profile img

Nelanie

nelaniedv

Ask me anything you like anonymously

75 Replies

What are you sick of trying to explain to people?

how to spell my name ?

nelaniedv replied 2791 days ago

Hkm het jy besluit op Montana??

ek glo mens gaan na die skool toe naaste aan jou want daat is probleme in elke skool.

maar ek sal hierdie afgelope 4 jaar in montana vir niks verruil nie, dis regtig 'n skool waar jy gelukkig kan wees ?

nelaniedv replied 2822 days ago

kan nie wag om jou more te sien nie, hoop jyt my gemis? hoofmeisie .

oo ek weet wie hierdie is, en natuurlik het ek jou gemis ?❤

nelaniedv replied 2824 days ago

Nelaaaas
Jys is verskriklik beautiful binne en buite
En jy verdien absoluut elke blessing wat jy kry ♥️♥️

dankie vir die mooiste boodskap, ek waardeer elke woord ❤

nelaniedv replied 2826 days ago

wie is die snaakste meisie en seun in jou graad ?

sho daar is te veel, maar:
dominique, hennie, zane en danya ?

nelaniedv replied 2827 days ago

Sien jy uit vir die jaar? ☺

ongelooflik baie ?

nelaniedv replied 2827 days ago

kan jy ukelele speel?

nog nie ?

nelaniedv replied 2827 days ago

Whyy won’t you ever have your crush?

multiple reasons.

nelaniedv replied 2892 days ago

Brag about yourself. What are you really good at doing?

eating ?
oh and i also sleep really well.

nelaniedv replied 2893 days ago

Crush?

someone ill never have ?

nelaniedv replied 2894 days ago

geluk met hoofmeisie , jy verdien dit , ware rolmodel ! ?

baie dankie, much appreciated ?

nelaniedv replied 2903 days ago

What thing did you do that ruined a relationship/s?

kan nie regtig hierdie ene antwoord nie ?

nelaniedv replied 2908 days ago

Jy die dink eintlik baie van jouself...nie om lelik te wees nie.

eks jammer jy dink so ?

nelaniedv replied 2913 days ago

The Internet goes down, suddenly, and forever. What do you do?

go to the beach ?

nelaniedv replied 2919 days ago

het jy sooos geleer die vakansie?? ??

hel no ?

nelaniedv replied 2921 days ago
VIEW MORE