profile img

marilu

marilu.coetzee

Ask me anything you like anonymously

33 Replies

J.B ???? Myne ??? chane.harmse

Ons het alklaar hieroor gepraat?maar ons kan hom seker deel.

marilu.coetzee replied 3376 days ago

Gakkie?

Baie oulike ou. ? hys cooler asjy.

marilu.coetzee replied 3377 days ago

My tollie in jou hollie?

???uhm nee.

marilu.coetzee replied 3378 days ago

I like you ??

I like you too.x

marilu.coetzee replied 3380 days ago

Hoekom nie die naweek in langebaan nie? Charl.H

Eks in die kaap.

marilu.coetzee replied 3380 days ago

Make a confession

I talk to much.

marilu.coetzee replied 3381 days ago 1

Skool ??

Hoërskool Vredenburg.

marilu.coetzee replied 3381 days ago

Watse dorp bly jy?

Vredenburg. Jy kan maar kom kuier.

marilu.coetzee replied 3383 days ago

Beste seuns vriend?

Ekt baie,want seuns het minder drama as meisies,maar asek moes kies sou dit wees
Christo
Marcel
Ryan

marilu.coetzee replied 3385 days ago

What is something very few people know about you?

I actually talk A LOT.

marilu.coetzee replied 3385 days ago

Jys die kortste mens wat ek ken.

Ek kan nie help my Ma het my oor n Paasnaweek gemaak nie.

marilu.coetzee replied 3395 days ago 1

What is your favourite slang word ?

Oak

marilu.coetzee replied 3396 days ago

Ricky?

Is sy van dalk Lieu?want ek ken NET vir Richelieu.?

marilu.coetzee replied 3397 days ago

Hoekom is jou tande so mooi?

Spec-savers het nou n special op brille ek dink jy moet vir jou n paar gaan kry oak.

marilu.coetzee replied 3398 days ago

Los my pa hier uit ? hys getroud! Ek nie ?

Dis nie wat jou pa gister aand gese het nie.

marilu.coetzee replied 3399 days ago
VIEW MORE