ooit ?
Blou drankies??
Gunsteling dier is n baba hoender?
Moenier dit oordoen nie?
N verhouding bestaan uit twee mense nie drie nie?sy sal weet wat ek bedoel..

kyla_jacobs00 replied 2989 days ago 1

Fav gr9?

Defs marnic ??

kyla_jacobs00 replied 2989 days ago 1

Wil graag viju vat

Waantoe ???

kyla_jacobs00 replied 2989 days ago

Dai 5de reply tho?? Celente_n

??ek weet nehh dit was letterlik die bestw aand behalwe nou die feit dat ek my foon verloor hett??

kyla_jacobs00 replied 2996 days ago 1
VIEW MORE